'n Storie van trots en ampere hartseer.

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Mellies »

Mooi man! Bedoel jong dame...

Dankie Uys. Jy kan maar meer van jou stories vertel...

Met n vleisie...
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Chevvy SS »

Kosbare herinnering wat geskep is!
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Uys »

Dankie almal. Ek is baie trots op haar.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Wayne »

As Henried said " Priceless". Well done to both of you, a Trip you will never forget ;)
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Smitstertjies »

Jy en Ulani het so pas my dag gemaak!

Dankie vir die deel.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Tollie
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Mar 13, 2012 7:21 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Tollie »

Wat 'n mooi storie.

Jy kan regtig baie trots wees.

Baie geluk vir julle albei.
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Uys »

Dankie Menere!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Wouter Roets »

Uys

Kan n mens jou nooi om n mens te kom vermaak om die kampvuur? Great vertel. Baie, baie geluk aan albei van julle. Terwyl ek so lees was ek bang sy skiet die eerste dag al iets. Is bly sy het hard gewerk vir daai bok. Dit maak dit net soveel meer spesiaal vir alby van julle.

Groetnis
Wouter
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by douw »

Baie dankie vir die deel van die mooi storie. Baie geluk aan jou en jou dogter!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Jakkie 321 »

Sjoe mooi storie en baie geluk aan julle 2
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Uys »

Baie dankie!
stompi
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Thu Feb 19, 2015 8:19 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by stompi »

en jy noem haar n klein stront? jy/julle het hierdie ouman vanaand soos n babba laat huil!! Baie geluk aan jou en jou pragtige meisiekind
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Uys »

En daar doen sy dit weer!


Rooihartbees. 96m, in die nek, reg van voor af. Ons het hom so 30m verder opgetel.
DSC01049.JPG
DSC01059.JPG

Nou kan ons aangaan met die: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 0&start=25
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by FHM »

Dankie vir die deel van die spesiale jag Uys.
Ja swaer...lekker gelag - mens moet geduld soek in die veld met die kleingoed ne! ;)
My meisiekind het ook die jaar haar eerste bokkie geskiet - ek weet hoe jy voel - dis lekkerrrrrr man! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by honda2 »

Wonderlik! Ek kan nie wag dat my eie seun greed is om te skiet nie! Nie meer baie jare nie! Dankie dat jy dit so mooi gedeel het.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Frederik »

Baie geluk mooi gedoen.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Chevvy SS »

2 lekker stories! Baie geluk.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Springkudu »

Dit is nou 'n mooi storie, well done. Baie geluk aan beide van julle, meer aan Ulani met haar eerste bok. Dit wil nogal gedoen wees op haar ouderdom, well done.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1008
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by partner »

Baie trots op jou meisiekind. Welgedaan.
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Uys »

Dankie menere.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Jake1 »

Mooi storie, jy moet asseblief hierdie stukkie stuur vir elke tydskrif wat jy kan, jag en veral ander tydskrifte ook, sodat mense kan sien wat jag eintlik is, dat dit n eerbare ding is.

Kyk bietjie hier en laat een iemand weer sê jag is n lelike ding https://youtu.be/VSFnmM12LOQ
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by FHM »

Jake1 wrote:Mooi storie, jy moet asseblief hierdie stukkie stuur vir elke tydskrif wat jy kan, jag en veral ander tydskrifte ook, sodat mense kan sien wat jag eintlik is, dat dit n eerbare ding is.

Kyk bietjie hier en laat een iemand weer sê jag is n lelike ding https://youtu.be/VSFnmM12LOQ

Ek stem - stuur dit vir Huisgenoot en Sarie en Rooi Rose en sommer landbou weekblad ook! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 'n Storie van trots en ampere hartseer.

Post by Flip Nel »

Baie geluk, mooi gedoen
Post Reply