Page 2 of 2

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Tue Sep 09, 2014 11:31 am
by JAGTERSREG-JRM
Nico

Mooi gegooi !!! Daai man het darm tekere gegaan toe hy agterkom daars fout.....

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Tue Sep 09, 2014 12:11 pm
by Hilux01
Lekker Nico daai is mooi gegooi
Sien die baard en hare is reg vir die somer ;D

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Wed Sep 17, 2014 8:35 pm
by marco
Hi Nico watse twist loop het jy op daai 243?

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Wed Sep 17, 2014 8:56 pm
by Pappabeer
Mooi geskiet Nico. Dis n mooi vark daai

Nou wat het met varkie nommer 2 op die video gebeur? Het hy ook geval?

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Tue Sep 23, 2014 9:27 am
by dawiec
Groot skoot Nico! Well done!

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Sun Nov 15, 2015 6:35 pm
by Ben
Mooi Nico.
Goeie skiet daai

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Sun Nov 15, 2015 6:36 pm
by Nico Harris
Dankie Ben!

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Sun Nov 15, 2015 7:35 pm
by PWV
Wow, dit is puik. Nico, jy kan maar aanhou skiet.
As ek jou weer sien, gaan ek jou handtekening vra!

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Mon Nov 16, 2015 7:54 am
by Smitstertjies
Julle bly darem in mooi wereld daar. Lekker bevoorreg. Great Skoot!

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Mon Nov 16, 2015 12:18 pm
by Mellies
Mooi man!!!

Met n vleisie...

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Mon Nov 16, 2015 1:01 pm
by Ben
Nico,
Se gou asb watse twist jy op daai geweer het?

Re: Nuwe persoonlikke beste.

Posted: Mon Nov 16, 2015 2:37 pm
by swc-tr
As ek na die video kyk, kan ek nie help om te wonder wat sou die vark se reaksie gewees het as die afstand nader as 200m was?

Nietemin, wel gedaan.