Teleskoop waarborge

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Teleskoop waarborge

Post by Jagtersdok »

Raynie

Jislike dis seker maar 'n moeilike vraag daai, maar ek dink in die omgeweing van 30jr plus. Maar wat belangriker moontlik is is dalk die af gelope 10 jaar se marketshare en die finansiele groei van die maatskappy. Ek dink nie dis logies om te dink iemand gaan scope hou vir 50jaar nie, ons hou heeltemal te veel van upgrade met ons toys. Maar ek glo dat goeie gevestigde maatskappye soos Leupold, Burris, S&B Zwarovski, Zeiss, Kahles hulle waarborge sal honour solank as wat die maatskappy nog staande is.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Teleskoop waarborge

Post by raychell »

Ek begin ook meer gemaklik voel oor maatskappye wat self vervaardig teenoor wat net uitkoop.Dit is waarom ek nou omskakel na Meopta sederd 1933 en die prys na my mening baie goed
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Teleskoop waarborge

Post by Jagtersdok »

Yes Raynie

Daardie is ook 'n goeie punt wat jy maak. Want dit dui op standvastigheid en behoudbaarheid. Die maatskappy is dan meer onafhanklik.

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply