Page 2 of 2

Re: Shimming van teleskoop. Raad asb.

Posted: Thu Jan 08, 2015 9:25 pm
by Dries101
Ou post,maar ek het vandag n stel multimax ringe aangeskaf met die 20moa inserts, dit is nie die ligte lynx ringe wat ons ken nie. My opsies is beperk aangesien ek n rsa aksie het. Ek het nie die geld vir n picatinny en warne ringe nie en het reeds lynx basise op my 300 hal die laaste 4 jaar wat my nog nooit probleme gegee het nie, moet se hulle lyk erg stewig.