Page 2 of 2
Re: S335 en S365
Posted: Wed Jul 20, 2011 2:12 pm
by Hugo
Effe ver van my af.

Re: S335 en S365
Posted: Thu Jul 21, 2011 12:11 am
by JPS
Hugo,
Die Gunshop daar by East rand mall se agterkant (K90 centre?) het S335 en S365 gehad'n week terug. Dink hulle naam is Limpopo Guns as ek reg onthou.
JP
Re: S335 en S365
Posted: Tue Jul 26, 2011 11:21 am
by Hugo
Manne die kryt is besig om die winkels te tref,
Nou net oproep gekry van die een shop dat hul S335 in gekom het.
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 12:41 pm
by ablm468
S365 en S335 en blykbaar alle ander poeiers is 'n groot probleem, die courier wat altyd ei goed vervoer het het bankrot gespeel en die ander couriier maatskappye stel njie belang nie aangesien hulle moet permitte he vir die vervoer van poeiers.
Het enigiemand dalk ander inligting tov waar poeiers beskikbaar is en wanneer Somchem weer gaan aflewer?
Groete
Hansman
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 2:18 pm
by 222
Hansman
Somchem/Rheimentall gaan nie aflewer nie, die winkel manne moet self gaan haal. Die kooperasie hier s? hy gaan kyk of hy nie self kan ry en gaan haal nie. Hier is net 365 en 385 net mooi bokkerol anders.
Ook nog net 6 blikke oor nie dat dit my help nie
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 6:44 pm
by ablm468
Dit is 'n moerse probleem, 'n man staan stil as daar nie poeier is nie.
Ek het dit al oorweeg om Kaap toe te ry ek weet net die wat is die maksimum aantal blikke wat mens kan koop nie.
Hansman
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 6:46 pm
by 222
Bietjie ver vir my
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 10:04 pm
by saimportsuplies
wel die fabriek het te veel kruit,was gister daar om stock op te tel, so dan weet ek nie....cheers manne
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 10:24 pm
by ablm468
Dit is hoog tyd dat hulle bietjie kom verduidelik wat aangaan en waarom hierdie truerigheid, magtig as mens in die regte wereld sulke diens lewer het jy nie meer een klient oor nie.
Al wat mens by hulle kry is stilte en nogmaals stilte. Dit is oordat daar nie kompetisie is vir hulle nie, hulle het ons aan die knaters beet en ons moet maar net bek hou.
Dit is str@nt man, hulle moet hulle moeilikheid uitsorteer en hulle klinete beter diens.
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 10, 2011 10:43 pm
by saimportsuplies
nee man stadig, jy kan nie kla oor diens nie, want daar is f...ll !!!!
Re: S335 en S365
Posted: Thu Aug 11, 2011 10:30 pm
by ablm468
Manne
Ek het vannaad epos adres ontvng van 2 persone wat by Somchem werk, hetr sterk bewoorde epos gestuur oor die beskikbaarheid van dryfmiddel, Sal julle op hoogte hou.
Hansman.
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 17, 2011 9:32 pm
by ablm468
Manne
Ek het eindelik 'n antwoord van Somchem af gekry, hulle stuur blykbaar een trok op Pretoria toe met dryfmiddel, hoeveel dit gaan help weet ek nie, ek kan nie se hoe groot die trok is nie. Kom ons hoop dis 'n groot trok. Sien onderstaande epos wat ek van hulle ontvang het.
Hansie,
Daar gaan die laaste week van die maand ?n trok na PMP Depot in Pretoria met
?n groot hoeveelheid dryfmiddel.
Hoop dit sal kan help. Verder is ons nog besig met die vervoer kwessie. Ons kry nie
Sommer ?n persoon met die nodige lisensies om die produkte te vervoer nie.
Hoop om dit spoedig uit te sorteer.
Groete.
ELMARIE ZIKMANN
Rheinmetall Denel Munition
Re: S335 en S365
Posted: Wed Aug 17, 2011 11:31 pm
by DavidddeWet
Dankie vir die opvolg Hansie, nou is daar hoop en bewyse dat hulle wel moeite doen.
Mis al die geblaf van die 300
