Page 2 of 2

Re: Idees rondom skyf staander op range

Posted: Wed Apr 01, 2015 8:12 am
by zipp
Manne
Onthou net om die standers hoog genoeg te maak dat die koels dierek in die keerwal ingaan en nie eers die grond tref nie. Opslag koels maak moelikheid!