Wouter,
Hierdie jaar loop ek sonder 'n gids, gelukkig ken ek die plaas eienaar al lank en hy gee nie om as ons sonder 'n gids loop nie. Ek gaan daardie aanbeveling van jou uit toets.
Andy,
Ek het ook al daardie ondervind, ek loop ver agter hom.
JvB
Bekruip tips
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bekruip tips
Manne
Jag en skiet is seker my grootste passie in die lewe. Om geforseer te word om dit saam met iemand te doen wat dit nie verstaan/begryp/respekteer/deel nie is seker een van die grootste cruelties wat jy aan iemand kan doen! Ek redeneer so daaroor. As ek jag is dit my tyd/keuse/geld en ek wil dit so graag as moontlik op my manier doen. Ek respekteer die eienaar wat n opserveerder wil saamstuur maar in my oe is dit al wat hy gaan doen van n afstand! Daar is wonderlike gidse daar buite wat ek al die voorreg gehad het om mee saam te jag en by te leer maar dit is nou my beurt om daai kennis nou self toe te pas. Ek sal my foute wat ek maak vat soos n man, maar dis my foute nie n ander sin nie!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Bekruip tips
Wouter,
Ek stem saam met jou, want baie plase se reels se ook dat die verantwoordelikheid le by jou en nie die gids nie om te bepaal of die bok 'n trofee en of dit 'n bul of koeie is. So hy is net daar om jou te vat tot by die dier en om seker te maak jy skiet dit raak en as jy dit gekwes het die spoor te vat.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bekruip tips
Wouter,
Ek en 'n paar vriende het ook 'n plaas waar ons sonder gidse jag, dit is 'n groot vooreg en word net opgebou deur vertroue.
Moet se het ook al fout gemaak maar staan pa daarvoor en dink dit is wat die gemoedsrus van boer het om ons toe te laat om op eie te jag. Ek het maar nog min geskiet so op my eie maar waneer jy self iets kry en skiet is die gevoel darrem maar stroopsoet
Die koue luggies is besig om nader te staan en die roere is 100% gereed, Kan nie meer wag vir die seisoen om amptelik vir my (met my eerste jag) aan te breek nie, sien so daarna uit vir seun om eerste bok (of Vark) te klits die jaar. Glo en vertou hy is 100% reg het so 40mm groepering geskiet (op lewensgroot teiken van vlakvark) van sit posisie op sy eie net met bipod en nie van bank af nie met 6 skote met die .303 met 150gr sierras en Clarence se knaldemper, op 50meter geskiet Sondag by Irene skietbaan wat in my oe glad nie sleg is nie veral in ag geneem hy is maar 10 en klein vir ouderdom.
Groete
JP

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Bekruip tips
Dagse manne. Hier waar ek jag is dit plat en daarby bedoel ek hier is nie eens n bos om agter n veltie te vang nie.
Ek het gesien dat n kortbroek werk nie hierso nie,om rede jy meeste van die tyd hande viervoet is.
Ek gan jag gewoonlik by n pel wat se bynaam eier is(As hy n groot paar voete gehad het sou sy bynaam voet gewees het).
Nou ou eier jag al van babietjie dag af en hy ken n springbok(ook maar al wild hier by ons)
Ek nou al so bietjie tips gevang by die ou.
Wat baie belagerik is,is hoe jy aantrek alles lang moue sodat daar min van jou vel uitsteek
Niks wat blink nie!
Jy is omtrent altyd hande viervoet en late raak n mans se kniee en hande vrek seer van sie bossies en klippies.Jy moet ook leer om stil se te beweeg
Dan het hy ook n manier waar hy op sy gat sit en so met sy arms en bene staaaadig vorentoe beweeg,oom koos het dit al in n magnum ok gese
Hy beweeg ook net as die bok sy kop laat sak om te wei
Wil nog eendag soos eier bekruip! Hy mag maar!
Groete Armand

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bekruip tips
Armand
Leopard crawl is defnetief nie my lekkerste tydverdryf nie, nie met hierdie liggaam nie! Ek pas ook daai metode van sit op my boude met die geweer dwars oor my skoot toe. Wat lekker daarvan is is dat jy baie vinnig en gemaklik n skoot kan vat as die geleenheid hom voordoen. Dit gee n persoon ook die voordeel om redelik lank so te sit indien die bok jou gewaar en as jy wil kan jy terug gaan le vir n lang prejode indien die diere onrustig raak sonder dat jy moeg raak.
JP
Ek is seker daai bulletjie gaan jou bors laat swel die jaar. Gee hom net genoeg tyd sodat daar nie nog daai ekstra druk op hom is nie. Ek kan nie wag dat my twee kannetjies groot genoeg raak vir die voorreg om saam met hulle die jagterspad te stap nie. Dit is seker een van die grootste voorregte wat n vader saam met sy bloeisels kan meemaak!
Groetnis
Wout
Leopard crawl is defnetief nie my lekkerste tydverdryf nie, nie met hierdie liggaam nie! Ek pas ook daai metode van sit op my boude met die geweer dwars oor my skoot toe. Wat lekker daarvan is is dat jy baie vinnig en gemaklik n skoot kan vat as die geleenheid hom voordoen. Dit gee n persoon ook die voordeel om redelik lank so te sit indien die bok jou gewaar en as jy wil kan jy terug gaan le vir n lang prejode indien die diere onrustig raak sonder dat jy moeg raak.
JP
Ek is seker daai bulletjie gaan jou bors laat swel die jaar. Gee hom net genoeg tyd sodat daar nie nog daai ekstra druk op hom is nie. Ek kan nie wag dat my twee kannetjies groot genoeg raak vir die voorreg om saam met hulle die jagterspad te stap nie. Dit is seker een van die grootste voorregte wat n vader saam met sy bloeisels kan meemaak!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Bekruip tips
Wout
Ek het al van manne gehoor wat my vertel hulle leopard crawl 200m na n bok toe!
Maar nou ja ek het ook al probeer maar daai proefnemingkie het net gely na nerf af elemboe!
Glad nie soos in die flieks nie!
Groete armand
Ek het al van manne gehoor wat my vertel hulle leopard crawl 200m na n bok toe!
Maar nou ja ek het ook al probeer maar daai proefnemingkie het net gely na nerf af elemboe!
Glad nie soos in die flieks nie!
Groete armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Bekruip tips
Ek dink ou eier doen daardie sit en bekruip ding lekker omdat hy dit op "bearings" doen, iets wat sy boetie, "ertjie" nognie lekker kan regkry nie!

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bekruip tips
Wouter,Wouter Roets wrote: Armand
Leopard crawl is defnetief nie my lekkerste tydverdryf nie, nie met hierdie liggaam nie! Ek pas ook daai metode van sit op my boude met die geweer dwars oor my skoot toe. Wat lekker daarvan is is dat jy baie vinnig en gemaklik n skoot kan vat as die geleenheid hom voordoen. Dit gee n persoon ook die voordeel om redelik lank so te sit indien die bok jou gewaar en as jy wil kan jy terug gaan le vir n lang prejode indien die diere onrustig raak sonder dat jy moeg raak.
JP
Ek is seker daai bulletjie gaan jou bors laat swel die jaar. Gee hom net genoeg tyd sodat daar nie nog daai ekstra druk op hom is nie. Ek kan nie wag dat my twee kannetjies groot genoeg raak vir die voorreg om saam met hulle die jagterspad te stap nie. Dit is seker een van die grootste voorregte wat n vader saam met sy bloeisels kan meemaak!
Groetnis
Wout
Jy moet sien wat se gesukkel dit kan word as mens met die boog so probeer bekruip.
Jy kan nie glo wat alles aan die snaar en pyle vas haak nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment