The 9,3 activities will be followed by allsorts: 12 ga clays, 450 metre gong challenge, handguns etc. Place to braai so bring the family as well.
Entrance fee: Shooters R150, non shooters R50. We will supply coffee and tea and braai fires. Bring your own camp chairs, shading (gazebo etc) drinks and eating utensils (no alcohol to be consumed by shooters during shoot)
Jan Vermaak B.Proc FSA (TM)
CEO
Member of FISA and FPI
As a member, I am subject to the Code of Conduct of the Fiduciary Institute of Southern Africa (FISA) and the Financial Planning Institute (FPI).
jan@myplan.co.za
MyPlan Financial Planning Solutions (Pty) Ltd
A registered Financial Services Provider
P O Box 2416, Wilropark, 1731
B1 White Thorn Office Park, 606 Kudu Avenue. Allen's Nek, Roodepoort.
Tel: (+2711) 475-0946 , Fax: 0865022485 Mobile: 083 377 0960
Alle 9,3x62 (of enige 9,3) eienaars. Kom skiet saam met ons op 13 Mei. Ons voorsien koffie, tee en beskuit vir die afskop. Later sal daar braaivure aangesteek word vir lekker kuier. Tussen in gaan ons van 25 meter (snelvuur op gevaarlike wild teikens) tot 300 meter die 9,3's deur hulle passies sit. Namiddag kom al die ander speelgoed uit - kleiduif, handwapens, en selfs 450 meter gong uitdaging.
Bring jou kampstoel en sonsambreel - kom kuier lekker saam!
Get together of all 9.3 Mauser owners and enthusiasts to be held at the Kromdraai Shooting and Adventure Club range, Cradle of humankind. Grouping competition at 100 metres, Gong shoot at 100, 200 and 300 metres (scoped rifles) and 50 metres (open sights). We are planning some fun aspects like rapid fire / timed shoots at 25 and 50 metres etc.
Vir die wat nie op Facebook is nie en nognie weet nie – ek beplan weer ‘n 9,3 skietdag in die wesrand. Ons is besig om die Kromdraai skietbaan (in die wieg van die mensdom, naby Muldersdrif) mooi reg te maak en die fasiliteite sal teen 17 September gereed wees. Ons beplan ‘n dag van pret en gesonde kompetisie vanaf 07h30 vir 08h00. Die beplanning van die program is nog in sy kinderskoene maar sal waarskynlik bestaan uit :
Oggend:
1 Registrasie, koffie en beskuit;
2 3 skote oor skietstokke op Blouwildebees – 100 meter;
3 3 skote vanaf skietbank 100 meter groepering;
4 3 skote op gongs 100 meter, 200 meter en 300 meter;
5 Snelvuur 3 skote op Leeu, Buffel en kleiduif (maksimum afstand sal 35 meter wees)
Ligte middagete – worsbroodjie
Middag:
1 Skiet na hartelus met jou 9,3 of enige ander kaliber van 25 meter tot 500 meter.
2 Sluit baan om 16h00
3 Bring en braai
Ons huur die hele baan vir die dag en ons voorsien koffie en beskuit, alle teikens, skietstokke en skietrus, baan offisier, moontlik ‘n eerstehulp stasie, ligte middagete (worsbroodjie) en genoeg braai vure vir kuier na die tyd. Camdix wapens sal die dag help borg met pryse en afslag op teikens ens. Wat ons mag nodig kry – ondersteun hulle asb.
Koste : R150 per skut en R50 per gas. Bring jou eie ammunisie.
Laat weet asb of jy kan kom sodat ons behoorlik kan beplan.
Engelse teks volg binnekort / English text to follow soon
Jan Vermaak Attorneys
Fiduciary Law Attorney and Estate Planner
B.Proc - Member of FISA
jhvermaak@icloud.com
Jan Hendrik Vermaak
B1 White Thorn Office Park, 606 Kudu Avenue, Allen's Nek
P O Box 2416 Wilropark 1731
Tel: +2711 475 0946,
Mobile: +2783-377-0960