Page 2 of 2

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:16 am
by Hugo
Gerhard wrote:
hugo wrote: Ek wil nie vir mense se hoe om te skiat nie, mar daai eerste draai so verby die ore is die een waar jou duime le. My opinie.
Hugo,

Ek, Geno en Francois het of is PH's vir n rukkie nou al.


PH's vs Weekend Warrior's ??

Dan staan ek mar teriug tot hy geval het.

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:27 am
by Hugo
[img width=560 height=420]http://a7.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 6019_n.jpg[/img]
Die agterste een is hy
[img width=560 height=420]http://a3.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 6234_n.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://a4.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 4852_n.jpg[/img]

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:38 am
by Stefan764
Hugo

Of jou kamera se datum is verkeerd of jys baie gelukkig dai bul het noggi gevrek van ouderdom nie...

Ek dink dai linkerkantste horing kan dalk so duim of 3 in sy draaie versteek he, hulle is baie dieper as die "regte" regterkantste horing, maar soos FM se, die punte is kort, so daar verloor jy weer n paar duime. Ek sal maar n positiewe skatting maak en se jy gaan 53" maak op die linker horing.....net oor die diepte van die draaie...

Stef

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:54 am
by Rasmus
Dit bly maar moeilik om n koedoe te skat. Hugo ek wil nie jou onderwerp skaak nie.

Hier is n foto van my koedoe hoeveel sal julle hom skat?

Image

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:55 am
by PRIVATE RYAN
Ek skat hy is groot genoeg vir my.

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:57 am
by Hugo
Rasmus wrote: Dit bly maar moeilik om n koedoe te skat. Hugo ek wil nie jou onderwerp skaak nie.

Hier is n foto van my koedoe hoeveel sal julle hom skat?

Image
Ek gan 56,5 raai op daai regter horing.

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:02 am
by Nico Harris
54 duim.

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:08 am
by PRIVATE RYAN
55"

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:16 am
by Gerhard
53"

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:22 am
by PRIVATE RYAN
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... 9010-1.jpg[/img]

Skat die koei bul wat ek geskiet het in
die Luderits area.

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:27 am
by Hugo
74"

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:31 am
by Hugo
Ok kom ons skat die bul.

PS: niks se psycho babbal oor 52" en groter is bonus nie.  ;)

[img width=560 height=420]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 010047.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 0120-1.jpg[/img]

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:31 am
by PRIVATE RYAN
55"

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:55 am
by Freek
PR
Skat die koei bul wat ek geskiet het in
die Luderits area.

Jou ou Jakkals  ;D ;D ;D, jy laat dit so maklik lyk om die boeke te haal. Ek sien jy "force" ook 'n ding as hy nie wil ballanseer nie... heel kreatiewe jag daai.

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 10:05 am
by KSV
Julle klomp narre sal maak dat ek iets onverantwoordelik aanjag die naweek!!

Enige een sal mooi lyk op my muur.

Het darem self twee van die op bestelling die jaar, kan nie meer wag nie.  Moet darem die 375 behoorlik inlyf die jaar.

Maak mooi!
Hein

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 10:07 am
by PRIVATE RYAN
Ja jong, ek ag my nie 'n "trofeejagter nie",
maar ek sal altyd wag vir 'n mooi ram of bul
en dan die grootste een skiet.  :-[

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 10:44 am
by Stefan764
Dai laaste bul van Hugo sal nie meer as 52" meet nie, draaie nie diep genoeg nie...

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 12:28 pm
by MEERKAT
Rasmus
Vlak krulle 49", bly nog steeds mooi troffee

MEERKAT

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 12:32 pm
by Geno
Rasmus,
Ek skat daai bul van jou 50"-51"

Groete,
Eugene

Re: Hoeveel duim is die Koedoe.

Posted: Tue Apr 19, 2011 1:14 pm
by Piet Breedt
Met daai dik nek, sowat 190kg s? n ou slagter, afhangend van watter area af hy kom.....he...he.../he