Page 2 of 4

Re: Mojet 300wsm

Posted: Mon Nov 24, 2014 7:24 am
by Wouter Roets
Monster

Eerstens baie geluk met jou keuse en mag die geweer vir jou oneindige plesier verskaf.

Met wat ek al te doen gekry het met Andre se gewere sal ek jou ten sterkste aanraai om bushing die sets te kry. Andre sny sy kamers baie knap in die nek gedeelte so dit noodsaak n mens om bushings te kry om sodoende neck tention aan te spreek. Glo Andre sou hierdie ook vir jou se en as hy nie het nie was dit net n kwessie van hy het vergeet.

Groetnis
Wouter

Re: Mojet 300wsm

Posted: Mon Nov 24, 2014 7:27 am
by douw
Wouter Roets wrote:Monster

Eerstens baie geluk met jou keuse en mag die geweer vir jou oneindige plesier verskaf.

Met wat ek al te doen gekry het met Andre se gewere sal ek jou ten sterkste aanraai om bushing die sets te kry. Andre sny sy kamers baie knap in die nek gedeelte so dit noodsaak n mens om bushings te kry om sodoende neck tention aan te spreek. Glo Andre sou hierdie ook vir jou se en as hy nie het nie was dit net n kwessie van hy het vergeet.

Groetnis
Wouter
Is waar my Baas!

Re: Mojet 300wsm

Posted: Mon Nov 24, 2014 8:50 am
by maxboostsa1
Monster wrote:
Finfan wrote:Sit bietjie vir ons fotos op om te sien? Groetnis
Ek is gewaarsku oor die tyd. Jy kan sommer daai pics hier op gooi.
Hier is die pics

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=36963

Re: Mojet 300wsm

Posted: Mon Nov 24, 2014 9:28 am
by Monster
Dankie Wouter! Ek sal verseker so maak.

Max, mooi was nog nooit lelik nie!

Re: Mojet 300wsm

Posted: Wed Nov 26, 2014 10:26 pm
by maxboostsa1
Ek plaas herlaai inligting vir jou vir die 300 WSM Mojet.
Lapua 155gr, Tpl 76.5mm, S365 Lot 74, 3138fps
Hy skiet baie mooi

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Nov 27, 2014 9:28 am
by Monster
Dankie Max!

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Nov 27, 2014 1:03 pm
by coco
Hallo Max

Is daardie lading al beproef. Ek het ook Mojet 300WSM en het baie goeie resultate uit 165 peregrine gekry uit tot op 200m, maar op 300 bietjie gesukkel. Die baas (Mojet) het toe gese ek moet swaarder koel skiet. Ek gaan nou 190 gr Nosler CC skiet. Is daar dalik iemand met so lading hierop.

Monster, baie geluk en ek hoop dit sal aan al jou verwagtinge voldoen. Het jy enkel skoot gekies.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Nov 27, 2014 1:39 pm
by Monster
Hi Max

Nee, ek wil die oukie meer vir jag gebruik so ek het gevra vir 'n mag.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Nov 27, 2014 2:08 pm
by maxboostsa1
coco wrote:Hallo Max

Is daardie lading al beproef. Ek het ook Mojet 300WSM en het baie goeie resultate uit 165 peregrine gekry uit tot op 200m, maar op 300 bietjie gesukkel. Die baas (Mojet) het toe gese ek moet swaarder koel skiet. Ek gaan nou 190 gr Nosler CC skiet. Is daar dalik iemand met so lading hierop.

Monster, baie geluk en ek hoop dit sal aan al jou verwagtinge voldoen. Het jy enkel skoot gekies.
Ja hy skiet baie goed, het hom al geskiet tot op 700m.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Sun Nov 30, 2014 10:09 pm
by coco
maxboostsa1 wrote:Ek plaas herlaai inligting vir jou vir die 300 WSM Mojet.
Lapua 155gr, Tpl 76.5mm, S365 Lot 74, 3138fps
Hy skiet baie mooi
Hallo max. Hoeveel s365 gooi jy in

Re: Mojet 300wsm

Posted: Wed Dec 10, 2014 6:45 am
by Jan-Hendrik
Capt. Oblivious wrote:https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSQKzBrGKLtkJDA0KAUMOJ1_o8H6SY11FP5gzV0A2JWIX92GpX5
NET SO!!! ;D

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Jan 08, 2015 3:39 pm
by Monster
Wat dink julle van die SHV 5-20x56 met n MOAR kruishaar vir die geweer?

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Jan 08, 2015 8:03 pm
by Dries101
Ek dink as jy een wil koop doen dit voor die pryse opgaan, dit sal binnekort wees. N ander opsie is die zeiss hd5-25,wat jy ook wil koop voor die pryse opgaan. Het vandag n kwotasie gesien vanaf die nuwe zeiss pryslys en daai oukie was 18500 waar jy nog by safari hulle vir tussen 12500 en 14500 kan kry. Ek dink die nightforce sal seker ook dan met n redelike groot skuif duurder word. Kyk na wat jy wil gebruik op die teleskoop. Altwee gaan dial, en altwee se glas is goed alhoewel die zeiss sin better is. Vergeet van die naam van die scope en kyk na die funksies wat vir jou belangrik is. Sightron is ook n opsie asook vortex.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Tue Jan 20, 2015 5:43 pm
by Monster
Dankie Dries

Re: Mojet 300wsm

Posted: Wed Apr 15, 2015 8:42 pm
by Monster
Die oukie behoort teen Huntex klaar te wees. Kan nie wag nie

Re: Mojet 300wsm

Posted: Wed Apr 15, 2015 8:48 pm
by ruaanb
netjies hoop hy loop mooi

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Apr 16, 2015 6:08 am
by Safari Outdoor
bor wrote:Het self n mojet elke minuut se wag die moeite werd
Elke minuut, of elke jaar se wag......?

Re: Mojet 300wsm

Posted: Thu Apr 16, 2015 8:20 am
by Monster
Ek het die geweer November laas jaar bestel en hy gaan by huntex klaar wees. So die wag is nie te lank gewees nie. Plus ek het 'n klomp goed deur die loop van die bou verander.

Ek het nog niks behalwe goeie diens van Andre en Crizna gekry nie. Sie nou net uit om die geweertjie te begin skiet.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Fri Apr 17, 2015 9:27 pm
by Safari Outdoor
Monster wrote:Ek het die geweer November laas jaar bestel en hy gaan by huntex klaar wees. So die wag is nie te lank gewees nie. Plus ek het 'n klomp goed deur die loop van die bou verander.

Ek het nog niks behalwe goeie diens van Andre en Crizna gekry nie. Sie nou net uit om die geweertjie te begin skiet.
Dis goeie nuus. Gaan hy op hulle stalletjie wees op Huntex? Sal graag wil loer.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Sat Apr 18, 2015 8:56 am
by Monster
Ek weet nie of hulle hom by die huis gaan los nie. Hulle het 'n klomp 338 en 308 geweere gebou vir huntex. Ek vlieg eers terug SA toe vrydag so ek gaan nie my lisensie he voor Huntex nie. Pel het vir my 'n paar fotos geneem toe hy vir my die teleskoop gaan aflewer het. Kom ons se maar net my gat juk vreeslik

Re: Mojet 300wsm

Posted: Sat Apr 18, 2015 9:06 am
by Monster
Die geweer model is 'n pel van my.

Re: Mojet 300wsm

Posted: Sat Apr 18, 2015 11:20 am
by ruaanb
Pragtig! jy gaan die shorty geniet!

Re: Mojet 300wsm

Posted: Sat Apr 18, 2015 3:15 pm
by Capt. Yoda
Like daai loop!

Re: Mojet 300wsm

Posted: Sun Apr 26, 2015 8:54 pm
by maxboostsa1

Re: Mojet 300wsm

Posted: Tue Jul 14, 2015 6:54 pm
by Monster
Hi Kerels, was vandag goed boos. Ek het die geweer terug gevat want daar was n lys van goed nie 100% nie. Meeste van die moeilikheid was agv die magasein en n nuwe een is bestel uit amerika uit. Geen issue met goed wat lank vat wat buite mens se beheer is nie. Die slot groewe moes gesny geword het en diebestaande mag moes net gekry word dat ek darem kan begin met laadings.

So hulle bel my en se die geweer werk. Lang storie kort die slag pen is te kort en die slot hak...... in die woorde van die geweer smit. Daar is fkl wat werk op die geweer. Hoe nou gemaak.