HI Henry
Ek het erens gelees dat die exit pupil van 'n 8x56 min of meer dieselfde grootte is as jou pupil, en dit maak dit dus baie geskik vir nagjag? Ek wil hierdie teleskoop op 'n Anschutz 222 sit, en dink die ou klassieke duitse teleskoop sal mooi pas by die ou, klassieke duitse geweertjie.
Ek dink persoontlik is die 8x vergroting oorgenoeg vir wat ek wil doen met hierdei geweertjie.
Beste verligte teleskoop vir nagjag
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Hou die lood in die lug
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Gerrit van Nightro Suppressors het 'n 7x50 Meopta op sy Anschutz .222. Bitter lekker kombinasie.
Goed, beter, 6millimeter!