Page 2 of 2

Re: SAJWV 2015 Nationale President skiet 26 September.

Posted: Mon Sep 28, 2015 4:41 pm
by 243Songdaug
Baie mooi geskiet! Dit wil regtig gedoen wees.

Re: SAJWV 2015 Nationale President skiet 26 September.

Posted: Mon Sep 28, 2015 8:51 pm
by Wouter Roets
Manne

Wel gedaan aan ieder en elk! Julle het uitgeblink by die room kompetisie. Wel done Riaan! Jou blikslaer!

Groetnis
Wout