Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
maxboostsa1 wrote:hhaahha Fritz jy wil net my naam gaan toffie maak as ek sukkel.
maar ek dink ek weet wat die probleem is..... ek vermoed my rangefinder meet op 800m 10 meter verder maw 810m... daai fout op 1000m is 3clicks en dis amper 9 duim
Ek dink dit moet anders om wees anders sou jy hoog skiet. Jou afstandtaster lees kort. Daarom minder elavasie.
Ek het dit ook so
Niks fout met daai groepe nie. Lyk soos 'n solid 0.5moa geweer, en op die langer afstande is dit nie maklik nie.

Fritz/ Gawie hoe verder jou teiken is hoe meer bullet drop het jy en hoe laer gaan jou POI mos wees...
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
maxboostsa1 wrote:hhaahha Fritz jy wil net my naam gaan toffie maak as ek sukkel.
maar ek dink ek weet wat die probleem is..... ek vermoed my rangefinder meet op 800m 10 meter verder maw 810m... daai fout op 1000m is 3clicks en dis amper 9 duim
So as jy stel vir 810m behoort jy hoog te skiet, daarom is dit nie jou RF se skuld nie, inteendeel, jou ballistics is verder uit as wat jou teikens wys. Tensy jy jouself verkeerd uitgedruk het en eintlik die teenoorgestelde bedoel het.
Fritz Hagen wrote:So as jy stel vir 810m behoort jy hoog te skiet, daarom is dit nie jou RF se skuld nie, inteendeel, jou ballistics is verder uit as wat jou teikens wys. Tensy jy jouself verkeerd uitgedruk het en eintlik die teenoorgestelde bedoel het.
Nee julle verstaan my dalk verkeerd... ek het die baan uit gele met my RF... ek dink hy meet verkeerd... ek le op +-810m(die RF se dis 800m) ek raai maar 810m want ek is nie seker presies hoe ver is die RF uit nie, en ek stel vir 800m.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Fritz Hagen wrote:So as jy stel vir 810m behoort jy hoog te skiet, daarom is dit nie jou RF se skuld nie, inteendeel, jou ballistics is verder uit as wat jou teikens wys. Tensy jy jouself verkeerd uitgedruk het en eintlik die teenoorgestelde bedoel het.
Nee julle verstaan my dalk verkeerd... ek het die baan uit gele met my RF... ek dink hy meet verkeerd... ek le op +-810m(die RF se dis 800m) ek raai maar 810m want ek is nie seker presies hoe ver is die RF uit nie, en ek stel vir 800m.
Oh. Ek het jou dan verkeerd verstaan. Ek het 'n betroubare RF as jy belangstel.

Dankie ek sal jou laat weet.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Ek hoor jy het my Brian Litz dvd's toe in die hande gekry Wynand. Baie lekker om te kyk. Hy het ook 'n praktiese sessie met 'n .308win, .284win en .338LM. Na elke afstand analiseer hy sy skote en vind 'n logiese verduideliking vir elevasie afwyking wat dalk voorkom. Ek dink regtig mens moet vêr gaan voordat jy die BLG7 of AB in twyfel kan trek.
Dalk kan jy kyk watter verskil dit gaan maak om vir elke spoed interval die BC in te sit. Ek weet vir G7 maak dit nie soveel saak nie, maar hulle verskil wel vir 3000,2500,2000 en 1500fps. Miskien bring dit jou so bietjie nader aan wat jy sien op die verder teikens?
Fritz Hagen wrote:Dalk kan jy kyk watter verskil dit gaan maak om vir elke spoed interval die BC in te sit. Ek weet vir G7 maak dit nie soveel saak nie, maar hulle verskil wel vir 3000,2500,2000 en 1500fps. Miskien bring dit jou so bietjie nader aan wat jy sien op die verder teikens?
My RF was toe die probleem.... op 1000m was ek toe eintlik op 1010m.... ek sal weer die naweek gaan skiet en kyk of ek op die kol is
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Ja-nee kyk, so van fyn spog het ek lanklaas gesien.
Ons verstaan nou al te goed dat jy beter skiet as wat jy "range". Bly dat jy die probleem kon identifiseer. Dit kan erg pla as dinge mooi loop met 'n struikel hier en daar.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(7mm) wrote:Ja-nee kyk, so van fyn spog het ek lanklaas gesien.

Ja kry n mater wat 11.1.11 skiet en laat hy oefen om vir jou te range.Dan as jy raak skiet se jy net vir hom dit is hy wat so goed is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Met Shooter was ek ook om een of ander duistere rede 1.5MOA laag op 570y.
Strelok+ was spot-on.
Lyk my Strelok is nou redelik volmaak. Ek is tans op die Pro weergawe, wat aerodynamic jump in het.
So ruk terug mail ek die ontwikkelaar en vra of hy Density Altitude kan insit, en hy antwoord toe binne 3 minute terug dat hy daaraan werk.
Ek steur my nie juis daaraan nie, en so paar minute terug kry ek die volgende mail:
Geno wrote:Met Shooter was ek ook om een of ander duistere rede 1.5MOA laag op 570y.
Strelok+ was spot-on.
Lyk my Strelok is nou redelik volmaak. Ek is tans op die Pro weergawe, wat aerodynamic jump in het.
So ruk terug mail ek die ontwikkelaar en vra of hy Density Altitude kan insit, en hy antwoord toe binne 3 minute terug dat hy daaraan werk.
Ek steur my nie juis daaraan nie, en so paar minute terug kry ek die volgende mail:
Ek het Strelok Pro ge-upgrade en al my info weer deur gegaan en die resultate vergelyk met Applied Ballistics en hy gee die resultaat op 1000m 0.5MOA laer as AB.
Vir my is AB met die custom drag file vir die 140Amax nou spot-on.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Gawie(7mm) wrote:Ja-nee kyk, so van fyn spog het ek lanklaas gesien.
Ons verstaan nou al te goed dat jy beter skiet as wat jy "range". Bly dat jy die probleem kon identifiseer. Dit kan erg pla as dinge mooi loop met 'n struikel hier en daar.
Groetnis.
Praat jy van spog Mnr. 1085m http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 26#p442726
Gawie watter tipe range finder het jy gebruik om die 1085m te range? Ek sal n nuwe range finder moet kry want my china maak werk nie so lekker nie.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Soos Corné altyd sê: " 'n Blinde hoender pik ook nou en dan 'n pit raak!"
Ek gebruik 'n Leica 1600 waarvoor ek 3 jaar lank gespaar het. Beste belegging ooit. Ek moet darem bieg dat dit makliker is as drie manne vir jou "spot" en jy het 'n Kestrel 4500 en Strelok Pro wat "ge-sinc" is tot jou beskikking.
Ek vind ook soos Capt. hier bo sê: Hoe meer jy "spot" vir ander, hoe beter skiet jy self". OK, dus nie wat hy gesê het nie, maar ek is seker dit is wat hy bedoel het.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(7mm) wrote:Soos Corné altyd sê: " 'n Blinde hoender pik ook nou en dan 'n pit raak!"
Ek gebruik 'n Leica 1600 waarvoor ek 3 jaar lank gespaar het. Beste belegging ooit. Ek moet darem bieg dat dit makliker is as drie manne vir jou "spot" en jy het 'n Kestrel 4500 en Strelok Pro wat "ge-sinc" is tot jou beskikking.
Ek vind ook soos Capt. hier bo sê: Hoe meer jy "spot" vir ander, hoe beter skiet jy self". OK, dus nie wat hy gesê het nie, maar ek is seker dit is wat hy bedoel het.
Toe ek die heel eerste keer op 800m skiet en ek skiet die hele plaat mis toe mos jy die deurmekaar hoendertjie in my sien..... met die backstop wat klomp bande vol grond is sien jy nie stof wat op slaan nie en my spotter sien ook niks....
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM