Page 2 of 2
Re: RSA aksie
Posted: Tue Sep 14, 2010 7:13 am
by DSBW
Francois
PM my, het kontak vir die opsit van Jewells op RSA's.
Dawie
Re: RSA aksie
Posted: Tue Sep 14, 2010 7:23 am
by Francois Marais
Piet
Thanks man, het gesien, daai goete gaan loop soos stroop. Ek het in die tussentyd n Lyttleton met magasyn inni hande gekry, die ding is kla ge-blueprint inni kaap, dit is juis vi die aksie wat ek n jewell wil opsit, het ook sommer n rail met ringe, custom, laat opsit.
Mooi loop
Francois