CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Watter een sal julle verkies as jaggerweer?

CZ
12
38%
Remington
7
22%
Winchester
5
16%
Ruger
8
25%
 
Total votes: 32

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Post by PITSMIT »

geluk dwb ek sien jy is van piet retief af my ouers het daar gebly tot en met my pa se dood in 2002 hy was die baas daar van telkom tot so ses jaar voor sy dood. hy het daar afgetree

geniet jou CZ jy gaan sien dis n goeie geweer jy gaan nie spyt wees nie

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Post by DWB »

Dankie Pit!!!  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Post by Piet Breedt »

Ons het so maand gelede n toets geskiet in Bloem teen die Czech republiek, en die hele span was geborg deur CZ en Meopta scopes, en hulle het baie mooi geskiet. Dit is n trotse nasie as dit by hul skietgoed kom. Hulle is harde gewere wat baie sterk gemaak is. Die ouer modelle was bietjie rof afgewerk as dit by kosmetiese afwerking gekom het, maar nog altyd akurate hard werkende jag gewere.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Post by Arnold »

Piet, vertel bietjie watter geweer modelle en kalibers hulle gebruik het asb.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Post by Monrique (SJ) »

Arnold

As ek kan reg onthou was meeste .223 kal. en n .270 dit wat ek gehoor het.

Groetnis
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ vs Remington vs Winchester vs Ruger

Post by DWB »

My geweer is al in HArrismith en sal hopelik volgende week hier by ons kan uitkom. Kan nie meer wag nie!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply