Page 2 of 4

Re: AR bende

Posted: Tue Jan 12, 2016 12:15 pm
by Hercules Breitenbach
18. Hercules:
- Smith & Wesson M&P15 22.
- Smith & Wesson M&P15 Sport

Re: AR bende

Posted: Wed Jan 13, 2016 6:22 pm
by snakker
19. Norinco Type 56 (7.62x39) and HK41 (7.62x51)

Re: AR bende

Posted: Fri Mar 11, 2016 9:30 am
by Arnold
Ek het nou die nuus gekry dat my appèl suksesvol was :)
Wat 'n lekker gevoel!!!

Re: AR bende

Posted: Fri Mar 11, 2016 9:34 am
by Capt. Yoda
Arnold wrote:Ek het nou die nuus gekry dat my appèl suksesvol was :)
Wat 'n lekker gevoel!!!

https://media0.giphy.com/media/GCLlQnV7wzKLu/200_s.gif

About time!

Re: AR bende

Posted: Fri Mar 11, 2016 1:45 pm
by gbvl
Fonsie wrote:1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"

Re: AR bende

Posted: Tue Mar 22, 2016 2:08 pm
by tau
My aansoek is vandag 10 maande oud. EK wonder of die wapen al geroes is. Ek het amper nie meer lus vir die geweer nie.

Re: AR bende

Posted: Wed Mar 23, 2016 1:08 pm
by Arnold
Ek het ander dag na myne gaan kyk en hy is darem goed ge-olie in sy plastiek sak.

Sterkte, ek hoop dinge loop vinnig.

Re: AR bende

Posted: Wed Mar 23, 2016 7:52 pm
by gbvl
Ek het myne geskuif na n handelaar met n skietbaan en amper 500 rondtes geskiet terwyl ek gewag het vir die lisensie. Besluit ek skiet hom eerder op voor hy oproes.

Re: AR bende

Posted: Thu Mar 24, 2016 10:10 am
by tau
gbvl wrote:Ek het myne geskuif na n handelaar met n skietbaan en amper 500 rondtes geskiet terwyl ek gewag het vir die lisensie. Besluit ek skiet hom eerder op voor hy oproes.

Verander dit nie iets aan jou aansoek nie? Moet dit nie na jou nuwe handelaar oorgedra word nie? EK sal dit graag wil doen.

Re: AR bende

Posted: Thu Mar 24, 2016 10:19 am
by gbvl
Ek het nie probleme gehad nie. Een handelaar het net oorgedra na n ander se vooraad nadat die aansoek klaar in proses was. Oor ek die handelaar goed ken het ek minimale stoorgeld betaal maar maak ook net daaroor seker want jy weet nooit hoe lank jy gaan moet wag nie. Hoor net by jou handelaar, dalk het iets intussen verander maar ek het geen probleem gehad.

Re: AR bende

Posted: Tue Aug 16, 2016 1:21 pm
by Albert84
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5

Re: AR bende

Posted: Sun Oct 23, 2016 7:59 pm
by kevinbruton47
Albert84 wrote:1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20.Kevin - DDM4 5.56Rem

Sent from my SM-J500F using Tapatalk

Re: AR bende

Posted: Mon Oct 31, 2016 10:16 pm
by tau
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161031/78d0ff4858006aee087dc20de02bb021.jpg

Die outjie eet ammo!!!!

Re: AR bende

Posted: Mon Oct 31, 2016 10:17 pm
by tau
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161031/75f41f90641776b2058f444ed0882d05.jpg

Kyk uit die boks uit was nog nooit so lekker nie.

Re: AR bende

Posted: Tue Nov 01, 2016 6:56 am
by Arnold
Ek sien jy het darem n sakkie wat die doppe help vang :)

Re: AR bende

Posted: Tue Nov 01, 2016 7:26 am
by tau
Ja nadat ek gesien het hoe my vriende doppe moet soek het ek besef so iets moet ek kry. Werk baie lekker veral met AR wat se charfing handle agter sit. En teen R375 by S&O 'n bargain.

Re: AR bende

Posted: Wed Feb 01, 2017 8:30 am
by vanderlindedj
More Manne

Ekt n Norinco CQA 5.56 met die 10" loop.

Een van jul weet nie dalk wat is die Thread size op die outjies nie? Ek wil graag my n silencer bestel en sommer nuuskierig of weet iemand hier op groep dalk.

Dankie baie baie

Re: AR bende

Posted: Wed Feb 01, 2017 9:40 am
by Arnold
Hulle is maar standaard sovêr ek weet. 1/2x28" as ek reg onthou.

Re: AR bende

Posted: Wed Feb 01, 2017 11:23 am
by THOMAST
[url=http://s1060.photobucket.com/user/THOMASTP/media/waltz_zps7hnpjqay.png.html][img]http://i1060.photobucket.com/albums/t442/THOMASTP/waltz_zps7hnpjqay.png[/img][/url]

Re: AR bende

Posted: Thu Feb 02, 2017 8:51 am
by tau
Jis mense ek het gister 200 doppe deprime en getumble in my stainless media tumbler. Nie weer nie, die kruit neerslag gee jou pak moes tweekeer tumble en van die doppe het nog so spookwasempie op. het die tweedekeer sommer extra shine by gegooi en dit help toe.

Het ook 'n Aimpoint 9000 SC gefit. My Stag het nou so 500 skote geskiet sonder enige issue's. EK is wragtig gelukkig met die wapen, en tans is dit my gunsteling wapen. Wil graag silencer opsit. die A2 flashider se skokgolf wat hy terug gooi is belaglik. Plugs en oormowwe is nie genoeg om jou te beskerm nie.

Re: AR bende

Posted: Thu Feb 02, 2017 8:54 am
by tau
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170202/729be02e687473b445fb4116e4b06bab.jpg
My nuwe sight.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170202/516c4737fafb82cf71455e114d0de4be.jpg
Die naweek se doppe wat met so paar wapens gemaak is.

Re: AR bende

Posted: Mon Mar 13, 2017 5:27 pm
by Geno
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist. + Akdal 1919 Match 12boor.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/guns/Resized/20170313_133231.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/guns/Resized/20170313_133142.jpg

Re: AR bende

Posted: Wed Mar 15, 2017 9:09 am
by tau
Lekker Geno. Geniet die pew pew gewere. Ek vat myne net elke derde keer saam na die skietbaan anders is dit net doppe wat val.

Re: AR bende

Posted: Wed Mar 15, 2017 11:01 am
by Capt. Yoda
Jis ek soek ook so S&W M&P15, baie geluk mater

Re: AR bende

Posted: Wed Mar 15, 2017 7:44 pm
by twinhunter
tau wrote:Jis mense ek het gister 200 doppe deprime en getumble in my stainless media tumbler. Nie weer nie, die kruit neerslag gee jou pak moes tweekeer tumble en van die doppe het nog so spookwasempie op. het die tweedekeer sommer extra shine by gegooi en dit help toe.

Het ook 'n Aimpoint 9000 SC gefit. My Stag het nou so 500 skote geskiet sonder enige issue's. EK is wragtig gelukkig met die wapen, en tans is dit my gunsteling wapen. Wil graag silencer opsit. die A2 flashider se skokgolf wat hy terug gooi is belaglik. Plugs en oormowwe is nie genoeg om jou te beskerm nie.
Jissie Tau,daai Aimpoint lyk bakgat op daai Stag.

Sent from my iPhone using Tapatalk