Ludwig saam nek skil kan ons ook seker bespreek hoeveel clearance is genoeg.
Ek het met my 6.5x47 agter gekom dat n koeel nie weer maklik in die gevuurde dop ingaan nie.
Die geweer het n .292" nek en n koeel gaan nie maklik (met nie maklik bedoel ek dat die koeel kan met die hand in gedruk word maar ook weer sonder n tang uitgetek word) in die dop terug nie.
Ek gaan die doppe se nekke bietjie skil maar wil net vir interessantheid weet hoeveel clearance is ideaal.
Met die bietjie oplees wat ek al oor die .284 Win gedoen het, het ek gelees dat hy van meer clearance hou(1.5thou as ek reg onthou).
Dit maak net vir my sin dat die clearance nie te tight moet wees nie,moeiliker om lae ES ens te kry met te tight neck clearence.
Reloading - The finer side
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Reloading - The finer side
In n fabrieks geweer gaan dit seker nie die moeitewerd wees om sy kamer se dimensies uit te werk vir die doel nie? As jy gelukkig is het jy dalk n stuiwe kamer maar die kans is baie beter dat jy nooit jou doppe elk geval sal kan sny om by jou kamer te pas nie? Ek vermoed in my 30.06 kan dit dalk werk maar nie in die ander nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.