Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Geno wrote:Gegisde mielies. Maar ek oorweeg nou 'n donkiekarkas.
Eet die Nyala ook die Gegisde mielies ?
Hy vreet homself dik ou flip! van die 1200 fotos wat Geno vir ons gaan aflaai het is daai Nyala bul op 1100 fotos. Ek dink ons oplossing gaan wees om bietjie groter klippe te pak en dalk die voer effe te begrawe en dan soos Geno se dalk 'n karkas daar neer te le. Ek hoor die manne gooi diesel saam hul voer en om die voer plek met verstomende resultate!
Wat ons egter pla is die dag toe ons die voerplek gaan maak het was daar hordes bosvark spore en een lekker skrop plek.. En dat die skelms nog nie voor die kamera ingestap het nie gaan my verstand te bowe.
Tensy my voer maaitjie al die bosvarkies agter my rug van kant maak en al die bosvark fotokies delete
Geno
Het jy jog daai nyala en vir wat se prys sall jy hom laat skiet, hoekom ek ook vra is dat my suster se kind het op sy plaas naby uitenhage-Oos Kaap, wat hy wil skiet.
Dankie
Charles