Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Daai Blesbok, sal mens die skoot vat? Bedoelende die een wat agter hom staan? Ek weet dit is skootplasing maar sal mens skiet in die betrokke geval?
Gerrie
Gerrie,
Kyk bietjie mooi daar is n rooibok wat agter die blesbok l?
Goeie vraag...
Ek persoonlik so nie hier geskiet het nie maar eers kaans gegee het om bietjie te beweeg of self beweeg het tot die skoot mooi oop agter is. Maar man moet maar mooi kyk vir agter die bokke ook.
Die meeste van die rooi kolle wat op die fotos aangedui is, sal slegs 'n longskoot tot gevolg h? - hoogstens sal die are bokant die hart dalk getref word - maar dit is te hoog vir goeie hartskote.
Gaan kyk gerus hier hoe laag sit diere se harte werklik.
B/jagter, ek stem met jou saam, dit het vir my ook gelyk of die meeste skote te hoog is. dan daai laaste blesbokke is geen skote omdat daai twee te naby agtermekaar staan.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Ek dink 'n bok val vinniger met 'n skoot wat net so bo die hart
deur is as 'n mooi hart skoot. Maar nou ja ek het nog nie genoeg geskiet om
enige geld op die stelling te sit nie. (Ek werk daaraan )
300Winmag wrote:
Ek dink 'n bok val vinniger met 'n skoot wat net so bo die hart
deur is as 'n mooi hart skoot. Maar nou ja ek het nog nie genoeg geskiet om
enige geld op die stelling te sit nie. (Ek werk daaraan ;))
Jy is reg,
n skoot waar jy dubbel long en die bokant van die hart vang (middel van die vital triangle) gaan vir jou die vinnigste n bok op die grond sit wanneer dit kom met "boiler room" skote.
Die tipe skoot sny die bloed vloei meer effektief af as net n hart skoot alleen.
Met die middel van die vital triangle skoot het jy ook die grootste kaans om vital organe te tref al skiet jy bietjie hoog, links of regs vang jy nog steeds long, skiet jy bietjie laag klop jy die hart...
Ek hou ook daarvan om vir die middel van die vital triangle te tref.
As dit 'n "swak vital triangle is vul die longe met bloed en verdrink die die dier. Ek weeet dit is hard, maar as die dier kan asem haal kan hy hardloop. En hoe langer hy kan asemhaal hoe verder kan hy hardloop.
Beyers
Gerhard wrote:
Ek neem aan jy sal baie meer "vleis skade" kry as jy groot been vang wat dan sekondere projektiele veroorsaak of verstaan ek dit verkeerd?
klink reg.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Ek doen nou al hierdie oefeninge vir die laaste maand ten minste elke tweede aand. My jongste moet nou sy eerste bok skiet, en om dinge makliker te maak het ons op rooibok besluit. Die knaap is nog klein en om vir hom te verduidelik van op die knoppe en dan die kuilkie agter die blas ens. sou hom net deurmekaar maak.
Om dit toe maklik te maak werk ons toe op hy moet n streep vertikaal op elke voorbeen trek en een horisontaal deur die middel van die bok. Skoot moet wees op horisontale lyn tussen die bene se lyne. En as die lyne mekaar kruis dan is dit waar die skoot moet wees. Nou dit is nie altyd presies op die hot spot nie maar gan werk uit hy sal altyd ten minste n groot deel van die vitals vang.
Soos jy s? verstaan hulle nie waarna hulle toe moet skiet nie, hulle skiet 'n bok en skiet op die bok. Ek het toe myne geoefen het vir hom 'n boks gevat en 'n tennisbal aan 'n tou binne in die boks gehang. Hy kon toe na die tennisbal binne in die boks skiet. Dit werk nogal want hulle begin om dan "deur" die bok(s) te kyk na dit wat hulle moet skiet.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
Janee hy ken daai toets ons oefen hom ook maar ons gebruik groot balon wat ons n kleiner balon in opblaas in n boks. Die kleiner een le dan los in die groot opgeblaaste een. So kan hy onderskei tussen hart en longe ook.
Is nogal lekker as n mens so saam die kleinspan speel, en jy sal verbaas wees hoe baie jyself daarby baat.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Jy kan dalk klein bietjie meer in lyn met die voor been skiet. Dan vang jy die longe mooi center.
Nee wat, ek like hulle knap
agter die blad, rib in en rib
uit, niks bladbene nie.
Wat s? die PH's?
Maar daar is nie bald been nie. Net n rib of 3 ... ;)
Vir interesantheid hoe ver hardloop die bokke as jy daai 180gr 30 06 daar deur sit?
Het jy al gekyk wat jy raak skiet met daai skoot?
Longe of hart?
Onthou ek se nie die skoot plaasing is verkeerd nie, ek is besig maar om bietjie navorsing te doen oor waar meeste jagters verkies om hulle skote te skiet en of hulle weet wat se organe hulle raak skiet en hoe ver die bokke gaan na hulle geskiet is...