Page 2 of 2

Re: Savage lrp maak mooi op 952yds.

Posted: Tue May 20, 2014 11:54 am
by Nico Harris
Ek is baie happy met myne!

Re: Savage lrp maak mooi op 952yds.

Posted: Tue Sep 09, 2014 10:55 am
by Riaan Kriel
Ai tog...... Eendag as ek groot is wil ek dit ook kan doen..

Baie goed gedoen!!!

Re: Savage lrp maak mooi op 952yds.

Posted: Tue Sep 09, 2014 11:08 am
by .303 JAGTER
Dit is baie netjies geskiet Nico, en ja jou geweer laat n mens "drule", maar as die man agter die geweer nie weet wat hy doen nie, help dit nie veel nie, so jy kan baie trots wees op die prestasie, SKOTE !!!
Groete.
Hennie

Re: Savage lrp maak mooi op 952yds.

Posted: Tue Sep 09, 2014 8:17 pm
by Nico Harris
Dankie Hennie!