Re: Ghillie pakkie
Posted: Sun Jul 27, 2014 10:48 am
myne is 54" altwee my howa en brno 24" lope en terminators pas mooi in....kon hulle in 56" ook kry,Christo wrote:Cobus(Cobb) wrote:Grumpy, is dit sommer net 'n projek wat jy doen?? vir jou eie speeltyd....want jy koop hulle sommer net R300 ek het 2, my 243 en 308 pas in met terminators op.grumpy wrote:............ Een is n geweersak waar die silencer op die geweer is en in die sak pas.
Ek bly maar stil en doen goed vir myself.
Gumpy, ek soek ook een wat bekostigbaar is, en wat 2 skouerbelde het om ver te dra. Ek sal voor in die ry staan vir een.
Cobus waar is die sakke? My Savage se loop is 26" en KD seker 8". Hy pas nie eens in S&O se sak nie.
Dink hulle was R300 elk, lekker dik padding.
By die Bloumeul in Alberton gekoop.
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/20140727_104357_zps66855f08.jpg