Page 2 of 2

Re: snaakse donuts!!!

Posted: Mon Feb 21, 2011 11:42 pm
by Nico Harris
Dis winchester doppe wat 4keur geskiet is. Het my doppe nou gecheck en almal meet 6,9mm na die koeel geseat is. Die doppe was bietjie lank. Het hulle nou getrim en arnold se lading gelaai. Gan more gaan skiet. Sal laat weet hoe dit gan! Groete nico

Re: snaakse donuts!!!

Posted: Tue Feb 22, 2011 4:30 pm
by fanie17
Ek dink jou probleem was dat die doppe te lank was.Laat weet hoe dit gaan

Re: snaakse donuts!!!

Posted: Tue Feb 22, 2011 7:18 pm
by Jagtersdok
Dit maak sin van die te lang dop lengte