Page 2 of 2

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Wed Mar 12, 2014 9:58 am
by PWV
vossie1 wrote:Ek stel ook baie belang,wag net vir my geweer! en my nuwe kleinman kom 28Maart so pappa gaan besig wees ma dis n bakgat idee en ek sal beslis wil deelneem.
Groot gebeurtenis om na uit te sien, Vossie. My twee trek nou naby die 40 en ek onthou daar tye soos gister!
Groetnis.

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Wed Mar 12, 2014 3:39 pm
by vossie1
Ja nee Oom ons is baie bevoreg om kinders te kan he,my oudste manetjie is nou 2.5 en hy is al amper klaar te groot! Ma ons het nog baie om saam te doen en te leer,hy kan ook nie wag vir boetie nie,nou die aand word die vrou wakker met n Nik nack wat pen orent in haar naeltjie staan toe is die man besig om vir boetie te voer. Sorry vir die hijack manne,ek is ma so bietjie exited.

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Sat Mar 15, 2014 7:36 pm
by FDV
Ek stel ook belang in so n kursus

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Mon May 12, 2014 1:18 pm
by FDV
Enige nuus?

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Mon May 12, 2014 1:55 pm
by Louis Kriel
Ek is in en glo my as ek se ek is verheug dat dit nie weer ander kant die Vaal rivier aangebied word nie!

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Mon May 12, 2014 9:01 pm
by tau
In soos Gin. En ek het so 2 makkers wat sal belangstel.

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Sun May 18, 2014 9:59 pm
by W.K.
Enige vordering met datums?

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Thu May 22, 2014 7:01 pm
by Louis Kriel
LRL jy het ons nou lekker opgewonde, nou moet jy laat weet wanneer!

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Sun May 25, 2014 5:48 pm
by arno65
Wie gaan hierdie kursus vir ons in durban aanbied?ek is nou klaar baie lus vir hierdie storie

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Mon May 26, 2014 11:05 am
by Jacques van Eeden
Ek het nou klaar Tulbagh toe getrek vir die kursus. Waneer skiet ons?

Groete
Jacques

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Mon May 26, 2014 12:27 pm
by Riebeeker
Na jou uitslae Saterdag moet jy my naam ook opskryf asb

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Thu Aug 14, 2014 11:26 pm
by nellie
any news on date and location of course. count me in

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Fri Aug 15, 2014 6:42 am
by coco
Ons is in vir een in die JHB omgewing

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Tue Sep 09, 2014 11:27 am
by Riaan Kriel
Sou daar so 'n kursus in die binneland (verkieslik wes-tvl) aangebied word laat weet my tog maar asb.

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Tue Sep 09, 2014 12:18 pm
by FDV
Datums? Wanneer bied oom Chris weer een aan?

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Tue Sep 09, 2014 1:25 pm
by Alwyn
Ek hou dop vir n datum....

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Tue Sep 09, 2014 5:31 pm
by GerhardV
Alwyn wrote:Ek hou dop vir n datum....
+1

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Tue Sep 09, 2014 8:35 pm
by Skywalker
Selle hier ... Ek en 4 makkers sal ons voortande gee vir so n kursus

Re: Long Range Shooting School for Beginners

Posted: Tue Sep 09, 2014 8:41 pm
by leonstrauss
Naand Manne

Hoop nie ek het dit mis gelees nie, maar is daar dalk planne vir die Skool in Jhb of Pta?

groete