F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
SA is die enigste land wat ek tans van weet wat 185gr Bergers op die rakke het.Die US/Canada en UK manne staan toue as daar beskikbaar is en hier staan honderde op Safari se rak.Elke keer as ek daar koels koop wonder ek altyd hoekom die SA manne nie die koele skiet nie.Die 175 Otm en 185gr Juggers skiet n bars hou uit my gewere, wel nou nie 308s nie maar mens kan duidelik voel as jy van 175gr op gaan na 185 of 190gr toe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Francois Vogel
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Ek het daai een gesien ja. Daar is nog een met Stan Pate en Kelly van Top Shot. Interessant hoe baie klem hulle plaas op akkurate kruit massa, en dan ook om jou finale seating van die koeël eers die dag van die kompetisie te maak. Die ouens is ernstig
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Sjo jy gee my baie leeswerkFrancoisv wrote: BLitz is 'n voorstander van swaar punte skiet. Laurie Holland, een van Engeland se top manne het 'n ander mening. Lees dit gerus.
http://ukvarminting.com/forums/topic/21 ... r-the-308/
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Die gedeelte is lank maar ek het dit gelees. Ek sien Laurie hou van die 155gr. Hy vergelyk met die 175gr SMK wat nou nie die beste in die trop is nie. Die f-klas teikens het intussen verander en kleiner ringe gekry. Ek vermoed hy doen sy "leke WEZ" met die ou teiken as verwysing.
Hierdie artikel is een van die mooistes wat Bryan nog geskryf het en hou verband met ons dilemma. Practical Considerations and Decision Making
Dan het hy ook die 7mm 168gr VLD en 180gr VLD op grond van 'n WEZ analise teen mekaar opgeweeg hier 7mm VLD Bullets - Performance Analysis

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Manne, dis 'n lekker topic die, waar almal sy eier kan kom le en bydraes maak.
Hou egter die volgende in gedagte, meer as 80% van die foute van die hele skut/wapen/ammunisie stelsel kan toegeskryf word aan die skut. Dit is waar 80% van die aandag gegee moet word.
As jy dus 'n kombinasie het wat konstant 1/2 MOA akkuraatheid lewer met konstante snelhede (ES < 30fps vir 10 skote), spandeer dan al jou tyd en fondse om daardie kombinasie te leer gebruik in die praktyk, op die skietbaan in winderige omstandighede. ("The more you practice, the luckier you get" geld hier.)

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Ek glo jou Schalk. En ek is oppad om die ding op die baan te doen. Ek sal eerste ding volgende jaar kan inval by die FTR manne.swc-tr wrote:Manne, dis 'n lekker topic die, waar almal sy eier kan kom le en bydraes maak.
Hou egter die volgende in gedagte, meer as 80% van die foute van die hele skut/wapen/ammunisie stelsel kan toegeskryf word aan die skut. Dit is waar 80% van die aandag gegee moet word.
As jy dus 'n kombinasie het wat konstant 1/2 MOA akkuraatheid lewer met konstante snelhede (ES < 30fps vir 10 skote), spandeer dan al jou tyd en fondse om daardie kombinasie te leer gebruik in die praktyk, op die skietbaan in winderige omstandighede. ("The more you practice, the luckier you get" geld hier.)
Ek weet goed dat daar praktiese oorwegings is by die keuses wat geen rekenaar kan moduleer nie. Ek hoor byvoorbeeld baie ouens sê hulle glo nie ons kruite is geskik vir die swaarder, en selfs 185gr koeëls nie. Dit laat mens wonder. Sukkel die skuts met ES en elevation op die langer afstande? Of wat sal die rede wees vir sulke kommentaar? Net om daardie redes het ek besluit die ou beproefde .308 resep sal goed genoeg wees vir my, en as my toerusting nie na wense presteer nie (daardie 20%
Intussen moet julle my maar vergewe as ek erg teoreties raak oor die vergelyking tussen die verskeie opsies.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Dis reg Fritz, dis lekker om die manne se passie te sien.Fritz Hagen wrote:
Intussen moet julle my maar vergewe as ek erg teoreties raak oor die vergelyking tussen die verskeie opsies.
Ek maan maar altyd om realisties te bly, en op die belangrikke te konsentreer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Ek het toe na die WEZ gekyk. Het die spreadsheet gelukkig al twee jaar terug opgestel so ek kon net die waardes insit. Dis eintlik maklik in excel omdat windskuif uiters maklik uitgewerk kan word en jy het nie ballistiese sagteware daarvoor nodig mits jy jou TOF (time of flight) op 'n betrokke afstand gekry het nie. Al wat jy moet doen om windskuif op 'n afstand te bepaal is om die "lag time" met die wind te maal. Lag time is maar net die verskil in TOF tussen die koeël geskiet in 'n vacuum en die ware TOF. Ek het dit getoets teen die ballistic apps en dit werk mooi. Windskuif is ook direk eweredig aan die effektiewe "full value" wind op 'n gegewe afstand. Dus sal 'n 10mph wind die koeël presies twee keer meer affekteer as 'n 5mph wind. Dit maak die somme maklik. En dit wys jou ook net weer wind voel 'n veer of jou koeël lig of swaar, vinnig of stadig is. Die een met die minste "lag time" sal beter vaar en dit beten definitief nie dat dit altyd die koeël met die hoogste BC gaan wees nie.
My model het drie koeëls teen mekaar opgeweeg op 300m, 600m en 900m. (100 kompetisies van 20 skote op elke afstand is gesimuleer)
155 NCC @ 2950
155 Lapua Scenar 2950
en 185gr Berger VLD @ 2780
Let op dat Bryan die konsep van ekwivalente energie gebruik in sy 7mm analise. Dit is 'n baie handige som wat jy op jou sakrekenaar of selfoon kan maak om vas te stel teen watter spoed jy 'n gegewe koeëlgewig kan lanseer mits jy data het van 'n ander gewig koeël. Die formule is V2=(M1/M2)^0.5*V1 Hierdie formule het my nuuskurige brein regtig al baie gehelp op die baan of om 'n braai waar QL nie beskikbaar is nie.
Ek voel egter sterk dat ons nie hierdie beginsel in die geval van die .308 F-TR vergelyking kan toepas nie omdat S355 die werkverrigting van die kombinasie heelwat verbeter. QL bevestig dit en ook my eie ervaring waar ek die 185gr VLD 2630fps skiet met S355 uit 'n 24" loop.
Verder het ek die akkuraatheid van 0.7moa aanvaar (sommer net). Ek het ook al drie die modelle op dieselfde akkuraatheidsmodel laat hardloop, wat beteken dat elke skoot op 'n betrokke afstand in PRESIES dieselfde rigtig afgegaan het vir al drie koeëls.
Ek het aanvaar die skut is in staat om die ware windspoed binne 2mph reg te skat, en dit "randomly" op grond van 'n normaalkurwe gesimuleer. Dit beteken 95% van sy wind calls was binne 2mph van die werklike waarde en 68% was binne 1mph. Verwys na die normaal verspreiding onder. Die afwyking van skote agv akkuraatheid is op dieselfde beginsel, maar apart toegepas.
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Normal%20Distribution_2_zpsylyyikkd.gif
Die model laat nie toe vir die skut se vermoë om die windrigting te skat nie (ek was te lui). Dit kan ook nie vir ES of afstand skat foute simuleer nie. Nogtans dink ek dis 'n goeie toets.
Hier is die uitslae:
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/FTR_1_zpslmmdmf3r.jpg
So lyk die verspreiding van die geskatte wind vir 'n ware 10mph waarde
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/FTR_3_zpsyv7iezyk.jpg
En so lyk een van die 900m teikens met al 100 kompetisies se skote op. Die x-ring, 10 en 9 ring word aangedui.
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/FTR_2_zpswg3kuply.jpg

Fritz
Baie interessante oefening. Dit is presies die rede hoekom hierdie thread begin is. Suiwer ballistics!
Ek is 100% daarvoor dat die ballistiese werkveriigting en presiesie slegs 'n deel uitmaak, maar soos die man in die video sê: FTR is een van die moeilikste presisie skietsporte wat daar is, juis omdat jy beperk word tot die 308W. As jy op die baan gaan lê moet jou aandag 100% op die opstel, lees van wind, skiet en doping wees. Dan moet die ballistiese deel uitgesort wees.

As ek jou WEZ analise uitslae reg lees uit 'n potensiele telling van 600 is die
Nosler 19 af
155 Scenar 13 af
185 Vld 9 af.
Teoreties het die 185VLD 30% beter gevaar as die 155SCENAR (all things being equal soos hulle sê...dink ek)
Nosler 19 af
155 Scenar 13 af
185 Vld 9 af.
Teoreties het die 185VLD 30% beter gevaar as die 155SCENAR (all things being equal soos hulle sê...dink ek)
Francois Vogel
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Dit klink reg Francois. Ek het gedink die 155gr doen nie te sleg nie, met slegs 'n punt of twee op die langer afstande wat afgestaan word, maar as jy dit so stel klink dit bietjie anders. Veral as mens 400 skote gaan skiet by die Nasionale Kampioenskappe.Francoisv wrote:As ek jou WEZ analise uitslae reg lees uit 'n potensiele telling van 600 is die
Nosler 19 af
155 Scenar 13 af
185 Vld 9 af.
Teoreties het die 185VLD 30% beter gevaar as die 155SCENAR (all things being equal soos hulle sê...dink ek)
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
1. R2.40 meer per skoot.
2. R3840 per jaar.
3. R10.52 per dag.
DIT IS 'N MOEEEERSE BARGAIN OM DIE BERGERS TE SKIET.
2. R3840 per jaar.
3. R10.52 per dag.
DIT IS 'N MOEEEERSE BARGAIN OM DIE BERGERS TE SKIET.
Francois Vogel
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Ek moes iets gemis het. Of bedoel jy eerder LAPUA? Of was jy sarkasties?Francoisv wrote:1. R2.40 meer per skoot.
2. R3840 per jaar.
3. R10.52 per dag.
DIT IS 'N MOEEEERSE BARGAIN OM DIE BERGERS TE SKIET.
Verduidelik gou weer jou aannames vir pryse. Dit is een van my grootste oorwegings ook. Soos ek dit het is Lapua R530 (nie meer vir lank nie) Nosler R440 en Berger 185gr is R780
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Goeie werk Fritz!Fritz Hagen wrote:Ek het toe na die WEZ gekyk. Het die spreadsheet gelukkig al twee jaar terug opgestel so ek kon net die waardes insit. Dis eintlik maklik in excel omdat windskuif uiters maklik uitgewerk kan word en jy het nie ballistiese sagteware daarvoor nodig mits jy jou TOF (time of flight) op 'n betrokke afstand gekry het nie. Al wat jy moet doen om windskuif op 'n afstand te bepaal is om die "lag time" met die wind te maal. Lag time is maar net die verskil in TOF tussen die koeël geskiet in 'n vacuum en die ware TOF. Ek het dit getoets teen die ballistic apps en dit werk mooi. Windskuif is ook direk eweredig aan die effektiewe "full value" wind op 'n gegewe afstand. Dus sal 'n 10mph wind die koeël presies twee keer meer affekteer as 'n 5mph wind. Dit maak die somme maklik. En dit wys jou ook net weer wind voel 'n veer of jou koeël lig of swaar, vinnig of stadig is. Die een met die minste "lag time" sal beter vaar en dit beten definitief nie dat dit altyd die koeël met die hoogste BC gaan wees nie.
My model het drie koeëls teen mekaar opgeweeg op 300m, 600m en 900m. (100 kompetisies van 20 skote op elke afstand is gesimuleer)
155 NCC @ 2950
155 Lapua Scenar 2950
en 185gr Berger VLD @ 2780
Let op dat Bryan die konsep van ekwivalente energie gebruik in sy 7mm analise. Dit is 'n baie handige som wat jy op jou sakrekenaar of selfoon kan maak om vas te stel teen watter spoed jy 'n gegewe koeëlgewig kan lanseer mits jy data het van 'n ander gewig koeël. Die formule is V2=(M1/M2)^0.5*V1 Hierdie formule het my nuuskurige brein regtig al baie gehelp op die baan of om 'n braai waar QL nie beskikbaar is nie.
Ek voel egter sterk dat ons nie hierdie beginsel in die geval van die .308 F-TR vergelyking kan toepas nie omdat S355 die werkverrigting van die kombinasie heelwat verbeter. QL bevestig dit en ook my eie ervaring waar ek die 185gr VLD 2630fps skiet met S355 uit 'n 24" loop.
Verder het ek die akkuraatheid van 0.7moa aanvaar (sommer net). Ek het ook al drie die modelle op dieselfde akkuraatheidsmodel laat hardloop, wat beteken dat elke skoot op 'n betrokke afstand in PRESIES dieselfde rigtig afgegaan het vir al drie koeëls.
Ek het aanvaar die skut is in staat om die ware windspoed binne 2mph reg te skat, en dit "randomly" op grond van 'n normaalkurwe gesimuleer. Dit beteken 95% van sy wind calls was binne 2mph van die werklike waarde en 68% was binne 1mph. Verwys na die normaal verspreiding onder. Die afwyking van skote agv akkuraatheid is op dieselfde beginsel, maar apart toegepas.
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Normal%20Distribution_2_zpsylyyikkd.gif
Die model laat nie toe vir die skut se vermoë om die windrigting te skat nie (ek was te lui). Dit kan ook nie vir ES of afstand skat foute simuleer nie. Nogtans dink ek dis 'n goeie toets.
Hier is die uitslae:
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/FTR_1_zpslmmdmf3r.jpg
So lyk die verspreiding van die geskatte wind vir 'n ware 10mph waarde
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/FTR_3_zpsyv7iezyk.jpg
En so lyk een van die 900m teikens met al 100 kompetisies se skote op. Die x-ring, 10 en 9 ring word aangedui.
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/FTR_2_zpswg3kuply.jpg
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
FritzFritz Hagen wrote:Ek moes iets gemis het. Of bedoel jy eerder LAPUA? Of was jy sarkasties?Francoisv wrote:1. R2.40 meer per skoot.
2. R3840 per jaar.
3. R10.52 per dag.
DIT IS 'N MOEEEERSE BARGAIN OM DIE BERGERS TE SKIET.
Verduidelik gou weer jou aannames vir pryse. Dit is een van my grootste oorwegings ook. Soos ek dit het is Lapua R530 (nie meer vir lank nie) Nosler R440 en Berger 185gr is R780
Hierdie is somme wat ons nie eintlik moet doen.....
2x 50skoot kompetiesies of oefeninge 'n maand vir 12 maande gee 1200 skote 'n jaar.
plus die SA Ope in Bloem wat 400 skote in 'n week inryg.
Dit is 1600 skote 'n jaar teen R2.40 meer per skoot vir die Bergers as die Lapua.
Dus:
1. R2.40 meer per skoot.
2. R3840 per jaar (op 1600 skote)
3. R10.52 per dag. (Deel die R3840 deur 365 dae dan moet jy R10.52 per dag in 'n blikkie gooi om die Bergers te kan skiet!)
Doppie R1.00 (Lapua 10 keer gebruik)
Kruit R2.00
BR2 R1.20
Scenar R5-30
Totaal R9.50
R3840/R9.50=404 skote.
Ballisties gewys: Net R10.52 meer 'n dag uit jou inkomste
Ekonomie gewys.....Scenar! Dit is 404 skote ekstra wat jy vir dieselfde as die Berges se prys kan skiet.
Dan kan mens seker dieselfde argumenteer vir die NCC 155. Premium koeëls met premium BC's kom teen 'n hoë prys. Ek begin dink dit is net vir die top skuts beskore.....
Ek hoop dit maak sin.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Ek het die afgelope twee dae met 'n paar manne gepraat. Die dilemma wat ons hier bespreek strek diep en vêr.
Ek glo die manne wat aan die stuur van dinge in f-tr sit moet dieselfde besluite maak.
Die vraag is hoe kompeterend sal ons skuts wees met 155's teenoor med 185's en 210-200gr heavies?
Ek glo die manne wat aan die stuur van dinge in f-tr sit moet dieselfde besluite maak.
Die vraag is hoe kompeterend sal ons skuts wees met 155's teenoor med 185's en 210-200gr heavies?
Francois Vogel
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Dankie. DIt sit dit nogals in perspektief. Ek is bereid om die 155gr Lapua te skiet, maar nie die 155 CC op die langer afstande nie.Francoisv wrote:FritzFritz Hagen wrote:Ek moes iets gemis het. Of bedoel jy eerder LAPUA? Of was jy sarkasties?Francoisv wrote:1. R2.40 meer per skoot.
2. R3840 per jaar.
3. R10.52 per dag.
DIT IS 'N MOEEEERSE BARGAIN OM DIE BERGERS TE SKIET.
Verduidelik gou weer jou aannames vir pryse. Dit is een van my grootste oorwegings ook. Soos ek dit het is Lapua R530 (nie meer vir lank nie) Nosler R440 en Berger 185gr is R780
Hierdie is somme wat ons nie eintlik moet doen.....
2x 50skoot kompetiesies of oefeninge 'n maand vir 12 maande gee 1200 skote 'n jaar.
plus die SA Ope in Bloem wat 400 skote in 'n week inryg.
Dit is 1600 skote 'n jaar teen R2.40 meer per skoot vir die Bergers as die Lapua.
Dus:
1. R2.40 meer per skoot.
2. R3840 per jaar (op 1600 skote)
3. R10.52 per dag. (Deel die R3840 deur 365 dae dan moet jy R10.52 per dag in 'n blikkie gooi om die Bergers te kan skiet!)
Doppie R1.00 (Lapua 10 keer gebruik)
Kruit R2.00
BR2 R1.20
Scenar R5-30
Totaal R9.50
R3840/R9.50=404 skote.
Ballisties gewys: Net R10.52 meer 'n dag uit jou inkomste
Ekonomie gewys.....Scenar! Dit is 404 skote ekstra wat jy vir dieselfde as die Berges se prys kan skiet.
Dan kan mens seker dieselfde argumenteer vir die NCC 155. Premium koeëls met premium BC's kom teen 'n hoë prys. Ek begin dink dit is net vir die top skuts beskore.....
Ek hoop dit maak sin.
Dink jy nie dalk een van die 185gr koeëls gaan met dieselfde reamer werk as een van die goedkoper 155gr nie? Maar ek wil nie eintlik so rondspeel met verskillende koeëls nie.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Fritz
die freebore lengte wat jy kies sal dit bepaal.
As mens na die AOL kyk:(Basis na meplat).
Scenar: 32.79mm
Juggernaut: 34.137mm
=1.347mm verskil,
maar wat die uitendelike verskil gaan maak is die basis na ogief lengte, wat ek vanaand sal moet meet.
As die kamer (dink freebore) te kort is sal dop kapasiteit met S355 'n problem word. Ek dink nie S335 werk te goed met die swaarder punte.
Data in QL gooi die volgende uit op my Savage. Sommer amper op die OBT ook. Dop kapasiteit is egter 'n probleem.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Savage Model 12 Benchrest:
TPL (teen die lande):
Scenar 71.63mm
Juggernaut 73.73mm
TPL (teen die lande):
Scenar 71.63mm
Juggernaut 73.73mm
Francois Vogel
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Interessant.Francoisv wrote:Savage Model 12 Benchrest:
TPL (teen die lande):
Scenar 71.63mm
Juggernaut 73.73mm
Waarin ek eintlik belangstel is waar die begin van die bootstert sit in hierdie twee gevalle en het mens darem nog 'n decent greep op die koeël?
Is die Juggernaut ontwerp om juis 'n korter TPL te gee?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Fritz
So lyk die punte op TPL teen die lande.
Scenar (moly)
Juggernaut
Amax 208g
Soos jy kan sien is die kamer te kort vir die Amax, maar die ander twee baie naby.
So lyk die punte op TPL teen die lande.
Scenar (moly)
Juggernaut
Amax 208g
Soos jy kan sien is die kamer te kort vir die Amax, maar die ander twee baie naby.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Dankie Francois dis baie goeie inligting die!! Dis baie interessant waar daai 185gr JN sit. So jy kan maar jou kamer vir die 155 Scenar sny en jy sal die 185JN en heel moontlik die 185gr VLD ook kan skiet.Francoisv wrote:Fritz
So lyk die punte op TPL teen die lande.
Scenar (moly)
Juggernaut
Amax 208g
Soos jy kan sien is die kamer te kort vir die Amax, maar die ander twee baie naby.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Die manne sê....
VLD is baie moeilik om te laat skiet en te laat aanhou skiet.
Hybrid maklikste
Juggernaut maklikste.
VLD is baie moeilik om te laat skiet en te laat aanhou skiet.
Hybrid maklikste
Juggernaut maklikste.
Francois Vogel
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F/TR - Koeël keuses vir 308 Winchester in f/tr
Francois, ek meen jy bedoel Tangent ogive ontwerpe (soos bv SMK, Berger LRBT-Fullbore & Juggernaut) is minder sensitief vir seating diepte teenoor Secant ogive ontwerpe (VLD tipes, bv Berger-VLD, Hornady, sommige Lapuas-Scenars).
Beide kan egter baie goeie resultate lewer, die tangent ogive ontwerpe egter minder sensitief vir "jump".