compentency

User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: compentency

Post by Andy »

Armand,

Het nie 'n idee wat dit sou gewees het nie bel van my selfoon af gebruik die gratis minute.

Maar het al daaraan gedink as jy die kostes sou gehad het op 'n rekening wat sou die uitgawes gewees het om net die lisensie te kon kry.

Nou het hulle die kaliber verkeerdelik goedgekeur skielik na 14 maande. Dit lyk my ek gaan nie wen nie hulle moet eers die verkeerde kaartjie druk.


Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: compentency

Post by Christo Els »

dankie tog
ek dog nou net ek is alleen sukkellaar 
besig van 2008 maart en nou het hulle die geweer op my pa se naam loop sit
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: compentency

Post by Rooies »

DWB / Andy

Is dit normaal dat dat daar so n beset toon is ?

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: compentency

Post by Andy »

Rooies,

Ek vermoed hulle sit die skakelbord af. Ek verander net die laaste 3 nommers tot ek een kry wat lui dan antwoord iemand.

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Chrisjan

Re: compentency

Post by Chrisjan »

Ek het net so gesukkel, ek bel maar op 'n Saterdag oggend. Myne is klaar by "criminology". Dit sal seker nog so 2 weeke vat. Dit is Januarie ingehandig.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: compentency

Post by Raakgeskiet »

Het julle enige idee hoe lank 'n mens vir jou bevoegtheid moet wag as hy klaar is by die vinger afdrukke?
My aansoek het vir 1 jaar en 8 maande by polisie stasie gel? voor hy pretoria toe is, en is nou al 6 maande daar.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

Selfde boot ek weet nie maar dit is afhangende van persoon tot persoon ek reken as jy gereeld bel sal dit help some win some loose ek twyfel of iemand rerig n mens kan se my dfo reken 3 maande meskien as die system beter werk ja dalk maar andersins weet ek nie
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

Ek wil graag iets weet. .Meskien is hier van julle met selfde geval my goed was missing in action en het nuwe aansoeke ingevat compentency vir self defence shotgun en 303 geweer met 3 vuurwapen aansoeke hulle het die toe nou als saam gesit in n file sodat als saam gedoen kan word en gestuur kan word, my vraag is stuur hulle als saam weg of stuur eers compentency en dan vuurwapen aansoeke weg, want ek sien daar is 3 dae uitmekaar tussen my compentency en my vuurwapen aansoeke wat op die track sheet geteken is dat dit gestuur is na cfr, so dit is wel gestuur. Rede dat ek vra is omdat op die track sheet staan dat my compentency gestuur is dit geld vir al drie wapens maar die vuurwapen aansoek gee net een verwysings nr en dit moet 2 wees kon hulle al 2 vuurwapen aansoeke saam gesit onder 1 vewysings nr  want dit was 2 aparte aansoeke self defence met n reference nr en shotgun en geweer met n reference nr.  ?
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: compentency

Post by Raakgeskiet »

Dis 'n goeie vraag. Nugter alleen weet wat hulle daar bo doen nie. Met 'n bietjie geluk is alles nou in een file en hulle gaan alles saam doen wat beteken dat jy alles gelyk gaan kry. Dit wil vir my voorkom of my nuwe aansoek en my beboegtheid wat apart ingedien is nou saam loop daar bo, want altwee  is nou by oorweging.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

As dit wel die geval is sal dit n bonus wees
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: compentency

Post by Raakgeskiet »

Ons hou maar duimvas, hulle se mos wonderwerke gebeur nog.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

Wat dink julle manne is hulle hard besig om te werk by die cfr of hoe? My compentency het 16 may die jaar in pretoria aangekom en is al opad vir oorweging lyk dit of hulle nou spoed gevang het want ek dink dit is redelik vinnig of hoe? ;)
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: compentency

Post by Raakgeskiet »

My bevoegtheid  het nou oor die 7 maande gevat, Hy is gister goedgekeur. Hopenlik het hulle nou wakker geskrik want my nuwe aansoek le ook by oorweging. Is nou haastig vir hom.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: compentency

Post by DWB »

My competency is nou die 18de goedgekeur na sowat 5 maande. Nou maak ek my lisensie aansoek klaar dat hy vinnig deurgaan.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

Ek reken hulle het spoed gevang
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: compentency

Post by DWB »

Skuus manne, was eintlik 4 maande en 10 dae om presies te wees :)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: compentency

Post by Christo Els »

Myne is vanoggend goedgekeur na ek uiteindelik by 'n afrikaans sprekende uitgekom en vir hom vrydag 'n fax gestuur.

Ek het in 28 Maart 2008 aansoek gedoen en is 21 Junie 2011 goedgekeur.

Dis 3 jaar en 3 maande
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

Myne is 3 dae terug goed gekeur hoe lank gaan ek wag vir die kaart?
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: compentency

Post by Raakgeskiet »

Ek wag ook nog vir my kaart. Bel toe die plaaslike polisie stasie en die vrou daar s? toe dat sy gehoor het dat hulle voortaan nie meer kaartjies gaan druk en stuur nie, maar dat die stasie net 'n papier gaan print en dit vir jou gee. Het julle al van so iets gehoor?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: compentency

Post by james 303 »

Nope ek sal wel uitvind wat aan gaan sal laat weet
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: compentency

Post by Raakgeskiet »

Baie dankie
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: compentency

Post by Monrique (SJ) »

Dagse

Het iemand dalk vir my n telefoon nommer vir n persoon met wie ek kan praat en wat my verstaan i.v.m n bevoegdheid wat afgekeur is??

Sal dit baie waardeer!!!!


Groetnis
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: compentency

Post by Dawid »

Hoe de hel is jou bevoegdheid afgekeur....jy is dan alreeds bevoegd verklaar deur wetlike sowel as praktiese aspekte en jy het n sertifikaat daarvoor ontvang.

Al wat dinge in die wiele kan ry is n rekord teen jou naam...........het jy al jou spoedkaartjies betaal  :laugh: :laugh:

Ek dink al waar jy kan uitvind is by CFR tensy iemand hier n " connection " iewers het
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: compentency

Post by Christo Els »

SJ

Bel die Skakelboard en vra vir Riaan. Hy is afrikaans en het my binne 4 dae uitgesort met my bevoegdheid.
Hy kan nie besluite neem nie, maar sal vra dat jy moet 'n faks stuur na hom en hy sal dit dan na die regte persone gee.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: compentency

Post by Monrique (SJ) »

Dawid

Dis nie myne' dis n vriend s'n.

Christo

Dankie sal dit probeer.


Groetnis
Post Reply