Page 2 of 2

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Sat Aug 02, 2014 7:38 pm
by Piet Breedt
Mooi skoot Nico. Daai LRP's loop mooi. Altwee myne skiet regtig baie mooi.

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Sat Aug 02, 2014 8:09 pm
by Nico Harris
Hello oom Piet!
Ja eks mal oor my lrp! Regtig waarde vir geld! Skiet saam met baie duurder gewere!

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Sat Aug 02, 2014 9:27 pm
by Blesbok
Uitstekende skoot op keusie dit wil gedoen word!!! Ek en my pa het self 'n paar da terug 'n tarentaal op 151m met 'n .22 hp geskiet.

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Thu Sep 04, 2014 1:25 pm
by Hilux01
Mooi man Nico
Sal graag help as ons weer daar by julle kom draai volgende jr

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Thu Sep 04, 2014 3:22 pm
by Fritz
sako 30-06 wrote:Ek dink ek moet net A-maxe probeer in die 30-06 saam met die barnes TTSX.
Jy sal nie een dag spyt wees nie ;)

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Thu Sep 04, 2014 3:31 pm
by Omnia
Ek soek daai knaap se twee hande , wil dit in 'n skoenboks sit en vir iemand stuur !!!!!!!!!!!!!

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Thu Sep 04, 2014 7:59 pm
by Gawie(13mm)
Omnia wrote:Ek soek daai knaap se twee hande , wil dit in 'n skoenboks sit en vir iemand stuur !!!!!!!!!!!!!
Pm my jou adres dan pos ek vir jou twee. :police:

Ons SAPO vrinne sal snuf in die neus kry en dalk ophou staak as hul die tokkelosh se twee grypers in 'n "parcel" kry >:+ .

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Thu Sep 04, 2014 8:05 pm
by koos
Omnia, brei n bietjie uit op die 2 hande. Wat maak die persoon wat so n geskenkie ontvang? Of is dit n staatsgeheim?

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Thu Sep 04, 2014 8:43 pm
by Roger
Knap gedaan

Re: Verskoot Bobbejaan

Posted: Fri Sep 05, 2014 3:56 pm
by Herman Huyser
Mooi skoot Nico, daai bobejaan lyk al asof hy wil sĂȘ "Kan nie meer nie korporaal"