NIGHTFORCE vs SIGHTRON

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Arnold »

Sorry Ludwig, ek het dit nie geweet nie dit is hoekom ek my sin nie met 'n punt gestop het nie. Dan sal ek so gou as moontlik my NXS op my 260 moet kry om met hom te skiet.

Die punt is dat die NXS die beter scope is tussen die NXS en SIII. Die SIII moet eerder met die Leupold VX3, Vortex PST en Nikon Monarch X scopes vergelyk word. Dit kan ek ongelukkig nie doen tot ek demo modelle ontvang het om dit te doen nie >:D
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Henry 7 »

Sorry as ek hi-jack ma ek het gehoor March is die ultimate vir long range.
Ken iemand hom en wat dink julle van hom?
Henry
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Capt. Yoda »

Henry 7 wrote:Sorry as ek hi-jack ma ek het gehoor March is die ultimate vir long range.
Ken iemand hom en wat dink julle van hom?
Henry

Het al n paar keer die 8-80 en die 10-60 gebruik en hulle is baie goed maar nie die ultimate nie.In daai groot vergrotings is hul seker die beste
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Capt. Yoda »

12-50x56 PM II/P

http://www.schmidtundbender.de/images/stories/polizei/12-5-50x56-pm-ii-p-gr.jpg

The 12-50x56 PM II/P is the ideal scope for making shots at larger distances. The tried and true parallax compensation already used successfully in many other Schmidt & Bender scopes permits the user to focus on targets at a distance between 10 m and infinity. Thanks to the large reticle adjustment range, either as double turn or in the new multi-turn version, the user may perform a trajectory compensation for larger distances without any problems. Optionally the scope is available with reticles in the first or second focal plane.

http://www.seriousbirdhunting.com/wp-content/uploads/2011/03/Homer_drool.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Henry 7 »

Dankie Kaptein
Ek't nie eers geweet daar is so 'n scope nie-hoor hy's vrek duur!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Capt. Yoda »

Safari het hul altyd verkoop maar weet nie of hul nog verkoop nie.Ja hulle begin ook maar hier by R30 000 en dan gaan draai hulle by R50 000
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Johan JvR »

Volgens my is daai vreeslike vergrotings bo 25x onnodig. As die lense goeie kwaliteit is, is 25x meer as genoeg vir enige afstand. Ek verkies om vergroting tussen 15x en 20x te skiet.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Koos Barnard »

Onthou asb een ding, as 'n vervaardiger vir jou 'n lewenslange waarborg gee met 'n no questions ask vervangingsklousule beteken dit bloot eenvoudig die scope is so goedkoop dat hulle dit met graagte vervang want dis duurder om tyd daaraan te spandeer om dit reg te probeer maak. Hoekom is 'n scope goedkoper? So goedkoop dat jy dit liewer vervang as regmaak? Werk dit maar self uit.
Mooi loop
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Eugene »

Ludwig wrote:Oom Koos, van watter scopes verwys oom nou na? Nie die Sightron of Nightforce het 'n "No Questions Asked" vervangingsklousule nie, so ek neem aan oom verwys eerder na die baie goedkoper tipe scopes.
As ek dit nie mis het nie, word die Nikons vervang, eerder as reggemaak. Ek dink egter die Nikons is 'n baie goeie waarde-vir-geld teleskoop vir die algemene jagter.
Aim small, miss small
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Koos Barnard »

Ludwig, reg so.
Terloops ek besit twee Sightrons
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Arnold »

Hier is 'n nuwe draad waar ons die scope name bietjie in 'n hoed kan gooi
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=76&t=32129
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Marc »

Ludwig wrote:Nee, ek sal nie daarmee stry nie. As 'n SIII en NXS van selfde tipe model, min of meer dieselfde prys kos, dan koop ek die NXS.
Die NXS'e is in ander klas as die SIII en soos die manne al genoem het dink ek ook nie mens kan hulle in dieselfde klas dwing nie. Ja die SIII is uitstekende waarde vir geld, maar die NSX prys nie verniet meer nie. Die skut is natuurlik die deciding factor, maar elke bietjie help :laugh:

Ek is 'n baie bevooregte man en het onlangs 'n ATACR bekom en ek kan julle met 'n oop gemoed en absolute eerlikheid sê hy laat ander name wat dubbel sy prys tag het snak na hulle asem ^-^ NF weet wat hulle doen en wat hulle mark soek, so ook Sightron.

Ludwig moenie sleg voel nie, March word ook by die Airgun toonbank verkoop ^-^

Mens moet appels met appels vergelyk 8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Johan JvR »

Marc, wat is die ATACR se huidige retail hier by ons?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Capt. Yoda »

Marc wrote:

Enigste rede hoekom hulle die March by die pellet toonbank verkoop is omdat die ouens wat regtig pellet skiet baie meer geld op toerusting spandeer as die die wat met sy CF skiet ;)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Marc »

Capt. Oblivious wrote: Enigste rede hoekom hulle die March by die pellet toonbank verkoop is omdat die ouens wat regtig pellet skiet baie meer geld op toerusting spandeer as die die wat met sy CF skiet ;)
En ek neem aan omdat hy 'n werklike 10m parallax verstelling het en in 1/8 kan vertsel.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Louis Kriel »

Dankie Ludwig, jammer vir my oningeligtheid, maar hoekom sou hulle n SIII as n air rifle scope verkoop? En wat van die puik SII Big Sky reeks?
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Johan JvR »

Louis, ek reken hulle gooi al die 'odds and ends' by die air rifle opskrif. Hulle hou nie die hele reeks Sightrons in die winkel aan nie, ek sien net 2.
Miscellaneous scopes sou seker beter gepas het as opskrif.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Capt. Yoda »

Louis Kriel wrote:Dankie Ludwig, jammer vir my oningeligtheid, maar hoekom sou hulle n SIII as n air rifle scope verkoop? En wat van die puik SII Big Sky reeks?

Dit is n baie baie gewilde AR scope.Hy focus tot baie naby vir FT en met die 50x vergroting kan hy ook lekker range find, sy RF is baie akuraate. Hy het ook n baie dun + vir BR
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
immelmanw

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by immelmanw »

Eugene wrote:
immelmanw wrote:Kan ons nie die onderwerp verander na Toyota Landcruiser vs Nissan Safari nie? Daar is wel mense wat glo die Nissan Safari is n goeei bakkie?
Willem, ek glo dis seker elke buitelewe mens se droom om 'n Cruiser te ry, maar sommige mense het ongelukkig maar 'n budget wat moet klop, so om ook deel te kan neem aan hulle passie, koop hulle die Safari, want dis al wat hulle kan bekostig! Hulle kan dalk nie al wat 'n 4x4 kompetisie wen nie, want alle 4x4 kompetisies word seker ook net deur Cruisers gewen, maar hulle kom darem ook in die veld en dalk is daar hier en daar 'n ou met 'n Safari wat verder ry as die ou met die Cruiser, want die drywer daarvan is meer ervare, alhoewel dalk met 'n dunner tjekboek.

Ek is seker jy weet wat ek bedoel.... ;)
Eugene ek stem saam maar so n ou gaan ook nie n artikel skryf oor Toyota Landcruiser vs Nissan Safari nie. By the way, maak hulle nog die Nissan Safari.....
Last edited by immelmanw on Tue May 20, 2014 8:05 pm, edited 1 time in total.
immelmanw

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by immelmanw »

Louis Kriel wrote:Willem wat is die rede hoekom julle nie Sightron aanhou nie? Het jou al n paar keer gevra, maar soos n politikus gee jy my nie n reguit antwoord nie ! He he kom nou man?
Eenvoudig, niemand het nog ooit daarvoor gevra nie. Corrie Prins het n Big sky II gewen op n skietkompetisie in die Vrystaat (Willem Botha kon seker nie verkoop kry in winkel nie) lang storie kort, die scope was vir n jaar op ons website teen halfprys van n nuwe een....Corrie het dit later huis toe geneem, ek dink hy het dit nog.
Zack Benade

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Zack Benade »

ig sky II gewen op n skietkompetisie in die Vrystaat (Willem Botha kon seker nie verkoop kry in winkel nie) lang storie kort, die scope was vir n jaar op ons website teen halfprys van n nuwe een....
Willem
Ek soek twee NXS teen halfprys. Ek hoor hulle verkoop nie so maklik nie. Help 'n man asb. ++>:
Ek het reeds laas een van jou eie gekoop.

Jy is nogal goed met woorde om dinge subtiel te stel. :police:
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Chevvy SS »

immelmanw wrote:
Eugene wrote:
immelmanw wrote:Kan ons nie die onderwerp verander na Toyota Landcruiser vs Nissan Safari nie? Daar is wel mense wat glo die Nissan Safari is n goeei bakkie?
Willem, ek glo dis seker elke buitelewe mens se droom om 'n Cruiser te ry, maar sommige mense het ongelukkig maar 'n budget wat moet klop, so om ook deel te kan neem aan hulle passie, koop hulle die Safari, want dis al wat hulle kan bekostig! Hulle kan dalk nie al wat 'n 4x4 kompetisie wen nie, want alle 4x4 kompetisies word seker ook net deur Cruisers gewen, maar hulle kom darem ook in die veld en dalk is daar hier en daar 'n ou met 'n Safari wat verder ry as die ou met die Cruiser, want die drywer daarvan is meer ervare, alhoewel dalk met 'n dunner tjekboek.

Ek is seker jy weet wat ek bedoel.... ;)
Eugene ek stem saam maar so n ou gaan ook nie n artikel skryf oor Toyota Landcruiser vs Nissan Safari nie. By the way, maak hulle nog die Nissan Safari.....

Daar word tans meer nuwe Nissan Safari's in Afrika ingebring as Land Cruisers....
Zack Benade

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Zack Benade »

Chevvy

Jy moet oppas ander verkoop S&O netnou ook NIssan Safari's.
As hy breek ruil hulle hom dan ook om vir 'n nuwe een. ++>:
Willem en sy manne ken van besigheid doen. :police:

Die ander kant is ook waar. As S&O Cruisers bemark is dit binne een maand 'n top verkoper. ++>:
immelmanw

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by immelmanw »

Zack Benade wrote:Chevvy

Jy moet oppas ander verkoop S&O netnou ook NIssan Safari's.
As hy breek ruil hulle hom dan ook om vir 'n nuwe een. ++>:
Willem en sy manne ken van besigheid doen. :police:

Die ander kant is ook waar. As S&O Cruisers bemark is dit binne een maand 'n top verkoper. ++>:
Manne, dit is makliker om Cruisers te bemark as enige iets anders. Ten minste jok n mens nie oor die produk nie en weet jy die diens gaan net so goed wees. Miskien nie die blinkste nie maar hy werk.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: NIGHTFORCE vs SIGHTRON

Post by Marc »

Waars 'n expert as mens een nodig het, Tasco kom in, ons wil die draad nou afhandel asb man ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply