wat wil jul graag nog skiet?
-
BOATS
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 26, 2010 11:24 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
n daggaboy 
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
dagse
'n gemsbok en eland in suidwes
blouwildebees
rooihartebees
en laastens n mooi klein trofee k...fertjie
maar waar kry mens n mooi een
hier by ons lyk hulle almal maar ewe

'n gemsbok en eland in suidwes
blouwildebees
rooihartebees
en laastens n mooi klein trofee k...fertjie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Groot Kudubul
Eland
Fallowdeer
Redstag
Moose
Elk
Reedbuck
Wilde Dexter (ja lag maar, maar ek hoor hulle is nogal 'n uitdaging)
Goed waarmee ek nog wil skiet:
50 Cal Barret
416 Cal Barret
Eland
Fallowdeer
Redstag
Moose
Elk
Reedbuck
Wilde Dexter (ja lag maar, maar ek hoor hulle is nogal 'n uitdaging)
Goed waarmee ek nog wil skiet:
50 Cal Barret
416 Cal Barret
Dont tell me, show me......
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Mnr Goosen!
Jy wil dan nie eers met my 375 'n hou gooi nie!
Ou recoilshy, hehe!
Maak mooi!
Hein
Jy wil dan nie eers met my 375 'n hou gooi nie!
Ou recoilshy, hehe!
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Eland
Rooihartebees
Blouwildebees (Jullie 2011)
Rooihartebees
Blouwildebees (Jullie 2011)
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Eland en blouwildebees.... maar eers as ek 'n eendag geldjies het om my 300 te koop

Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
KSV, gedra vir jou.
Ek dink ek moet daai 375 van jou hande af neem - jy skiet heeltemal te min met hom
Ek dink ek moet daai 375 van jou hande af neem - jy skiet heeltemal te min met hom
Dont tell me, show me......
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
My volgende trip: my heel eerste regte SA SPRINGBOK jag en nie net een nie somaar 'n paar bokkies met daai trip. Jackie jy moet hulle solank kraal, ek bring 'n boks vol patrone.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Die eerste een wat val se lewer moet net daar uit en op die kole. Jackie moet ek charcoal saam bring of het julle hout daar. Mielie stronke kan ook seker werk. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
KSV, skiet jy gereeld met jou 375? meenend skiet jy al jou jou wild met hom? Myne is opad
Sien baie uit!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
freek
twee goed
no1 ons braai met wildepruimhout in die karoo steenkool is vir stadsjapies en koolstowe

no2 die springbokke hier is mak jy kies een dan stuur ons die volk om hom in die rys in te jaag dan kan jy jou tyd vat met die skoot hehehe

meer ernstig nou. nee wat jy gaan gou n springbok kry die plekke waar ek skiet is die goed nie mal wild nie jy loop en skiet maklik n bok die manne skiet nie van bakkies af war ek skiet nie so hulle bokke is nie wild nie. jy kyk na 180-250m skote so dis maklik.
ek kyk uit vir jou kuier hier. dit gaan nice wees. sterkte met die lisensie storie
maak mooi daarbo
twee goed
no1 ons braai met wildepruimhout in die karoo steenkool is vir stadsjapies en koolstowe
no2 die springbokke hier is mak jy kies een dan stuur ons die volk om hom in die rys in te jaag dan kan jy jou tyd vat met die skoot hehehe
meer ernstig nou. nee wat jy gaan gou n springbok kry die plekke waar ek skiet is die goed nie mal wild nie jy loop en skiet maklik n bok die manne skiet nie van bakkies af war ek skiet nie so hulle bokke is nie wild nie. jy kyk na 180-250m skote so dis maklik.
ek kyk uit vir jou kuier hier. dit gaan nice wees. sterkte met die lisensie storie
maak mooi daarbo
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
300Winmag
Re: wat wil jul graag nog skiet?
PITSMIT wrote: jy kyk na 180-250m skote so dis maklik.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
300winmag
dis maar hoe ons hier jag jy raak gewoond daaraan as die wind sterk waai kom jy darem so 150 van hulle af as jy mooi stalk. maar ek stem hy bly klein op daai afstande so jy moet maar kan gooi. het nou die dag een op 224tree geklits met my 2skewintig. mooi kopskoot die foto is gepost by jag algemeen "begin vd 2011 jagseisoen" dis die een wat so op die neus geskiet is het afstand so bietjie swak geskat toe sak die hou bietjie op daai afstand. gelukkig het hy reguit na my gekyk so ek het hom toe darem deur die nek geskiet.
dis maar hoe ons hier jag jy raak gewoond daaraan as die wind sterk waai kom jy darem so 150 van hulle af as jy mooi stalk. maar ek stem hy bly klein op daai afstande so jy moet maar kan gooi. het nou die dag een op 224tree geklits met my 2skewintig. mooi kopskoot die foto is gepost by jag algemeen "begin vd 2011 jagseisoen" dis die een wat so op die neus geskiet is het afstand so bietjie swak geskat toe sak die hou bietjie op daai afstand. gelukkig het hy reguit na my gekyk so ek het hom toe darem deur die nek geskiet.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
300Winmag
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ek het nog nooit springbok geskiet nie - so hulle maak my maar nog lekker
benoud. (Selfs die blesbok op 180m het my benoud gehad!! )
Maar ja my beur gaan kom.
benoud. (Selfs die blesbok op 180m het my benoud gehad!! )
Maar ja my beur gaan kom.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Moet jouself nie laat stress oor sulke klein details nie.. wat is 250m nou tussen friende?

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Alwyn,
Nee nog nie. Ek het gekry vir walk en stalk. My ligste roer.
Maak mooi!
Hein
Nee nog nie. Ek het gekry vir walk en stalk. My ligste roer.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
KSV
Oh ok ek sien. Ek wil myne maar aanwend vir al my jagte as moontlik. Ons sal maar sien.
Groete
Oh ok ek sien. Ek wil myne maar aanwend vir al my jagte as moontlik. Ons sal maar sien.
Groete
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Weet almal praat van buffel. As een teen die regte prys kom sal ek seker daaraan dink. Maar Bongo in CAR...
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ja verseker Iceman! Teen die regte prys dink ek sal enige iemand dit oorweeg.
Groete
Groete
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
julle mense wat nog BUFFEL wil skiet, dink mooi. Ek het verlede week n buffel stormloop ervaar, gelukkig het hy weggestorm maar die kyk voor die tyd het my papparella koors gegee. (20 tre?)
GERT
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Plasmodium
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 04, 2010 5:01 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Bongo, Bosvark en Buffel.
243 Sako 85 Varmint SS & 5-30x50 Z6
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
8x57IS Mauser & 3-9x40 VXII
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Wat is n bongo???
Groete FB
Groete FB
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Mooi bokdie een. Maar as jy hom so kyk lyk hy baie "gecanned"iceman1982 wrote: [img width=560 height=377]http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... bongo1.jpg[/img]
Bongo
Dit is ook nogals iets wat ek ook graag sal wil jag.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

