Page 2 of 2

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Tue May 05, 2015 3:55 pm
by CarelG
Raait Manne ek het my .300WSM terug.....

Veranderinge toe soos volg:

March 3-24x52
Farrel ringe
Accuracy 1st scope level
20MOA Piccitani rail
Armtec kolf net verander dat hy verstelbare wangstuk het.

Gaan 190gn Bergers skiet teen 2890-2910 fps

Ek toets hom more vir die eerste keer....hou duim vas!!

Groete

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 9:31 am
by Capt. Yoda
CarelG wrote:Raait Manne ek het my .300WSM terug.....

Veranderinge toe soos volg:

March 3-24x52
Farrel ringe
Accuracy 1st scope level
20MOA Piccitani rail
Armtec kolf net verander dat hy verstelbare wangstuk het.

Gaan 190gn Bergers skiet teen 2890-2910 fps

Ek toets hom more vir die eerste keer....hou duim vas!!

Groete

Bl#ksem

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 9:39 am
by Monster
Nou dis 'n mooi roer!

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 10:44 am
by CarelG
Het net die een groep geskiet op 200m toe sien ek my druk is bietjie hoog....sal die ander punte moet trek en laer begin! Maar ek is heel tevrede sover..... ++>: ++>: ++>: ++>: ++>: ++>:

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 10:54 am
by Geno
Dit lyk na besigheid!

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 11:10 am
by ruaanb
Netjies, hoop ek kom daar binnekort met myne.

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 11:10 am
by Riaan Kriel
Daai geweer lyk baie gaaf en die groep op 200 is ook glad nie te versmaaie nie, Baie geluk!!!. Hou ons op hoogte soos wat jy vordering maak met die verskillende ladings en wat gebeur as jy 500m en verder begin speel ;)

Re: Help om my .300wsm te verbeter...

Posted: Wed May 06, 2015 2:44 pm
by Fritz
Lyk baie nice Carel