Invoer van teleskope van VSA af?
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Scopes : Verkoper in VSA moet vir permit (nie lisensie) aansoek doen en vra gewoonlik admin fooi daarvoor. Die fooi is gewoonlik hoog en maak dit meestal nie die moeite werd om net 1 scope te doen nie. Meeste retailers wil dit nie doen nie/of het nie magtiging om dit te doen nie (baie reels in VSA) = dis hulle wat weier om die transaksies te aanvaar en hulle is ver in die meerderheid.
Punte/Doppe : Papierwerk van SAPS nodig PLUS uitvoerlisensie (nie permit) in VSA. Die lisensie is vrek duur en mens moet saam"club" om dit die moeite werd te maak (>20,000 punte). Lisensie kan tot 6 maande vat. Meeste retailers wil dit nie doen nie/of het nie magtiging om dit te doen nie = dis hulle wat weier om die transaksies te aanvaar en hulle is in die meerderheid. Posgeld is ook vrek duur. Op R35,000 bestelling het ek al R7,000 se posgeld betaal.
Mens moet seker maak dis vir jou die moeite werd en dat jy al die kostes in ag neem. Die dollar prys maal die wisselkoers is nie wat dit jou gaan kos nie! En onthou ook die kwessie met waarborge! As jy uit VSA koop moet dit terug soontoe as daar probleme is. Plaaslike agent gaan vir jou se "Ek ken jou nie"........
Soos ek se.... die sisteem werk beste vir items wat spesiale bestellings is of nie eintlik ingevoer word nie of duurder scopes (die goed wat stadig beweeg by handelaars en bietjie risiko ingeprys is). Ek het byvoorbeeld 'n Flambeau tas gesoek wat ek nie plaaslik kon kry nie en het hom toe self ingevoer. In baie opsigte is goeie plaaslike handelaars se pryse vir produkte wat waarskynlik in hoe volumes verkoop beter geprys as wat jy dit self voor kan invoer. Iets soos Leupold VX II 3-9x40 sal jy nie maklik goedkoper invoer as wat dit hier kos nie - en as dit goedkoper is dan is dit R100 - R400 en moet mens kies tussen die besparing versus die waarborg en gerief om dadelik die scope te kry....... Maar as mens 'n scope van R22,000 vir R16,000 kry smile mens en wag dan 'n paar weke...... Iemand wat dit gereeld doen kan gewoonlik beste help....

Last edited by Sako75 on Thu Sep 08, 2011 2:19 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
ablm468
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Het iemand al ebay probeer, ek verstaan daar is soms privaat ouens wat scopes adverteer en dan is mens blykbaar nie aan al die reels onderworpe nie?
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
EBAY werk goed ja. Jy moet net die sisteem verstaan en die ou moet bereid wees om dit te pos buite sy land. Sommige is bereid, ander is nie...... Sommige makkers wil net in kontant betaal word en dat dit by sy huis afgehaal word en met so ou kan jy nie besigheid doen nie.
EBAY is natuurlik ook soos Junkmail/BidorBuy.... dis nuwe en gebruikte items..... en jy kan dit of direk koop of dis 'n internet veiling waar die hoogste bod wen. Ek het al verskeie tweedehandse en demo scopes so gekoop vir myself teen afslag pryse en sonder enige probleme.
Hier is dit belangrik dat die ou die prys van die item opsit sodat die belastings bereken kan word. As daar geen prys is nie soek doeane soortgelyke item op internet en kry jy boete plus die belasting dan. Ek was al daar gewees

Last edited by Sako75 on Thu Sep 08, 2011 2:32 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Ek het n vriend wat in die vsa bly hy koop en pos vir my nog nooit probleem gehad nie
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Dankie Sako 75. Waardeer jou moeite en dat jy bereid is om met ons te deel.Die uitvoer van scopes, is dit alle scopes of net sekere wat manne klasifiseer as "tactical"?
Hansman, al manne op ebay wat nie aan die VSA onderworpe is nie is die manne wat buite die VSA bly maar op Ebay adverteer.
groete

375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Dags?
Hierdie is bietjie sensitief, want dit maak baie handelaars lekker boos
maar hulle moet dalk maar ook leer om ons nie te veel uit te buit nie . Het vinning geloer ek kan maklik 100% spaar deur self te laat oorkom.
Ek wil 'n Leupold Mark4 8.5-25x50mm LR/T M1 Illum. TMR Reticle Matt aankoop. Soek ook graag die ARD wat soos "honey comb" lyk by as 'n ekstra. Gaan so $1500 kos {sonder posgeld} vs R19000 local, maak maar die som
1. As daar manne is wat beried is om te help PM my asseblief met kwotasie en prosedure? Ek verstaan dit gaan eie risiko wees. Sako75, Jagtersdok julle manne my help?
2. Ek het 'n vriend in die VSA wat dit vir my sal koop en pos as 'n geskenk? Gaan dit my kwytskel van al die permitted ens as dit van sy huis na my huis gepos word?
Wil nie graag my vingers brand
Dankie
Marc
Hierdie is bietjie sensitief, want dit maak baie handelaars lekker boos
Ek wil 'n Leupold Mark4 8.5-25x50mm LR/T M1 Illum. TMR Reticle Matt aankoop. Soek ook graag die ARD wat soos "honey comb" lyk by as 'n ekstra. Gaan so $1500 kos {sonder posgeld} vs R19000 local, maak maar die som
1. As daar manne is wat beried is om te help PM my asseblief met kwotasie en prosedure? Ek verstaan dit gaan eie risiko wees. Sako75, Jagtersdok julle manne my help?
2. Ek het 'n vriend in die VSA wat dit vir my sal koop en pos as 'n geskenk? Gaan dit my kwytskel van al die permitted ens as dit van sy huis na my huis gepos word?
Wil nie graag my vingers brand
Dankie
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Marc,
As jy deur n vriend die uitrusting kan koop en hy pos dit vir jou heel bakgat dis die risiko wat jy neem.
Ekself het al scopes en dinge van die USA af gekoop deur mense daar maar sodra jy van n handelaar af koop betaal jy belasting sodra die bedrag oor R 3 000-00 gaan en dit wat jy gekoop het die land inkom.
Soos ek uitgewerk het word ons manne nie regtig erg gerook deur die handelaars nie, hulle het helse belastings wat hulle betaal aangesien die handelaars met mekaar meeding. Dis "container handling fee" en belasting en ag daar is baie gelde wat hulle uithaal wat goverment toe gaan en dan eers sit hulle, hul "mark-up" op. Die geld wat die handelaar opsit is maar net om die gelde wat hy betaal om die goed hier te kry weer terug te maak en sy kleiner winsie.
As ek bv iets invoer en dit is n klomp goed wat ek hier wil verkoop en dit is in SA beskikbaar ding ek mee met die handelaars en dan betaal ek anderste belasting as waneer ek n enkele ding invoer net vir myself.
As jy iets kan goedkoper kry en bereid is om die risiko te neem van die pos ens. doen dit ek glonie enige handelaar gaan vir jou kwaad wees nie.
Ek hoop wat ek geskryf het laat jou bietjie beter verstaan?
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Dawid
Ek stem saam dat die handelaars moet oorleef en dat hulle baie kostes mag h? om te oorleef, waarvan ons nie weet nie.
Soos jy s?, die is 'n once off vir myself en is 'n groot bedrag, in my huidige finansi?le stand, wat moontlik bespaar kan word. Ek koop steeds alle ander benodighede by die winkels, so dis nie asof ek probeer kompiteer of iemand se keel afsny nie.
Ek hoop net die besparing is die risiko werd
dankie vir die raad
Groetnis
Marc
Ek stem saam dat die handelaars moet oorleef en dat hulle baie kostes mag h? om te oorleef, waarvan ons nie weet nie.
Soos jy s?, die is 'n once off vir myself en is 'n groot bedrag, in my huidige finansi?le stand, wat moontlik bespaar kan word. Ek koop steeds alle ander benodighede by die winkels, so dis nie asof ek probeer kompiteer of iemand se keel afsny nie.
Ek hoop net die besparing is die risiko werd
dankie vir die raad
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Marc,
n Man moet maar net glo en vertrou als sal goed afloop. Soos ek se...my dinge het sover als heel veilig en mooi verpak by my poskantoor opgedaag.
Op die manier van enkel bestellings is daar n geweldige besparing.
Ek self is nie n handelaar nie maar soos ons al navorsing gedoen het oor invoere het ons nare antwoorde gekry en daarom weet ek dis nie maanskyn en rose vir die handelaars nie. Laat hy net die pakkie vir jou as n geskenk stuur en die scope in n ander verpakking sit ingeval doeane die ding dalk aanvat.
Geniet hom
Groetnis
n Man moet maar net glo en vertrou als sal goed afloop. Soos ek se...my dinge het sover als heel veilig en mooi verpak by my poskantoor opgedaag.
Op die manier van enkel bestellings is daar n geweldige besparing.
Ek self is nie n handelaar nie maar soos ons al navorsing gedoen het oor invoere het ons nare antwoorde gekry en daarom weet ek dis nie maanskyn en rose vir die handelaars nie. Laat hy net die pakkie vir jou as n geskenk stuur en die scope in n ander verpakking sit ingeval doeane die ding dalk aanvat.
Geniet hom
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Onskulligejakkals
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Ek wil 'n Leupold Mark4 8.5-25x50mm LR/T M1 Illum. TMR Reticle Matt aankoop. Soek ook graag die ARD wat soos "honey comb" lyk by as 'n ekstra. Gaan so $1500 kos {sonder posgeld} vs R19000 local, maak maar die som
Marc
Ek het vir my die pulsar N550 digisight ingevoer $1499 my shipping was $650 belasting betaal by Fedex was R2117 ..Dit is baie na aan daardie R19000 ..Benny's in SA vra omtrent daardie prys.Ongelukkig het hulle eers begin adverteer nadat myne reeds gekoop was. Ek kon gewone pos gebruik het maar wou nie die kans waag nie..
Invoer is duur maar meer fun ,en ek moet se ek het n paar bekende verkopers genader oor die scope maar hulle het nie eers terug gekom na my toe nie..ek wil nie name noem nie want ek glo van hulle is ook lede hier.
Die digisight het ek natuurlik aan geskaf om net die jakkalse dop tehou waar hulle onskuldig rondloop

Ek haat n rooikat
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Onskullig
Ek het op die een sonder die Illum Reticle besluit en ekstras by gevat vir die verskil in waarde. As als reg loop gaan dit alles saam so R4000 goedkoper wees as wat ek dit in SA kon opspoor. Hoop nou net die kwaliteit van die stel glase stel nie teleur nie. Ek het nog nooit 'n Leupold besit nie.
Dankie vir al die raad manne, nou kan ek 'n KD ook laat opsit, by 'n "local is lekker" man
Mooiloop
Marc
Ek het op die een sonder die Illum Reticle besluit en ekstras by gevat vir die verskil in waarde. As als reg loop gaan dit alles saam so R4000 goedkoper wees as wat ek dit in SA kon opspoor. Hoop nou net die kwaliteit van die stel glase stel nie teleur nie. Ek het nog nooit 'n Leupold besit nie.
Dankie vir al die raad manne, nou kan ek 'n KD ook laat opsit, by 'n "local is lekker" man
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Andre Hepburn
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri May 25, 2012 1:23 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Naandse manne
Wil graag 'n Leupold VX3 3.5-10X40 invoer van VSA ($479 @ R8.40) is omtrent R4000. Die beste wat ek hier rond kan doen is R6000. Vir 'n jong student wat sy sente rond draai is dit n hengse bedrag. Ek het vriende en familie watgereeld heen en weer vlieg so hulle kan dis in hulle bagasie verpak. Geen probleem mos nie of hoe? Die enigste rede hoekom ek huiwer is die naverkoop diens. Ht self met 'n man van Leupold geprt in Amerika wat naverkoop diens behartig en hy het gese dat ek gan sukkel om die plaaslike handelaar in Suid Afrika te oortuig om my teleskoop te vervang indien daar enige moeilikheid is. Wat is julle manne se standpunt ( Marc,Sako75,jagtersdok)? Marc het jy toe die teleskoop lat in bring en indien wel hie het dit verloop. Wag om van julle te hoor
Mooibly en alles van die beste
A Hepburn

270 Win (ou staatmaker)
338-06 Mauser
12 boor Beretta Semi Automaties (in wording)
357 Arminius revolver

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Andre
JY verpak hom en stuur hom net terug die vervoer onkostes is joune
Ek het 'n Leopold in gegee vir herstel nadat ek hom laat val het by die wapen winkel waar ek hom gekoop het en ek moes ook maar die vervoer betaal let wel dit was my skuld ek weet nie of ek ook die vervoer so moes betaal het as dit 'n produk fout was nie
JY verpak hom en stuur hom net terug die vervoer onkostes is joune
Ek het 'n Leopold in gegee vir herstel nadat ek hom laat val het by die wapen winkel waar ek hom gekoop het en ek moes ook maar die vervoer betaal let wel dit was my skuld ek weet nie of ek ook die vervoer so moes betaal het as dit 'n produk fout was nie

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Andre
Alles het goed verloop geen probleem. Die permit om hom uit te voer het net sewe weke gevat om te re?l, maar anders as dit was alles seep glad. Betaal 14% Vat by die poskantoor en kry jou scope.
Onthou nou net dit is 'n grys produk en geen lokale handelaar hoef hom vir jou te diens nie. As hy konk gaan hy moet terug Leupold toe in VSA, maar ek vertrou op die produk se geskiedenis en twyfel of hy in sy leeftyd by my gaan breuk. Tensy hy val of stamp, dan gaan jy in elk geval posgeld betaal soos Vlakkie tereg hier genoem het.
Maak net seker jy gaan defnitief spaar, ek glo jy gaan net werklik spaar op die regtig duur items. Jy moet maar posgeld uithaal wat versekering insluit en dis maklik tot R600
Sterkte

Last edited by Marc on Mon May 28, 2012 11:30 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Het die naweek 'n Burris 3-9 x 40 by VLT gekoop. R1875. Op die internet is hulle $200+. So nee, ek dink nie ons word gerook nie. En dit sluit gratis opsit en boresight in, asook die wete dat ek kan teruggaan na 'n regte persoon as daar probleme is.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Die antwoord is, shop rond! Het by S&O 375 Ruger doppe gekry teen R650 per 50. G&Bows was R820 vir dieselfde doppe!
Jy kan altyd 'n kans vat met die scopes. My suster wat in die VSA bly het Desember vir my 'n FF2 gepos saam met ander geskenke. Geen belasting betaal nie. Merk die pakkie duidelik as "gift". Scopie het $119 gekos, dis so R900. Hy kos hier om en by R2000, as jy hom kan kry. Ek het in totaal nou al 4 VX3's een Sightron Big Sky, een Pentax Gameseeker en die Burris FF2 ingebring. Sonder probleme.

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Dirty
Hoekom al die verskillende make
Ek probeer by een maak bly of mis ek iets verskillinde kruise, tactical?
Hoekom al die verskillende make
Ek probeer by een maak bly of mis ek iets verskillinde kruise, tactical?

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Die Burris was 'n bargain, die Sightron en Pentax het ek op EBay op die veilings gekoop. Die Sightron 3.5-10x42 is so R4000 werd. Gaan hom op my "nuwe" 303 sit. Baie goeie scope. Die Pentax Gameseaker was cheap Chinese gemors, maar dit het ek eers agter gekom na ek hom gekoop het. Gedog ek koop 'n bargain. Ek kon hom om die dood toe nie gefokus kry nie. Het hom egter vir R1000 verkoop so hy het die posgeld gecover! Die ou wat hom gekoop het is baie gelukkig met hom.Vlakvark wrote: Dirty
Hoekom al die verskillende make
Ek probeer by een maak bly of mis ek iets verskillinde kruise, tactical?
My vriend het al die Leopolds gevat behalwe die 4.5-14x40 VX3 wat op my 375Ruger is. Hy het Leopolds op al sy gewere maar ek gebruik enige ding wat werk!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Andre Hepburn, neem jou swaar verdiende studente geld na VLT en koop vir jou n Burris vir minder as die helfde van daardie geld wat jy nou mee wil dobbel en die kans vat dat jy jou scope kan verloor. Burris het homself darm nou al oor en oor bewys as die "Howa" van scopes. Jy betaal v?r minder as wat hy werd is, en kry 10 teem 1 n beter scope wat baie helderder is in elk geval.
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Mense, hierdie is my tweede post (na my bekendstelling
) en ek luister so na wat die manne se.
My situasie is as volg:
Ek is in Des/Jan in Amerika by my swaer Hennie in Chicago. Daar is natuurlik 'n Cabela's....
Ek wil 'n VX3 4.5-14 x40 koop. En dalk nog 'n kleiner Redfield vir die lekkerte (Leupold besit nou Redfield).
Ek is bang die manne scan my tas, sien die scopes en reken ek is 'n Al Kaida lid! Die goed oor die internet is verwarrend. Ek sien "optical sighting instruments" kort 'n permit vir uitvoer.
As ek een moet kry, hoe gaan ek te werk? Swaer Hennie kan solank aan die werk spring by Cabelas om hulle aan te por, of hoe?
Ek gaan my doodhuil as hulle beslag le op daai goed.
Ek wag vir julle wyshede.

9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."

- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Koos, koop hom daar, pos hom vir jouself of vra vir Hennie om jou "verjaarsdaggeskenk" vir jou te pos.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Pffft. Mens kan ook nerens kom, dan loop jy in familie vas nie..45-70 Govt wrote: Koos, koop hom daar, pos hom vir jouself of vra vir Hennie om jou "verjaarsdaggeskenk" vir jou te pos.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Jacko jy het mos 'n 30-06 gekoop....iewers by my is 'n 1-2 x 10 Takasi hunter wat jy verniet kan kry daai roer skiet nie ver genoeg vir 'n Leupold nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Tau, ek het gewonder wanneer jy my pak slae sou gee.
Ek het intussen op hierdie interessante link afgekom:
http://forum.accurateshooter.com/http:/ ... ic.php?t=2
Die lank en die kort is dat ek my scope/s in die US gaan koop en sommer in my carry-on gaan saambring. Wees openlik. In fact, pak sommer jou scope uit soos wat jy met 'n laptop sou doen.
Ek het intussen op hierdie interessante link afgekom:
http://forum.accurateshooter.com/http:/ ... ic.php?t=2
Die lank en die kort is dat ek my scope/s in die US gaan koop en sommer in my carry-on gaan saambring. Wees openlik. In fact, pak sommer jou scope uit soos wat jy met 'n laptop sou doen.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Invoer van teleskope van VSA af?
Update: Ek wil nou nie "invoer" van oor die water af nie, maar ek wil die scope in my tas saam terugbring. Toe mail ek die TSA (Transport Security Authority) gister (dis nou die ouens wat jou goed deursoek en die KY en rubberhandskoene byderhand hou) by TSA-ContactCenter@tsa.dhs.gov
Toe reply hulle gisteraand:
On 5 September 2012 22:20, wrote:
Thank you for your e-mail regarding travel with rifle scopes in checked baggage.
A rifle scope is not considered a firearm part, and passengers are permitted to transport rifle scopes in checked or carry-on luggage. However, be aware that regardless of whether or not an item is on the prohibited items list, Transportation Security Officers have the discretion to prohibit an individual from carrying an item through the screening checkpoint or onboard an aircraft if the item poses a security threat. Therefore, TSA security screening personnel make the final decision on whether to permit rifle scopes and other firearm accessories into the sterile area of the airport.
Additionally, foreign airports may have different laws that address the possession and transportation of firearms and their accessories. As sovereign entities, many countries have established their own security requirements for airports and air carriers that are not necessarily the same as those required in the United States. We recommend that travelers contact the appropriate authorities of their destination country for information on their procedures.
We encourage all travelers to familiarize themselves with TSA Travel Tips prior to their trip. Our Web site, www.tsa.gov, has information about prohibited and permitted items, the screening process and procedures, and guidance for special considerations that may assist with preparing for air travel. Passengers can go directly to these tips at www.TSATravelTips.us.
We hope this information is helpful.
TSA Contact Center
Daar is 'n paar ander blah-blah's maar ek glo as jou houding reg is en jy's behulpsaam is alles in orde. Iemand anders se vrou het 11 dae gelede vir hom 'n scope in haar handbagasie uit NY gevlieg. Hulle wou uit nuuskierigheid net by haar weet "watse diere sy jag". Ek dink ook ek pas nie die profiel van die gemiddelde Al-Kaida lid nie.
Om dubbeld seker te maak, sal ek 'n NRA t-shirt by Cabelas koop en daai dag dra.

Last edited by Jacko on Thu Sep 06, 2012 6:45 am, edited 1 time in total.