Wat dink julle van die pryse?
-
Corumana
Re: Wat dink julle van die pryse?
Die pryse is meer in die klas vir Amerikaners as lokale jagters om eerlik te wees. Dit is om en by trofeepryse wat ons vir die yanks vra, nie bietjie hoog vir lokale jagters nie, ver te hoog. Snaaks dat die Kudu duurder is as die waterbok, dit is gewoonlik net andersom.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Wat dink julle van die pryse?
Die man gaan n eensame winter beleef!!!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
