Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Bestel manne, bestel! Ek soek 'n robotmannetjie wat my gewere kan skoonmaak nadat ek geskiet het.
Hy moet my geweer op die bakkie kan vashou, afstand en wind akkuraat kan skat, die verstellings kan doen en dan die geweer kan "op-line". Sodra die groen liggie brand, trek ek net die sneller!
Daarna trek hy die pens en laai die bok. By die kamp slag hy af. Volgende dag sny hy biltong en worrsvleis af.
Sal later aan nog pligte dink!
Stadbobejaan ek sal graag met jou wil gesels oor 'n adapter wat in my anschutz rail kom vir die Harris bipod. Hulle lyk gewoonlik so en word van alu gemaak. Sal een wil sien wat met twee skroewe vasmaak instede van net een.
PWV wrote:Bestel manne, bestel! Ek soek 'n robotmannetjie wat my gewere kan skoonmaak nadat ek geskiet het.
Hy moet my geweer op die bakkie kan vashou, afstand en wind akkuraat kan skat, die verstellings kan doen en dan die geweer kan "op-line". Sodra die groen liggie brand, trek ek net die sneller!
Daarna trek hy die pens en laai die bok. By die kamp slag hy af. Volgende dag sny hy biltong en worrsvleis af.
Sal later aan nog pligte dink!
Jy het vergeet van vuurtjie aansteek, Pap ens sous maak, en om n dop te gooi.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
So bietjie van n setback met digital spirit level.
Sodra unit af en dan weer aangesit word, moet jy hom eers sync met level opervlak of a spirit level, defeats the purpose of having a digital spirit level, if you need a normal spirit level om hom the kalibreer.
As hy eers gekalibreer is dan werk hy mooi.
Foto van reading as unit plat is.
http://i57.tinypic.com/ok32b5.jpg
Foto van reading as unit getilt is.
http://i59.tinypic.com/34nlfkl.jpg
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
Nogal baie interesant die bubble level konsep! Kan die level vir jou die angle gee teen wat jy skiet, bv. opdraende +2° of afraande -5°, of is dit daai laaste getal? Nie alle rangefinders het angle in nie en dis iets wat jy met LA skiet nodig het.
Klopper wrote:Nogal baie interesant die bubble level konsep! Kan die level vir jou die angle gee teen wat jy skiet, bv. opdraende +2° of afraande -5°, of is dit daai laaste getal? Nie alle rangefinders het angle in nie en dis iets wat jy met LA skiet nodig het.
Ja Klopper die X axis is vir die bubble level, geweer tilt(links na regs) waar die Y axis vir for jou kan se of die geweer op of af mik(opdraende en afdraande).
Die z axis dink ek nie het n applikasie nie, kan dalk gebruik word om vir jou te se wat die recoil van die gun is.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
StadBobejaan, watse hardeware gebruik jy om die acellerometer en LCD aan te spreek?
StadBobejaan wrote:So bietjie van n setback met digital spirit level.
Sodra unit af en dan weer aangesit word, moet jy hom eers sync met level opervlak of a spirit level, defeats the purpose of having a digital spirit level, if you need a normal spirit level om hom the kalibreer.
As hy eers gekalibreer is dan werk hy mooi.
Foto van reading as unit plat is.
http://i57.tinypic.com/ok32b5.jpg
Foto van reading as unit getilt is.
http://i59.tinypic.com/34nlfkl.jpg
StadBobejaan wrote:
My draaibank is entry level een van adendorf.
watter een ? ek het self een EMILHQ 500, die een met die mill kombinasie maar mill en draaibank aparte motors, handleiding noem wel CNC aanpasbaar maar dit is ook al, sal self hou van CNC
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
StadBobejaan wrote:
My draaibank is entry level een van adendorf.
watter een ? ek het self een EMILHQ 500, die een met die mill kombinasie maar mill en draaibank aparte motors, handleiding noem wel CNC aanpasbaar maar dit is ook al, sal self hou van CNC
Die een wat ek het is baie oud 500 tussen centers sal vannaand die naam dubble check, by my Pa geerf, so will nie van hom onslae raak nie, maar wil n groter een he wat ek will convert cnc. Sal bietjie vir jou kyk hoe maklik dit sal wees om hom n cnc te maak.
Nice add on wat die meet sobietjie vinniger maak is n DRO, loer na die man se aanbieding, http://www.gumtree.co.za/a-power-tools/ ... 0006797109 lyk glad nie sleg vir die prys nie, en ek het al baie pryse op die tiepe ding nagevors.
Het hom mail gestuur vir prys in specs, wag nou nog.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
Fritz Hagen wrote:Stadbobejaan ek sal graag met jou wil gesels oor 'n adapter wat in my anschutz rail kom vir die Harris bipod. Hulle lyk gewoonlik so en word van alu gemaak. Sal een wil sien wat met twee skroewe vasmaak instede van net een.
O ja asb! Ek sal sommer 2 vat.
Bakgat idee. Ek dink jy gaan baie besig gehou word
Het julle dalk n sample wat julle kan pos dan loer ek, vestaan nie mooi die foto nie, sien die rail, sien die set skroef, watter knop is daai??
Seker as die manne die raak lees, sal daar wel n sample te vore kom, dan maak ek hom graag vir julle.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
Mmm, my probleem is ek het net een en dis die ankerpunt (huidiglik) vir bipod.
Ek kan nie vir lank sonder hom wees nie en ek sit in die Kaap, so tyd gaan probleem wees.
THOMAST wrote:Mmm, my probleem is ek het net een en dis die ankerpunt (huidiglik) vir bipod.
Ek kan nie vir lank sonder hom wees nie en ek sit in die Kaap, so tyd gaan probleem wees.
Haal net af , een of twee foto's en maak n drawing met mates, weet nog nie watse knop is langs die setskroef nie.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.