Page 2 of 3

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Aug 01, 2011 8:05 am
by Flip Fouche
Speenkalf Prys Vryburg 29/07/11

180-200kg  R19.50-R20.00

220-250kg    R19.50-R20.20

260-280kg    R19.50-R20.50

Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Aug 15, 2011 6:54 am
by Flip Fouche
Speenkalf Prys Vryburg 12/08/11

180-200kg  R20.30

220-250kg  R20.80

260-280kg  R20.00

Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Thu Sep 08, 2011 8:27 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE VRYBURG 08/09/2011

180-220kg  R21.00

220-250kg  R20.50

260-280kg  R20.00

Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sat Sep 17, 2011 12:53 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE VRYBURG 16/09/2011

180-220kg    R22.50

230-270kg    R22.35

280-300kg    R21.50

Die kwaliteit was baie goed.Daar was ongeveer 850 kalwers.

Hierdie pryse maak my bang!!!


Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sat Sep 17, 2011 1:55 pm
by QUINTON
Jis

Ek dink die speenkalwers se pryse gaan nog klim hier na die einde van die jaar toe. Die
manne koop ligte kalwers op, om te voor vi des maand. Die ligte kalwers se pryse loop hier in die suide van nam tussen 18 en 20 ns per kg.

Mooi loop

quinton

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Tue Oct 04, 2011 2:26 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE VRYBURG  04/10/2011

180-220kg  R24.00

230-270kg  R23.50

280-300kg  R23.00

Groete

Flip Fouche

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sat Oct 22, 2011 9:09 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE VRYBURG 21/10/2011

180-220kg  R23.80

230-270kg  R23.00

280-300kg  R22.30

Groete

Flip Fouche

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Oct 31, 2011 8:39 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE 28/10/2011

180-220kg    R23.30

230-270kg    R22.80

280-300kg    R22.00

Groete

Flip Fouche

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Nov 07, 2011 8:34 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE 04/11/2011

180-220kg      R24.50

230-270kg      R24.00

280-300kg      R23.50

Groete

Flip Fouche

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sun Dec 04, 2011 11:24 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE 02/12/2011

180-220kg  R24.00-24.50

230-270kg  R24.50-25.25

280-300kg  R23.50+

Groete

Flip Fouche

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sat Jan 07, 2012 5:51 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE  06/01/2012

150-200kg    R23.50

200-220kg    R23.20

230-270kg    R22.00

280-300kg    R21.50+

Groete

Flip Fouche

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Jan 16, 2012 4:14 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE  16/01/21

150--200kg  R22.20

200--220kg  R22.00

230--270kg  R20.50

280--300kg  R19.50+

Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Thu Jan 19, 2012 9:34 am
by Flip Fouche
More Manne

Is daar nie iemand wat vir my pryse van ander gebiede het nie?

Hierin my wereld kom die prys nou daagliks af.

Ligte kalwers 180-210kg  R21.00

Swaar kalwers 270kg+    R19.20

Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Thu Jan 19, 2012 10:39 am
by BLOK
Maggies

Die pryse val nou lekker as n man kan inkoop lyk my nou beginne die tyd wees, wonder sal hy nie hier end volgende maand weer effe optel met sars indienings nie.

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Thu Jan 19, 2012 1:19 pm
by FrancoisN
Dagse Flip

Gister het ligte kalwers R23 en swaader kalwers R21 gegaan en 2 tand osse van die veld af R17 hulle kort bietjie afronding. Dit was op n veiling by Van Reenen.

Groete
Katvis

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:03 am
by Rasmus
Hallo Flip

Hier in Middelburg gaan die ligte diere vir so tussen R 20 en R 20-50 op die oomblik. Dit is vanaf n pel van my wat vir Beefcor koop.

Groete

Rasmus

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sun Jan 22, 2012 4:07 pm
by Flip Fouche
Dankie manne.

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Jan 30, 2012 3:58 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE 30/01/2012

170-200kg      R21.00

200-250kg      R20.00

250-280kg      R19.20

280kg +        R18.00


Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Sat Feb 11, 2012 9:07 am
by Flip Fouche
Die speenkalf pryse bly redelik konstand.

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Mon Mar 19, 2012 5:58 pm
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYSE  Vryburg  19/03/2012


170--210kg  R17.00

220--260kg  R16.80

270 +          R16.20


Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Wed May 09, 2012 7:07 am
by Flip Fouche
SPEENKALF PRYS


170--210 kg  R17.30

220--260 kg  R15.80

270 kg +      R15.20


Groete

Flip

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Wed May 09, 2012 5:09 pm
by Dawid
Ai jai jai......Ek dink vir kopers is nou die tyd, verkopers kom kort.

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Wed May 09, 2012 5:18 pm
by vlakvark1
Ja speenkalpprys is min en met mielies wat so hoog is kan jy amper nie kallers voer nie

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Thu May 10, 2012 7:58 am
by FE
Ek dink die manne wat kan terug hou, gaan Augustus groot slaan. Pryse sal nie so laag kan bly nie!

Re: Speenkalf prys - Vryburg

Posted: Fri Jul 13, 2012 8:39 pm
by JOHANNIC
FE
Ek hoop jy is reg pryse is nou planke toe!