308 punt keuse
- BobFrosty
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm
Re: 308 punt keuse
Hi Reivilo308. Ek skiet met 150gr Hornady Interlock en nog nie een dag n probleem gehad met groepeering of kwes nie het ook al met Nosler 150gr balistic tips geskiet baie lekker punt net duur maar die Hornadys het my verbaas skiet tot op 500m sonder probleme die oranje plaat is op 400m en die wind het gewaai so teen 15km/h al die diere nie een nader 180m geskiet nie verste was blesbok op 320m so ek kan eerlik waar se dat die hornadys werk. Die teiken is my groepering op 200 en lyk selfde op 300m. Hoop die help[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... e34025.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... e6eaff.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... e3367e.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... 68de41.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... a3236a.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... 028f4c.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... 324144.jpg[/IMG][IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... ede122.jpg[/IMG]
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: 308 punt keuse
@Reivilo308 - Ek sien jy het hierdie thread aan die begin van Augustus begin en het gewonder of jy toe op punte besluit het. Ek en jy het 'n paar dinge in gemeen lyk dit my. Ons altwee skiet met 'n .308. Altwee gewere het 'n Burris Eliminator op. Ons soek bekostigbare koels. En ons soek jag en teiken punte wat dieselfde skiet sodat jy nie aan die Burris peuter nie.
Gelukkig het ek lank gelede al hierdie probleem opgelos en gebruik Impala 130 grein punte vir teiken en jag en skiet van Duiker tot Eland met hulle. Sal graag hoor wat jou oplossing was?
Gelukkig het ek lank gelede al hierdie probleem opgelos en gebruik Impala 130 grein punte vir teiken en jag en skiet van Duiker tot Eland met hulle. Sal graag hoor wat jou oplossing was?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: 308 punt keuse
Ek is klaar met Nosler en Hornady omdat hulle die laaste twee jaar onverkrygbaar is.
Sierra Gamekings is redelik volop en goedkoper. En as jy min of meer raak kan skiet, sal hulle hulle deel doen. Ek het nou oorgeslaan na 150gr nommers nadat ek baie goeie akkuraatheid met 150 Nosler Ballistic Tips in die 1:10 Howa 30-06 gekry het.
En Sierras is boonop bekend vir hulle puik akkuraatheid.
Sierra Gamekings is redelik volop en goedkoper. En as jy min of meer raak kan skiet, sal hulle hulle deel doen. Ek het nou oorgeslaan na 150gr nommers nadat ek baie goeie akkuraatheid met 150 Nosler Ballistic Tips in die 1:10 Howa 30-06 gekry het.
En Sierras is boonop bekend vir hulle puik akkuraatheid.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 308 punt keuse
What are your guys thoughts on 180gr bullet in a 308? I have been using only 165gr bullets in my 308 but of late I have had this itch to work up a new load with 180gr bullets.
Any down side apart from the loss of velocity?
It would make a great bush hunting load but not sure about plains hunting?
Any down side apart from the loss of velocity?
It would make a great bush hunting load but not sure about plains hunting?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: 308 punt keuse
I think you answered your own question: The 180gr bullet is great for bush hunting, but for plains hunting you might find the trajectory not flat enough, especially at 250m type shots.
IF you can accurately range your animals (I find it hard given the available time before animals start to move off again) and you have a BDC type reticle and you're very familiar with your rifle, then yes.
I'd rather stick to 165 gr and be done with it, as it's a nice compromise between 150gr and 180 gr.
IF you can accurately range your animals (I find it hard given the available time before animals start to move off again) and you have a BDC type reticle and you're very familiar with your rifle, then yes.
I'd rather stick to 165 gr and be done with it, as it's a nice compromise between 150gr and 180 gr.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 308 punt keuse
Thank you Jacko for your response my itch may have just been settled! maybe it's time now to buy a dedicated plains rifle!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- BobFrosty
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm
Re: 308 punt keuse
Hi Jacko ek sukkel net so om Nosler te kry , Botha vuurwapens in vryburg het altyd en hul altyd bereid om te stuur dan ook Gerrie Coetzee in Bloemfontein het ook altyd Hornady beskikbaar laaste prys 2 maande terug was R460 dink ek.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 punt keuse
Het amer gister aan my hart gedood toe ek pryse kyk vir koels! Lyk ek sal maar impalas of PMPs moet skiet!!
Groetnis
Groetnis
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 308 punt keuse
Ek is verbaas niemand praat van claw koeels nie. Hulle is bonded en uitstekende waarde vir geld. As jy slegs jag met die en nie komps skiet nie gaan jy nie beter waarde vir geld kry nie. Oefen en jag dan sommer met dieselfde koeels.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 punt keuse
Hein22 , Ek het maar gesukkel om die claws mooi te laat bondel op die tyken met my 308 en 243.
Groetnis
Groetnis
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 308 punt keuse
Dit is jammer. Ek kry goeie groepe met die 160gr uit my 7x57. Al 'n hele paar bokke laat val met hulle van rooibok tot eland en hulle performance is baie goed - hulle prys nog beter!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 punt keuse
Dit is jammer ja, ek het al van Quest punte ook gehoor, maar smaak my jy kry hulle nie in die hande nie ..
Groetnis
Groetnis
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: 308 punt keuse
Goeie more.
Ek jag met Quest 165 punte. Baie mal oor hulle en kry goeie resultate. Oom Petrus op maak hulle en jy bestel hulle met verskillende wand diktes direk van hom af.
Hy is baie behulpsaam en het vir my paar punte gestuur om te kyk wat hulle maak vir my 6mm.
Ek jag met Quest 165 punte. Baie mal oor hulle en kry goeie resultate. Oom Petrus op maak hulle en jy bestel hulle met verskillende wand diktes direk van hom af.
Hy is baie behulpsaam en het vir my paar punte gestuur om te kyk wat hulle maak vir my 6mm.
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: 308 punt keuse
So tot dusver het ek load developing gedoen met 165gr Sierra Gameking spitzer point en in twee skiet sessies groepe van 31mm en 32mm op 200m behaal. My pel was baie beindruk en het helfte van my pakkie punte oorgekoop want hys ver van die beskawing af. Nou sit ek met 20rondtes en jy kry nie meer die punte op die rak nie..... die selfde frustrasie as wat ek met die hornady interlocks gehad het!!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 308 punt keuse
Probeer Camdix vir beide.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 308 punt keuse
Die eenReivilo308 wrote:So tot dusver het ek load developing gedoen met 165gr Sierra Gameking spitzer point en in twee skiet sessies groepe van 31mm en 32mm op 200m behaal. My pel was baie beindruk en het helfte van my pakkie punte oorgekoop want hys ver van die beskawing af. Nou sit ek met 20rondtes en jy kry nie meer die punte op die rak nie..... die selfde frustrasie as wat ek met die hornady interlocks gehad het!!!
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... ing_bts100
of die een
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... g_hpbt_100
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: 308 punt keuse
Capt ek hoop daardie goed het gister aangekom want ek het maandag nog rondgebel en niemand het gehad nie incl safari. Die prys is op so ek dink my luck is in....
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 308 punt keuse
Safari se Online stock verskil van die winkels. Bestel online en reel om dit by naaste tak op te laai of laat dit by jou aflewer.Reivilo308 wrote:Capt ek hoop daardie goed het gister aangekom want ek het maandag nog rondgebel en niemand het gehad nie incl safari. Die prys is op so ek dink my luck is in....
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 308 punt keuse
Tik daar onder in die "send us a message" blokkie dan vra jy of hul stock het.As hul so baie wys op hul site glo ek hul sal he.As daar dalk 5 of so wys kan jy dalk slip maar mens verstaan darem die mense sit nie heeldag en website update nie.Hulle diens is regtig bitter goed as jy daar n message stuur en hul bel of email jou baie vinnig.
https://www.safariandoutdoor.co.za/contactus
https://www.safariandoutdoor.co.za/contactus
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: 308 punt keuse
Sierra Game Kings 150gr
Jag en teiken skiet.
Loop soos stroop!
Skoot plasing is altyd 'n bepalende factor.

Jag en teiken skiet.
Loop soos stroop!
Skoot plasing is altyd 'n bepalende factor.
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: 308 punt keuse
Die website is toe vinniger as die manne op die vloer.... Die sierras is in die warehouse maar nog nie beskikbaar op die rak nie. Ek is net baie bly ek kan weer kry!!!
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
-
Chop
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:27 pm
Re: 308 punt keuse
Ek skiet met 150 gr Barnes tssx in my sako 308 en is baie happy. Ek skiet ook met n burris eliminator.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 308 punt keuse
Wildman Cape Gate het gister Sierras in gekry. kontak maar om te hoor oor wat en prys.
- BobFrosty
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm
Re: 308 punt keuse
Hi weet nie het julle manne al gehoor van die website nie dis ongelooflik goedkoop en die ouens kan jy bel as daar nie iets is wat hul het nie kry hul dit teen pryse wat jy nie sommer sal sien nie. www.247hunter.co.za
