Wanneer is die loop uitgeskiet?

Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Wanneer is die loop uitgeskiet?

Post by Basie2 »

Stem saam met Piet. Geweersmid het 'no-go' in slot gesit en dit het maklik toegemaak- sorry die loop is uitgeskiet dit was 22/250 na ongeveer 3500 skote. Oppas om 2 items gelyk te vervang, wat ek gedoen het en groot drama opgetel- loop en scope, geweer wou nie groepeer en na wilde aantygings moes ek my woorde sluk, omverskoning vra vir smid en ingevoerde zeiss conquest terugstuur USA toe want dit was probleemkind! 26" pac-nor loop met 6.5-20x50 Varmint Leupold skiet soos droom, mits die drywer sy kant bring!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wanneer is die loop uitgeskiet?

Post by joe rocket »

ingevoerde zeiss conquest terugstuur USA toe want dit was probleemkind! 26" pac-nor loop met 6.5-20x50 Varmint Leupold skiet soos droom, mits die drywer sy kant bring![/quote]


My zeiss oppad Duitsland toe moet nou nog ongeveer 3 maande wag. Klaarblyklik kan hulle dit net in Duitsland reggemaak. Jy dink jy koop n goeie scope met goeie back up maar die einde van die storie is dat jy 6 maande sonder n scope sit. As ek weer n scope koop sal ek eers seker maak of dit n vervangings waarborg het.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Wanneer is die loop uitgeskiet?

Post by Dries101 »

joe rocket wrote:ingevoerde zeiss conquest terugstuur USA toe want dit was probleemkind! 26" pac-nor loop met 6.5-20x50 Varmint Leupold skiet soos droom, mits die drywer sy kant bring!


My zeiss oppad Duitsland toe moet nou nog ongeveer 3 maande wag. Klaarblyklik kan hulle dit net in Duitsland reggemaak. Jy dink jy koop n goeie scope met goeie back up maar die einde van die storie is dat jy 6 maande sonder n scope sit. As ek weer n scope koop sal ek eers seker maak of dit n vervangings waarborg het.[/


Julle ouens het my verseker van zeiss afgesit. Eks maar dankbaar ek het n NF gekoop toe ek tussen die twee moes besluit. Sterkte hoop dinge word uitgesorteer.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wanneer is die loop uitgeskiet?

Post by joe rocket »

As ek dit geweet het het ek n nightforce gekoop.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply