Page 2 of 2
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Wed Jan 16, 2013 3:47 pm
by Coenraad
Ek leer nog die webwerf gebruik-so verskoon as ek die goed verkeerd plaas.Ek hoop dat Molopohunter my kan help met jag pryse en beskikbaar heid.Hoop hy lees die.Ek soek ook n plek om Eland te skiet-kan iemandhelp?
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Wed Jan 16, 2013 3:53 pm
by matewis
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Wed Jan 16, 2013 4:02 pm
by Coenraad
Ek wil graag met die manne met jagplek gesels.Ek soek algemene jagplek en ook spesifiek n plek vir Elandjag.Ek is nie seker wat is PM nie hoe om n PM testuur nie so hulp sal waardeer?
dankie
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Wed Jan 16, 2013 4:25 pm
by FCLoretz
Coenraad wrote:
Ek wil graag met die manne met jagplek gesels.Ek soek algemene jagplek en ook spesifiek n plek vir Elandjag.Ek is nie seker wat is PM nie hoe om n PM testuur nie so hulp sal waardeer?
dankie
Hi Coenraad,
Elke forum lid kan aan 'n ander forum lid 'n PM - Personal Message stuur. Net die betrokke lid sal die boodskap sien. En kan dan in privaat jou beantwoord. Onder aan elke lid se naam aan die linkerkant van die skerm is daar so 'n "speech bubble" dit laat jou toe om 'n PM te stuur.
Soos in jou geval wil jy graag he dat Molopo jou boodskap direk kry en nie deur honderde ander posts sif om dit te kry nie. So stuur hom 'n PM waar jy 'n pryslys en beskikbaarheid aanvra.
PM's moet nie vir algemene vrae waar ander forum lede ook iets uit kan leer nie, genruik word nie.
Hoop dit help.
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Wed Jan 16, 2013 4:30 pm
by Coenraad
Baie dankie vir hulp-met sulke vinnige advies kan mens mos nie verkeerd gaan nie.Weereens baie dankie!!
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Mon Feb 04, 2013 12:27 pm
by Jcdp@vodamail.co.za
Hi
Kan jy asb vir my pryslys aanstuur.
Dankie baie
Doepie
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Tue Apr 09, 2013 12:16 pm
by RUPERT
Stuur asb 2013 pryslys
Dankie
Re: Bosveld Pos Jag Safaris
Posted: Tue Apr 09, 2013 12:33 pm
by Hugo
RUPERT wrote:Stuur asb 2013 pryslys
Dankie
Goodluck.