Page 2 of 2

Re: My Long Range Sniper Gun (UPDATED!)

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:36 am
by Gerhardu
Ek dink en hoop eks nou klaar met die roer want my G@t jeuk om hom te skiet.Het die Ceracoteing op die metaal werk gedoen.

Wat dink julle?


Groete
Gerhardu

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:37 am
by Gerhardu
2

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:44 am
by JTM
Dit lyk spoggerig. Mooi kleur kombinasie.

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:17 am
by Kingy
Dit lyk nou fancy

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:01 pm
by JPS
Hou van die twee kleure dit gaan mooi saam.

MY 338LM se AI chassis is hoeka olive drab

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:08 pm
by Marc
Nou lyk hy bakgat !

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue Jun 30, 2015 11:21 pm
by 413-Jeffry
Dit lyk baie mooi.