Page 2 of 2

Re: Takbokke

Posted: Wed May 11, 2011 5:45 pm
by CHRIS
STEFAN 764

ek sien jy adverteer vir brulberg, as jy of enige forum jagter op brulberg gaan jag kom drink koffie of doppie ,ek grens teen die plaas, en is 10 km vanaf chaleys

groete Chris