Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by 222 Sako »

Dit lyk in daai pan meer soos die jakkals se pens inhoud wat hulle gaarmaak. By ons is ook baie wat hom eet. Moet seker baie honger wees.
zipp
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by zipp »

Ge, jy begin dalk net n ding hierso. Daar is groot protien tekort onder die "minderbevoregdes", dalk kan die woord versprei en die manne kan dalk die jakke verniet aflewer na hulle geskiet is. Die Chineese eet hulle plaae, daarom is dit nie lank n plaag nie. Jakkals word hier n plaag. Is hierdie nie dalk n oplossing nie?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by G-force »

zipp wrote:Ge, jy begin dalk net n ding hierso. Daar is groot protien tekort onder die "minderbevoregdes", dalk kan die woord versprei en die manne kan dalk die jakke verniet aflewer na hulle geskiet is. Die Chineese eet hulle plaae, daarom is dit nie lank n plaag nie. Jakkals word hier n plaag. Is hierdie nie dalk n oplossing nie?
Passop om n mark te skep,een van die dae betaal almal R1000 om n jakkals te kan skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by Jean Marais »

Ek hoor jy kry BBBEE punte as jy die vleis vir jou mense gee, glo deel van "social responsibility" ::)
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by NicoSmit »

Ek dink ek gaan 'n resturant oopmaak in Sandton City en hom Varmins noem Die menu sal bestaan uit gebraaide jakkals geroosterde rooikat gebakte waaierstert en gekookte ystervark Die oorsese besoekers sal hulle vingers af eet aan ons eksklusiewe geregte.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by G-force »

NicoSmit wrote:Ek dink ek gaan 'n resturant oopmaak in Sandton City en hom Varmins noem Die menu sal bestaan uit gebraaide jakkals geroosterde rooikat gebakte waaierstert en gekookte ystervark Die oorsese besoekers sal hulle vingers af eet aan ons eksklusiewe geregte.
Roasted Blackbacked Jackal,laced with copperjacket and lead,for that extra zing!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by Jan-Hendrik »

Oooo...Neeee, EK VAT JULLE WOORD DAARVOOR!!!MAAR DIS INTERESANT
JAN-HENDRIK
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by Beretta »

Of bobejaan met monkey gland sous ;D ;D ;D
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by visstok »

Waars die Mod's?

Dink die post is oneties en Ge moet vir n week geskors word

++>: ++>:

Ekt self al werkers sien baklei oor n rooikat, maar jakkals, nee sies.

Groete Alex
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by Philip_R »

Ai jajai, Ek begin eerder slaai eet voor ek naby daardie pot kom. Dink die oosterse mense wat die land so invaar sal goed betaal vir so jakkals, vir hulle is hond 'n delikasie en jak is maar 'n slim hond...
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Omnia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 303
Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am

Re: Jakkals geskiet en die gaar maak daarvan.

Post by Omnia »

Nee o hel manne , ... eks arm maar ordentlik , ek dink 'n airgun en 'n paer duiwe in 'n pot gaan beter loop man !!!!!!!!!! as ek dan nou niks het om te eet nie !!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22


_________________

" Plans are of little importance , but planning is essential "
Post Reply