Page 2 of 2

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 9:47 am
by 300Winmag
Ek soek ook een!!

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:39 am
by Arnold
Raven, hoekom is daai 243 doppe so lankĀ  ;D

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:54 am
by Stefan764
Maggies Raves, daai lyk sommer bakgat.

Ek hoor by paar ouens hulle gooi so paar druppels Sunlight Liquid by, lyk my dit help ook nog.

Stef

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:56 am
by Arnold
Stefan764 wrote: Maggies Raves, daai lyk sommer bakgat.

Ek hoor by paar ouens hulle gooi so paar druppels Sunlight Liquid by, lyk my dit help ook nog.

Stef
Lees mooi, dit was klaar ny die water. Wynsteensuur is ook deel van die resepte maar doen seker maar dieselfde as die asyn wat jy by gegooi het.

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 11:07 am
by THOMAST
Wees net versigtig om die suur nie te sterk aan te maak nie, want dit kan wel die patroon se samestelling affekteer en maak seker dat die doppe goed afgespoel word na die tyd om die suur te neutraliseer.

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 11:32 am
by Stefan764
Arnold wrote:
Stefan764 wrote: Maggies Raves, daai lyk sommer bakgat.

Ek hoor by paar ouens hulle gooi so paar druppels Sunlight Liquid by, lyk my dit help ook nog.

Stef
Lees mooi, dit was klaar ny die water. Wynsteensuur is ook deel van die resepte maar doen seker maar dieselfde as die asyn wat jy by gegooi het.
Dankie ek het hom so Arnold! Dis hoe die ou by die skou my ook beduie het die naweek...

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Wed Mar 30, 2011 11:52 am
by Arnold
Soos Thomas mooi s?, die chloor kraan water vlek jou doppe. Ek het nou sulke doppe na ek ge-anneal het en die doppe sommer in die wasbak afgespoel het ....

Re: Lyman pro 1200 case tumbler

Posted: Tue Apr 05, 2011 8:57 am
by Christoff Bosch
More
Sien die asyn en sunlight werk mooi saal probeer.
Groete Christoff