Savage 260 LRP
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 394
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: Savage 260 LRP
beide 355 en 365 getoets met 123gr SMK's-365 het beter groepeer in my geweer
Gooi kole!
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Re: Savage 260 LRP
Ek het 43,5g S365 Lot 071 gelaai en my Sako Varmint 260 het 2930fps ge-average met minder as 5fps variasie tussen skote. Daai was 'n lekker lot! Ook die enigste onlangse lot wat 'n positiewe variase het teenoor die "reference lot". (Somchem website.)Arnold wrote:Ek dink S365 lot 71 sou goed werk in die kalant
Ek is baie gefrustreer met die huidige 076 wat ek gebruik. Wat kan 'n ou doen om daai verlore voete per sekonde op te maak. Ek jaag nie spoed nie maar wil darem nou ook nie in 303 teritory boer nie.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Savage 260 LRP
Hoe het jou spoed verander met lot 76, my volgende 5 blikke is lot 76.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Savage 260 LRP
Ek is op lott 72 44.5gr met nosler 123gr cc vir n spoed van so 2887 ft/s
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Re: Savage 260 LRP
My spoed het afgekom na 2740fps met 076. My vorige kruit was 071 en daar was my spoed 2933fps.tgg wrote:Hoe het jou spoed verander met lot 76, my volgende 5 blikke is lot 76.
Ek kan sien my groepering het bietjie oop gemaak ook. Ek gaan nou maar kyk of 'n bietjie meer kruit nie weer by vorige speod kan kom nie want daar het my geweer op 100m 3 skoot groeperings geskiet wat almal deur dieselfde gat gehardloop!
Ek sal enige ander raad van manne hier op die forum ook waardeer wat my te doen staan. Kyk, die geweer skiet nog steeds sub MOA op 100m, selfs 200m... Ek wil net weer by daai sweet spot uitkom wat spoed en groepering betref. Kan mens met patroonlengte speel?
Groetnis!
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Savage 260 LRP
al wat gaan werk is om weer by daardie spoed te kom, verhoog lading. Pasop dan met vir die volgende lott as dit nader aan lott 71 is dan kan jy dalk n probleem he
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Re: Savage 260 LRP
Dankie tgg!tgg wrote:al wat gaan werk is om weer by daardie spoed te kom, verhoog lading. Pasop dan met vir die volgende lott as dit nader aan lott 71 is dan kan jy dalk n probleem he
Waarmee skiet jy?
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Savage 260 LRP
Die kort ene met die swart kolf.
Model 11 FCNS.
Die 260 is die beste geweer was ek al gekoop het, die ouens op die skietbaan dink baie dat ek uit n groepring van die 3 of 5 die laaste paar skote bo-oor skiet, die gat bly te klein
Model 11 FCNS.
Die 260 is die beste geweer was ek al gekoop het, die ouens op die skietbaan dink baie dat ek uit n groepring van die 3 of 5 die laaste paar skote bo-oor skiet, die gat bly te klein
- vanderlindedj
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm
Re: Savage 260 LRP
Ek sukkel self met Lot76, gemors Lot daai. Ek het al meer kryt gegooi maar hy loop nogsteeds nie mooi nie. Ek het al tot met CCI250 gelaai en gekyk maar groups is nie wat hul was met Lot71 nie. Ek is mal oor S355, alle ladings wat ek met hom laai, maar dis net ligte punte (95gr), group fantasies. Maar hy is te vinnig vir my 142gr, sal moeilikheid optel.
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Savage 260 LRP
lot76 is dalk bietjie te stadig vir die 260 Rem maar dit werk baie lekker op die 260 Ackley. Ek kry nou n lekker dop vol dryfmiddel en lekker spoed.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Savage 260 LRP
Arnold, vermoed jy dat Lot 76 te stadig gaan wees vir die 6mm XC tipe kalibers wat 105gr skiet? Hy soek mos eerder vinniger brandspoed of hoe?Arnold wrote:lot76 is dalk bietjie te stadig vir die 260 Rem maar dit werk baie lekker op die 260 Ackley. Ek kry nou n lekker dop vol dryfmiddel en lekker spoed.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Savage 260 LRP
Lot 76 is dalk mooi perfek vir die 6 XC met die swaar koeëls. Die 6 Creedmoor met sy effe meer kapasiteit gaan hierdie dalk beter benut.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Savage 260 LRP
Ek het nou so blik of twee van die Lot76 wat ek uithou vir as ek eendag 'n 6x47L het, maar ek wonder of ek hom nie dalk met die uni-throater so moet laat sny dat die koeël altyd in die lands is. Sal dit dan die brandspoed opjaag om sodoende genoeg kruit en volledige ontbranding te kry?
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Savage 260 LRP
Ek weet die antwoord is skiet eers en kyk, maar gestel die kruit is te stadig...
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Savage 260 LRP
dan meng jy net n bietjie mp200 daarin 

