6,5x55 en S385

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: 6,5x55 en S385

Post by belinda1966 »

45,0gr S385 CCI200 agter n 155gr Lapua Mega.
27mm op 130m.
Nou kan ek speel met diepte.
Groete
Philip
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by Hilux01 »

Philip

Lekker man nou kan jy net die dinge polish maar daai is al baie goed en gaan mooi werk in die bosveld
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: 6,5x55 en S385

Post by belinda1966 »

Ek ken nie Lapua Mega jagpunte nie,maar gaan die naweek kyk vir n paar rooibokke.Sal die 140gr Interlocks en dalk n paar Lapuas ook toets en julle laat weet.
Philip
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by VdWalt »

Ek het die groot vark met 'n 155gr Mega geskiet - hy het sommer baie vinnig neer geslaan.
Kyk hoe min is die vleis skade.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: 6,5x55 en S385

Post by belinda1966 »

VdWalt wrote:Ek het die groot vark met 'n 155gr Mega geskiet - hy het sommer baie vinnig neer geslaan.
Kyk hoe min is die vleis skade.
Dis wat n ou wil hoor en sien.Baie dankie.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by Hilux01 »

VdWalt

Dankie vir die info
Hy lyk nie soos n bonded koeel nie - seker as ek moet raai heelwat gewig verloor nadat hy die varkie omgegooi het
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by VdWalt »

Nee hy is nie bonded soos die Oryx nie. Hy het wel 'n rif in die middel
wat die bleikbaar die lood bietjie vas hou. Hierdie een het dan ook nie
sy lood verloor nie. Die vark is ongelukkig die enigste dier wat ek ooit kans gehad
het om met hulle te skiet. (Ek kan ook nie die gewig onthou nie)
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: 6,5x55 en S385

Post by belinda1966 »

Kyk onder geweerjag
140gr Hornady Interlock getoets op rooibokke
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by Pvdw »

Ja die koeël het lyk my dieselgde "tegniek" as die interlocks. Solank jy hulle nie oor so 2500 jaag nie staan hulle nie terug nie.

Ek is nou weer in die proses om die Rhinos te probeer. Ek wil graag oorgaan na hulle toe indien hulle loop soos wat ek vermoed hulle gaan doen.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by VdWalt »

Ek het die koei met 'n 140gr Rhino uit my eerste 6.5 geskiet.
Dit was 'n lekker geweer, 1903 Carl Gustaf M96, ek het die loop op 22 duim
laat afsny en vir hom 'n Timney sneller in gesit.

http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/Doorndraai008.jpg
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6,5x55 en S385

Post by Pvdw »

En hoe was jou ondervinding met die Rhinos oor die algemeen??
Post Reply