Jy het dan nou self daar quote ingesit van dat laminate of synthetic meer stabiele platform is en dat die loop half of heeltemal freefloat is?
Onthou net ek het nie ges? dit is onmoontlik nie, wel dat hout lewendig is so jy gaan daai epoksie maar dik moet neerl? en dan nou weer die ding van as jy dit regtig wil laat werk moet jy dan fullstock he tot voor by die kroon??
Ek weet nie, ek weet wel dat behoorlik gebed aksie en magesyn kas met kolf ver van die loop af baie goed vir my met al my gewere gewerk het
Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Biltongjagter
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Heeltemal so, ek gee die volle prentjie, weerhou niks!
Dit gaan hieroor:
Is daar enigiets meer of nuuts wat jy of enigiemand anders hier kan byvoeg om 'n oplossing te probeer kry?
Jou vraag:
Meer hieroor dalk?
Dit gaan hieroor:
Daardie vetgedrukte en onderstreepte woord spel dit mos uit.Can that best-of-both-worlds scenario be achieved with a one-piece wood stock? Sure, but it's easier ......
Is daar enigiets meer of nuuts wat jy of enigiemand anders hier kan byvoeg om 'n oplossing te probeer kry?
Jou vraag:
Ek glo nie dit is noodsaaklik nie, of hoe dink ander manne?........ en dan nou weer die ding van as jy dit regtig wil laat werk moet jy dan fullstock he tot voor by die kroon??
Meer hieroor dalk?
Wat van 'n perfekte balansering tussen aksie en loop - 'n middelste sentreringspunt tussen die twee dele?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Koos, soos jy seker weet het die No1 'n aparte voorstuk (of Fore end)Die doel van die silikoon verpakking was om die voorstuk te stabiliseer nadat die voorstuk gebed is op die hoof veer se onderteunings balkie (mainspring tang)Biltongjagter wrote: Thomast skryf:Maar jy s? nie hoe skiet jou Ruger No1 nadat jy dit gedoen het nie, Thomas!Ek het dieselfde gedoen met my Ruger No1
Gee bietjie terugvoering daaroor en veral wat is jou mening in terme van die sukses van die proses wat jy beskryf het.
Die geweer was altyd baie gevoelig vir die media tipe waarop die voorstuk gerus was wanneer ek 'n skoot afskiet. Na die silikoon behandeling gee hy baie goeie akkuraatheid vir die 7mm Rem Mag: konstante egalige driehoek groepering waar die gemiddelede afstand (senter tot senter) 10mm is.
-
Biltongjagter
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Thomas, soos ek kan aflei het jy en jou vriend julle gewere se lope gewysig van vryswewend na, seker nou nie heeltemal vasgepak nie, maar darem ten minste gestabiliseer met die silikoon verpakking.
Boonop is julle albei baie tevrede met die resultate - 10mm groepering met jou Ruger No1 7mm Rem Mag neem ek aan oor 100m, is werklik goed.
So daar is nou die eerste bewys dat die loop vibrasie en bewegingsmomentum van die loop t?g suksevol beheer kan word.
Lyk my hier kan 'n paar ou, stewig gevestigde praktyke in terme van die pakkingsproses van 'n jaggeweer, in die nabye toekoms heeltemal gewysig word, met boonop meer positiewe resultate.
Enige verdere idess kan die proses net aanhelp.
Boonop is julle albei baie tevrede met die resultate - 10mm groepering met jou Ruger No1 7mm Rem Mag neem ek aan oor 100m, is werklik goed.
So daar is nou die eerste bewys dat die loop vibrasie en bewegingsmomentum van die loop t?g suksevol beheer kan word.
Lyk my hier kan 'n paar ou, stewig gevestigde praktyke in terme van die pakkingsproses van 'n jaggeweer, in die nabye toekoms heeltemal gewysig word, met boonop meer positiewe resultate.
Enige verdere idess kan die proses net aanhelp.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Koos, ek vermoed dat die proses beter resultate gee met dun tot medium profiel lope.
Ja, die groeperings is op 100m geskiet.
Ja, die groeperings is op 100m geskiet.
-
Biltongjagter
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Thomas, wat is die handelsnaam van hierdie tipe silikoon rubber wat jy en jou vriend gebruik het, asseblief?...... met silikoon rubber(tipe wat nie suur bevat nie,
Sou jy dit toeskryf aan die algemene siening dat hierdie tipe lope geneig is om meer vibrasie en bewegingsmomentum vatbaar te wees weens hulle ligter en meer vervormbare struktuur tydens die beweging van die koe?l vanaf aksie tot tromp?.... ek vermoed dat die proses beter resultate gee met dun tot medium profiel lope.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Man ja
Vir Thomsa ken ek ook nou nie van gister af nie. Hy is man met baie kennis oor herlaai en gewere. Ek weet sy gewere skiet baie goed en dat sy algemene kennis baie verder strek as meeste mense.
Koos ja ek is seker dat die manier van pak die akuraadheid moontlik kan bevorder, soos ek ook ges? het mits dit reg gedoen word en die regte materiaal gebruik word.
Nou is die groot vraag, is dit beter as die ander manier van die gepakte aksie en floating loop.
Bv My neef se roer is 308 bruno, aksie en magesyn kas gepak met epidermix, loating loop, skiet gemiddelde groepe van 5 skote die laaste 10 kere op verskillende dae 12mm of kleiner. Die kleinse groep 6.2mm. Ook 3 skoot groep geskiet van 8.5mm met fabrieks ammo van pmp 150gr. Dit is nie bull barrel nie standdard loop.
My 270 gewone Musgrave nog stnd loop op en dieselfde gepak is tot baie baie klein groepe instaat, dis net die drywer wat nie altyd daartoe instaat is nie, dis mos algemene kennis dat ek nie eintlik kan skiet nie.
So ook my vrou se 243 en nog paar ander roere wat ons al getoor het.
Ek is nog baie baie skepties of daar meer positiewe resultate sal wees, maar ek is altyd oop om te probeer en te leer
Vir Thomsa ken ek ook nou nie van gister af nie. Hy is man met baie kennis oor herlaai en gewere. Ek weet sy gewere skiet baie goed en dat sy algemene kennis baie verder strek as meeste mense.
Koos ja ek is seker dat die manier van pak die akuraadheid moontlik kan bevorder, soos ek ook ges? het mits dit reg gedoen word en die regte materiaal gebruik word.
Nou is die groot vraag, is dit beter as die ander manier van die gepakte aksie en floating loop.
Bv My neef se roer is 308 bruno, aksie en magesyn kas gepak met epidermix, loating loop, skiet gemiddelde groepe van 5 skote die laaste 10 kere op verskillende dae 12mm of kleiner. Die kleinse groep 6.2mm. Ook 3 skoot groep geskiet van 8.5mm met fabrieks ammo van pmp 150gr. Dit is nie bull barrel nie standdard loop.
My 270 gewone Musgrave nog stnd loop op en dieselfde gepak is tot baie baie klein groepe instaat, dis net die drywer wat nie altyd daartoe instaat is nie, dis mos algemene kennis dat ek nie eintlik kan skiet nie.
Ek is nog baie baie skepties of daar meer positiewe resultate sal wees, maar ek is altyd oop om te probeer en te leer
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Invloed van verstellings op 'n loop se vibrasie frekwensie -
Ja.Biltongjagter wrote: Thomas, wat is die handelsnaam van hierdie tipe silikoon rubber wat jy en jou vriend gebruik het, asseblief?
Koos,my ingeneursvriend het die silikoon gebruik sonder die suur. Dit vat blykbaar langer om te set. Sal die handelsnaam uitvind.
Ek het gewone silikoon rubber gebruik, maar het die loop beskerm met verskeie lagies "release agent" wat so 'n milrovelletjie op die loop los. Ons het onafhanklik van makaar op dieselfde plek uitgekom. Toe ek hom vertel van my resultate, het hy sy resultate toe aan my bekendgestel
Sou jy dit toeskryf aan die algemene siening dat hierdie tipe lope geneig is om meer vibrasie en bewegingsmomentum vatbaar te wees weens hulle ligter en meer vervormbare struktuur tydens die beweging van die koe?l vanaf aksie tot tromp?