Hercules, ek kyk juis na die Lynx omdat jy hulle so goed praat. Ek het in die verlede ook nog net goeie diens ontvang van hulle af.
Weet jy dalk of die Lynx se kruishaar verlig is, watse deel van die kruishaar verlig en is dit "daylight bright"?
Tau, ek reken omdat ek 'n 1x vergroting scope gaan hê dat ek nie ysters nodig gaan hê nie. Ons gaan mos nie buffels met die peashooters skiet nie. Ek reken as jy 'n groter minimum vergroting op die scope het sal sulke yster of 'n red dot sin maak?
AR15 Optics?
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: AR15 Optics?
Hallo Arnold
Die reticle word op glas geëts en dit sal verstelbaar verlig wees. Die versoek is vir daglig helderheid. Die beplanning is net vir die sirkel en senter dot om rooi verlig te wees. Die idee vir die ontwerp met die "pyle" en die sirkel en dot van die kruisdraad is om die skut se oog absoluut na die senter te trek, veral wanneer daar met beide oë oop teen 1x vergroting op naby afstande baie vinnig geskiet word. Maar tog het dit ook die funksionaliteit om 'n 300m mikpunt te verskaf vir 'n geweer wat op 200m gezero is - 200m zero werk goed vanaf 10m en verder. Daar gaan aanvanklik nie verstelbare "tactical turrets" wees nie juis om die profiel te beperk en dis onnodig vir die 3GS toepassing.
Die bestaande model se G#4 kruisdraad (meganiese kruisdraad met 'n optiese vesel daarop wat die baie helder verligte dot in die senter verskaf) sal steeds beskikbaar wees.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR15 Optics?
Dankie Hercules
Ek het nogal gedink dit was die denkwyse agter die groot pyle. Dit gesê, hou ek nie van die pyle nie maar mens sal hulle seker n kans moet gee om te sien hoe dit werk.
Dankie vir die inligting oor die verligte kruishaar, dit klink goed. Oor die stelknoppe wat toe is stem ek saam aangesien min mense met die tiepe toerusting gaan stel aan die knoppe tussen skote maar eerder hoër of laer mik.

Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: AR15 Optics?
Ek het 'n Bushnell 1-4x24 AR Optics met Drop Zone 223 BDC kruishaar opgesit. Het hom die naweek ingeskiet en werk baie goed, sal hom binnekort in die veld gaan toets.
Dankie Neels van S&O Stellenbosch vir die vriendelike diens.

- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: AR15 Optics?
More almal,
Wat van Bushnell se 4.5-18x40mm drop zone - 223?
Ek oorweeg daai een vir my Smith & Wesson .223

Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: AR15 Optics?
Arnold, op watse scope het jy toe besluit? Ek sit ook nou in die bootjie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR15 Optics?
Ek het n Vortes Strike Eagle 1-6x24 gekry.
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: AR15 Optics?
Arnold, ek het 'n Bushnell AR 1-4x24 op my geweer. Dit werk great, maar gaan vir seker vir 'n 6x vergroting. Die Strike Eagle lyk belowend. En die Bushnell kan nogal knocks vat.
Oeps sien nou eers jou laaste post. Laat weet asseblief hoe die nuwe Scope vir jou werk.

Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: AR15 Optics?
Dankie Arnold, ek sal bietjie kyk na die Strike Eagle.