Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
ek het heel goed gevoel na die crusaders game maar toe het die wiele bietjie afgekom
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Gerharddb
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Eks ook in. Captain moet nou net my aanvaar..
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Ek ook, en vanoggend weer. Kan nie so met die naweek se voorspellings begin nie375fanatic wrote:ek het heel goed gevoel na die crusaders game maar toe het die wiele bietjie afgekom
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
lyk my ek sal maar so 30 -06 moet koop dat my vrou darem dink ek weet iets van rugby
crusader verloor alweer kan dit nie glo nie

crusader verloor alweer kan dit nie glo nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
dis nie al nie - na 60 min is die Cheetahs dalk te ver agter die Rebels (7-24) om op te vang....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
nou kan ek my eie program maak
HIER GAAN ONS ALWEER
HIER GAAN ONS ALWEER
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Manne ek kry nie n game raakgeraai nie
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Join the club...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Goeie wol...sal ek tog iewers 'n game kan raak pick....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Da poks ek die Stormers game raak. Flippen net-net...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Ek dink 'n lucky draw vir daardie 30-06 sou ook gewerk het!
My kristal bal is ook heeltemal stukkend
My kristal bal is ook heeltemal stukkend
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Ja want die ou wat hom op hierdie trant wen weet tokkol van rugby af nieBeer (Christo) wrote:Ek dink 'n lucky draw vir daardie 30-06 sou ook gewerk het!
My kristal bal is ook heeltemal stukkend
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Stefan764 wrote:Ja want die ou wat hom op hierdie trant wen weet tokkol van rugby af nieBeer (Christo) wrote:Ek dink 'n lucky draw vir daardie 30-06 sou ook gewerk het!
My kristal bal is ook heeltemal stukkend![]()
![]()
![]()
Dis ok alweet hy niks van rugby weet hy hy het 'n bleddie lekker gun
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Dis nou better at least vandag n paar gekry
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Goed gedoen bulle, vanaf 'n leeu. Takties was julle skopwerk vandag baie beter en goeie inklim werk. Leeus het se effe verdink in die water vandag...
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
3/7 reg!!! aaaiiiiii
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Selfde hier!Triple2 wrote:3/7 reg!!! aaaiiiiii
- Gerharddb
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
En ook vir my...nie n goeie begin tot my SB career nie!Beer (Christo) wrote:Triple2 wrote:3/7 reg!!! aaaiiiiii
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Ja nee die naweek was n slagting.Eertse keer in my lewe wat ek Geno se Lions back dan drop hulle my ook net daar in die 11.1.11
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Dis ook die eerste keer wat ek NIE die Bulle back in Superbru nie.....en daar gaan wen hulle....nee maggies!
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Ja-nee ou Deeg - smaak my die spook van Loftus loop weer....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Willebees jy het darem die brumbies raak geslaan jou naweek was seker nie te sleg nie ?
ek het vrydag shots gevat maar saterdag darem goed gedoen
ek het vrydag shots gevat maar saterdag darem goed gedoen
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
Ek is darm besig om stadig op te klim
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Safari & Outdoor SUPERBRU 2014 - Super Rugby
JPS ek ook maar dit voel nie so nie klim maar stadig

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm