Page 2 of 2
Re: Beste/mees akuraatste skaal
Posted: Mon Apr 13, 2015 12:42 pm
by Louis Kriel
Sjoe daai Dillon lyk darem nes n RCBS met n paar kosmetiese veranderings.
Re: Beste/mees akuraatste skaal
Posted: Mon Apr 13, 2015 1:42 pm
by Gian_dP
Louis Kriel wrote:Sjoe daai Dillon lyk darem nes n RCBS met n paar kosmetiese veranderings.
Dink beide word deur ohaus vervaardig
[IMG]
//images.tapatalk-cdn.com/15/04/13 ... 23c30a.jpg[/IMG]
Re: Beste/mees akuraatste skaal
Posted: Mon Apr 13, 2015 1:52 pm
by LRLaubscher
Laai al meer as 5 jaar met RCBS 505.
Die resultate praat vir hulself.
Het Saterdag weer geskiet, 5 skote met 260 rem Ackley.
Vinnigste was laaste skoot-2863ft/sec
Stadigste was tweede skoot-2851ft/sec
Balkie skale werk meer as goed genoeg. Vertrou hulle ook meer wat gravitasie verander nie.
Re: Beste/mees akuraatste skaal
Posted: Mon Apr 13, 2015 2:20 pm
by Capt. Yoda
Meeste/almal van die skale wat deur Ohaus gebou word vir die groot name is maar dieselfde net verskillinde kleure en stickers op