Verskoot Bobbejaan
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Verskoot Bobbejaan
Mooi skoot Nico. Daai LRP's loop mooi. Altwee myne skiet regtig baie mooi.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Hello oom Piet!
Ja eks mal oor my lrp! Regtig waarde vir geld! Skiet saam met baie duurder gewere!
Ja eks mal oor my lrp! Regtig waarde vir geld! Skiet saam met baie duurder gewere!
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Uitstekende skoot op keusie dit wil gedoen word!!! Ek en my pa het self 'n paar da terug 'n tarentaal op 151m met 'n .22 hp geskiet.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Mooi man Nico
Sal graag help as ons weer daar by julle kom draai volgende jr
Sal graag help as ons weer daar by julle kom draai volgende jr
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Jy sal nie een dag spyt wees niesako 30-06 wrote:Ek dink ek moet net A-maxe probeer in die 30-06 saam met die barnes TTSX.
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Verskoot Bobbejaan
Ek soek daai knaap se twee hande , wil dit in 'n skoenboks sit en vir iemand stuur !!!!!!!!!!!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Pm my jou adres dan pos ek vir jou twee.Omnia wrote:Ek soek daai knaap se twee hande , wil dit in 'n skoenboks sit en vir iemand stuur !!!!!!!!!!!!!
Ons SAPO vrinne sal snuf in die neus kry en dalk ophou staak as hul die tokkelosh se twee grypers in 'n "parcel" kry
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
koos
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Fri Jun 05, 2009 9:20 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Omnia, brei n bietjie uit op die 2 hande. Wat maak die persoon wat so n geskenkie ontvang? Of is dit n staatsgeheim?
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Verskoot Bobbejaan
Mooi skoot Nico, daai bobejaan lyk al asof hy wil sê "Kan nie meer nie korporaal"
Work To Hunt, Hunt To Live