6-24x Tactical / Kompetisie scopes

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

SFP & FFP, is daar n verskil in die scope behalwe die reticle?

Dankie Ludwig
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by maxboostsa1 »

Die is die nog n rede hoekom ek se die Zeiss HD5 kan ook op die lys wees
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=140&t=28971
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Sangoma (IAN) »

Die Zeiss HD5 is nie tactical nie
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek sien Leupold het n Mark 6 reeks ook nou uit waarvan die grootste model n 3-18 vergroting het. Glo hulle sal mettertyd ook nog modelle byvoeg net soos in die VX6 reeks wat dan n 4-24 en 7-42 sal beslaan. Die syfers lyk nie te sleg in die 3-18 teleskoop nie en daar is n klomp keuses in die kruishare sowel as focal pain. Indien die glase enigsins gelykstaande is aan die VX6 reeks sal dit regtig n besonderse teleskoop wees.

Ek is redelik stomgeslaan hoekom die Vx6 reeks nie beter hier in SA doen nie. Dit is verseker n uitstekende teleskoop en ek sal die vier wat ek huidig het nie sommer vir n ander maak verruil nie. Die 4-24 kan seker dan ook kwalifiseer vir hierdie lysie.

Groetnis
Wouter
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by maxboostsa1 »

Sangoma wrote:Die Zeiss HD5 is nie tactical nie
Lees die opskrif van die draad!
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
immelmanw

Re: 6-24x Tactical scopes

Post by immelmanw »

Johan JvR wrote:Dankie vir die draad Arnold.

Ek wil asb vir Willem vra hoekom hulle nie US Optics inbring nie? Is die kompetisie te direk met NF waaraan hulle nou baie spandeer het om te bemark ens?

Quote Willem: 'Moet seker by se dqt ons die invoerders vir Nightforce, March en Schmidt & Bender is en dat US optics al ons gat wit gelek het om dit in te voer.......seker n redelike ingeligte opinie, sonder om arrogant te wees.'

Ek verstaan hierbo USO lek Safari se gat om hulle produk te gebruik.
Hi Johan

Dis redelik eenvoudig, die US Optics het nie regtig n std scope nie, elke scope word volgens spec bestel, selfde met die S&B PM scopes wat ons doen. Ons verkoop tans so gemiddeld 8 PM scopes per maand, almal op spesiale bestelling, sommige vat tot 6 maande. Elke scope het ook sy eie end user certificate etc etc. as ek se hulle lek ons gat, hulle het op elke SHOT show nog gevra of ons dit nie wil doen nie, op hierdie jaar se skou het ek nie kontak gemaak nie. Ek dink Ivan Lambrecht en sy pa is nou die agente (hy is op forum) die rede is eenvoudig, tussen March, s&b, nightforce dink ek ons dek die hele mark.

In die 10 jaar wat ek optics verkoop het niemand nog ooit vir my vir n US Optics gevra nie. Dan het David Tubb ook vir my gese, elke US Optics wat hy nog deur gekyk het lyk anders, presies wat hy bedoel het weet ek nie maar ek dink hy het van glas en helderheid gepraat.

Hoop dit maak sin.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Johan JvR »

Dankie Willem, baie interessant wat jy vertel. Jy moet maar eendag as jy aftree 'n boek skryf oor al julle behind the scenes ervaringe. Sal bitter graag als wil hoor.

Groete daar
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by ZKK »

Iets wat vir my ook baie interessant sal wees, is as julle by elke scope kan bysit waar hulle lense vervaardig word.
As ek dit reg het, is daar baie min vervaardigers wat hulle lense "in house" vervaardig.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Geno »

S&B PMII 5-25 ($3499)
US Optics ER-25 ($3449)
MARCH 2.5-25X52 (Non-Illuminated R32,441.25/ R 36,786.88 Illuminated)
Zeiss Victory Diavari 6-24 ($2900)
Kahles K 6-24 ($2870)
Swarovski Z6 5-30 ($2699)
NF ATACR 5-25 ($2328)
IOR Valdada 6-24x50 ($1995)
Leupold MK4 6.5-20 ($1700)
NF NXS 5.5-20 ($1689)
Trijicon Accupoint 5-20 ($1300)
Leupold VX3 6.5-20 ($900)
Bushnell Elite Tactical 4.5-30 ($829)
Vortex Viper PST 6-24 ($749)
Bushnell Elite 6500 4.5-30 ($749)
Sightron SIII 6-24 ($740)
Burris MTAC 5.5-20 ($609)
Millet Long Range 6-25x56 ($470)
Falcon Menace EMD 5.5-25x56 ($450)
Hawke Eclipse 6-24x50 ($300)
Lynx LX 2 5-20
Goed, beter, 6millimeter!
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Sangoma (IAN) »

Wat van die NF B.E.A.S.T?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

S&B PMII 5-25 ($3499)
US Optics ER-25 ($3449)
MARCH 2.5-25X52 (Non-Illuminated R32,441.25/ R 36,786.88 Illuminated)
Nightforce BEAST 5-25x56
Zeiss Victory Diavari 6-24 ($2900)
Kahles K 6-24 ($2870)
Swarovski Z6 5-30 ($2699)
NF ATACR 5-25 ($2328)
IOR Valdada 6-24x50 ($1995)
Leupold MK4 6.5-20 ($1700)
NF NXS 5.5-20 ($1689)
Trijicon Accupoint 5-20 ($1300)
Leupold VX3 6.5-20 ($900)
Bushnell Elite Tactical 4.5-30 ($829)
Vortex Viper PST 6-24 ($749)
Bushnell Elite 6500 4.5-30 ($749)
Sightron SIII 6-24 ($740)
Burris MTAC 5.5-20 ($609)
Millet Long Range 6-25x56 ($470)
Falcon Menace EMD 5.5-25x56 ($450)
Hawke Eclipse 6-24x50 ($300)
Lynx LX 2 5-20
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Fritz »

maxboostsa1 wrote:Wat van die zeiss hd5 5-25x50
Wynand hy sal ook my vote kry. Die enigste rede hoekom ek myne afgehaal het is omdat ek nie 'n 20MOA rail ophet vir 1000m nie. Sy verstelknoppe, alhoewel dit nou nie so "cool" lyk soos die NF s'n nie, sal ek enige dag vat. Baie betroubare verstellings ook en ek het lekker tot 800m met hom geskiet.

Miskien die enigste ding wat teen hom tel is dat sy reticles nie in MOA of MilRad is nie. Miskien is daar so reticle vir hom ek weet nie.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by savage(P Coetzer) »

Wat van die vortex razor HD 5-20x50?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

Savage, sit hom by in die gepaste posisie volgens prys
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Arnold »

savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by savage(P Coetzer) »

S&B PMII 5-25 ($3499)
US Optics ER-25 ($3449)
MARCH 2.5-25X52 (Non-Illuminated R32,441.25/ R 36,786.88 Illuminated)
Nightforce BEAST 5-25x56
Zeiss Victory Diavari 6-24 ($2900)
Kahles K 6-24 ($2870)
Swarovski Z6 5-30 ($2699)
NF ATACR 5-25 ($2328)
IOR Valdada 6-24x50 ($1995)
vortex razor HD 5-20x50 ($1900)
Leupold MK4 6.5-20 ($1700)
NF NXS 5.5-20 ($1689)
Trijicon Accupoint 5-20 ($1300)
Leupold VX3 6.5-20 ($900)
Bushnell Elite Tactical 4.5-30 ($829)
Vortex Viper PST 6-24 ($749)
Bushnell Elite 6500 4.5-30 ($749)
Sightron SIII 6-24 ($740)
Burris MTAC 5.5-20 ($609)
Millet Long Range 6-25x56 ($470)
Falcon Menace EMD 5.5-25x56 ($450)
Hawke Eclipse 6-24x50 ($300)
Lynx LX 2 5-20
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by douw »

savage wrote:S&B PMII 5-25 ($3499)
US Optics ER-25 ($3449)
MARCH 2.5-25X52 (Non-Illuminated R32,441.25/ R 36,786.88 Illuminated)
Nightforce BEAST 5-25x56
Zeiss Victory Diavari 6-24 ($2900)
Kahles K 6-24 ($2870)
Swarovski Z6 5-30 ($2699)
NF ATACR 5-25 ($2328)
IOR Valdada 6-24x50 ($1995)
vortex razor HD 5-20x50 ($1900)
Leupold MK4 6.5-20 ($1700)
NF NXS 5.5-20 ($1689)
Trijicon Accupoint 5-20 ($1300)
Leupold VX3 6.5-20 ($900)
Bushnell Elite Tactical 4.5-30 ($829)
Vortex Viper PST 6-24 ($749)
Bushnell Elite 6500 4.5-30 ($749)
Sightron SIII 6-24 (R13000-R14000, hang af van kruis en model)
Burris MTAC 5.5-20 ($609)
Millet Long Range 6-25x56 ($470)
Falcon Menace EMD 5.5-25x56 ($450)
Hawke Eclipse 6-24x50 ($300)
Lynx LX 2 5-20
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Piet Breedt »

Dankie Arnold vir daardie links.

Daardie is seker die beste scope toets wat ek nog ooit gesien het en die manier wat die ou dit reggekry het om dit so te verbloem dat niemand geweet het wat se scope hy mee werk is absoluut fantasties en skakel enige voor veroordeling uit en gee die akkuraatste uitslae moontlik.

Die toetse bewys maar net wat ek in my beperkte ondervinding ook waargeneem het uit eie ondervinding en erfaring, dat die Zeiss Victory Diavari die helderste scope is wat ek nog ooit gebruik het, en dat die Nightforces regtig die hoe waarde scopes is wat hulle voorgee om te wees.

Dus kan ons maar elkeen ons eie voorkere op die lysie rankskik soos ons wil, maar niemand kan stry teen sulke feite.
Ek dink n paar vere is so bietjie deurmekaar gekrap met hierdie toetse.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Sangoma (IAN) »

Baie goeie toets daai!!

Dink julle nie hy moes eerder die Zeiss Diavari met 34mm buis en 72mm lens ook getoets/bygesit het nie? Dit is dalk meer appels met appels teenoor die ander scopes met 34mm buise?
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Louis Kriel »

savage wrote:S&B PMII 5-25 ($3499)
US Optics ER-25 ($3449)
MARCH 2.5-25X52 (Non-Illuminated R32,441.25/ R 36,786.88 Illuminated)
Nightforce BEAST 5-25x56
Zeiss Victory Diavari 6-24 ($2900)
Kahles K 6-24 ($2870)
Swarovski Z6 5-30 ($2699)
NF ATACR 5-25 ($2328)
IOR Valdada 6-24x50 ($1995)
vortex razor HD 5-20x50 ($1900)
Leupold MK4 6.5-20 ($1700)
NF NXS 5.5-20 ($1689)
Trijicon Accupoint 5-20 ($1300)
Leupold VX3 6.5-20 ($900)
Bushnell Elite Tactical 4.5-30 ($829)
Vortex Viper PST 6-24 ($749)
Vortex Viper HS-T 6-24x50 ($629.95)
Bushnell Elite 6500 4.5-30 ($749)
Sightron SIII 6-24 ($740)
Burris MTAC 5.5-20 ($609)
Millet Long Range 6-25x56 ($470)
Falcon Menace EMD 5.5-25x56 ($450)
Hawke Eclipse 6-24x50 ($300)
Lynx LX 2 5-20
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Sangoma (IAN) »

Leupold Mark 8 3.5-25x56mm ($4699)
Zeiss Victory Diavari 6-24x72 ($3699)
S&B PMII 5-25 ($3499)
US Optics ER-25 ($3449)
MARCH 2.5-25X52 (Non-Illuminated R32,441.25/ R 36,786.88 Illuminated)
Nightforce BEAST 5-25x56
Zeiss Victory Diavari 6-24 ($2900)
Kahles K 6-24 ($2870)
Swarovski Z6 5-30 ($2699)
NF ATACR 5-25 ($2328)
IOR Valdada 6-24x50 ($1995)
vortex razor HD 5-20x50 ($1900)
Leupold MK4 6.5-20 ($1700)
NF NXS 5.5-20 ($1689)
Trijicon Accupoint 5-20 ($1300)
Leupold VX3 6.5-20 ($900)
Bushnell Elite Tactical 4.5-30 ($829)
Vortex Viper PST 6-24 ($749)
Vortex Viper HS-T 6-24x50 ($629.95)
Bushnell Elite 6500 4.5-30 ($749)
Sightron SIII 6-24 ($740)
Burris MTAC 5.5-20 ($609)
Millet Long Range 6-25x56 ($470)
Falcon Menace EMD 5.5-25x56 ($450)
Hawke Eclipse 6-24x50 ($300)
Lynx LX 2 5-20
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Piet Breedt »

Sangoma, die 6 - 24 x 56 Zeiss het dan reeds almal se gatte geskop met helderheid. Die met die 34mm buis het net meer verstelling, nie meer helderheid nie
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Sangoma (IAN) »

Piet, dink jy nie daai 72mm lens laat nog meer lig in nie?
Ek het gister middag by Powder Keg deur die 56mm gan loer.
Daai scope is omtrent iets om oor te drool!!!!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Piet Breedt »

Stem saam dat die 72mm lens meer lig sal inlaat. Uit jou vorige post het dit geklink of jy dink die 34mm buis veroorsaak die meer lig inlaat. Ja, ek sou ook graag wou sien hoe die groot bul sou vergelyk met die ander, veral omdat sy kleiner boetie reeds alles se gat geskop het in helderheid.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: 6-24x Tactical / Kompetisie scopes

Post by Swys14 »

ek moet saastem met daai victory diavari, dis die helderste scope waarmee ek ook al geskiet het, ek drool steeds oor daai scope.
Post Reply