ALRHA Pret Skiet 29 Maart 2014 @ Heilbron

User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: ALRHA Pret Skiet 29 Maart 2014 @ Heilbron

Post by Fritz »

Die Wright broers het nou nie gevlieg nie, maar hulle kan skiet!!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: ALRHA Pret Skiet 29 Maart 2014 @ Heilbron

Post by BRNO (Pierre) »

Fritz Hagen wrote:Die Wright broers het nou nie gevlieg nie, maar hulle kan skiet!!
Dankie Fritz en Ludwig. Waardeer.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: ALRHA Pret Skiet 29 Maart 2014 @ Heilbron

Post by Ferdi Bam »

Hallo Almal,

Ek sien en lees van die Martini Henry waarmee een van julle geskiet het. Enige data van sy ladings beskikbaar? Julle fotos/video van die aanbieding laat die dag baie lekker lyk. Mooi gewere ook, veral die 6.5 x 47L
Gaan julle weer skiet voor 7 Junie en waar? As julle weer in Heilbron gaan skiet kan ek dalk so reël dat ek Vrystaat toe gaan die naweek en kom kyk hoe julle die ding doen en dalk miskien ook n paar skote saam skiet. Ek sal die Forum dophou en inligting kry sodra julle dit gepubliseer het.
Miskien kan ek my Martini ook saambring net vir ingeval as julle dit sou toelaat! Twee Martini's om die Khaki's se koppe laag te hou is beter as 1.

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: ALRHA Pret Skiet 29 Maart 2014 @ Heilbron

Post by Ferdi Bam »

Ludwig,

Dankie, ek sal die Forum dophou.

Ek het gesien die man sit so ewe gemaklik en werk met die hammer en het maar net so stilweg by myself geglimlag. Hy het nog nie met buskruit gebrand nie. Miskien moet ek vir hom n foto stuur van hoe n man lyk wat n bietjie genade ontvang het toe hy verbrand is deur buskruit(53gram) wat ontplof het.

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
Post Reply