Page 2 of 7

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 24, 2014 11:05 am
by Ian
DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

Sien laaste pos

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 24, 2014 11:10 am
by afriventure
Ian 47 en 97 vir my asb as ek reg lees

Johan

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 24, 2014 11:34 am
by Beyers
Ian wrote:Jaracal familie

Kom ons help Francois Marais se broer en skoonsuster (Wittes en Leana Marais) finansieël wie se seun, Rian (3 jaar) kanker het.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO:62358488792
250053
EMAIL ADRES VIR DIE BEWYS VAN BETALING ASB

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 24, 2014 11:39 am
by Beyers
Ian
Kies sommer vir my twee nommers asb en voeg my naam in
Beyers

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 24, 2014 11:49 am
by Stefan764
Ian wrote:
As die nommers 1 tot 100 verkoop is kan ons aangaan met 101 tot 200 vir skietstoel no 2
Nou praat jy!

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Jan 27, 2014 6:56 am
by marno
Hi Ian,

52 en 62 vir my asb?

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Jan 27, 2014 7:31 am
by Ian
DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

SIEN LAASTE POS

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Jan 27, 2014 12:25 pm
by Alwyn
Ian Reserve vir my no 6 asb.... ek betaal vanmiddig nog oor dankie maater.

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Jan 27, 2014 1:00 pm
by Hugo
Betaling gemaak IAn, nommer 56 asb,

Groete

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Jan 27, 2014 1:52 pm
by Johan JvR
Kies sommer vir my ook 2 nommers asb.

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Mon Jan 27, 2014 9:15 pm
by Ian
DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

Kyk vir die laaste pos vir nommers wat nog oop is.

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Tue Jan 28, 2014 7:45 am
by Johan JvR
Dankie Ian !

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Wed Jan 29, 2014 2:38 pm
by Ian
[quote="Ian"]Jaracal familie

Kom ons help Francois Marais se broer en skoonsuster (Wittes en Leana Marais) finansieël wie se seun, Rian (3 jaar) kanker het.

https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/t1/1157641_159022124283756_1698382825_n.jpg

https://www.facebook.com/pages/Pray-for ... 8821409753
3D1.jpg
Dankie vir almal se ondersteuning sovêr op die gebied. Daar is nog net 33 kaartjies beskikbaar vir skietstoel no 1. Kom ons verkoop die kaartjies so spoedig as moontlik en ondersteun die familie.

As die eerste 100 verkoop is kan ons die trekking hou en so aangaan vir skietstoel no 2.

Groete Ian

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Wed Jan 29, 2014 3:24 pm
by HennieC
Ian
Betaling gedoen: kan ek asb no 22 kry?

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 2:07 pm
by Fano
Lyk my no 17 is nog oop, gee hom vir my asb. oops, vergeet om op p 2 ook te kyk - enige nommer wat oop is is reg.
Fano

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 2:42 pm
by Stefan764
Kom nou manne.

Waar is die nuwe manne wat so vol spoed wegspring en wil jakkalsjag? Hier is mos nou n kans om n stoel te wen vir R250? Plus, jy kry die volgende wonderlike geskenk:

JY KAN IETS GEE...

Met hierdie inisiatief help ons een van ons EIE MENSE. Dis nie n vreemdeling iewers wat vir iets vra nie. Die een van die Jaracal ankerpunte en steunpilare se eie broerskind. Kom ons trek saam en help. Asseblief.

TROTSE JARACAL groete
Stefan Fouche

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 3:15 pm
by Geno
Die wat nie kaartjies koop nie, word vasgemaak en forseer om 20 skote (op eie onkoste) met Stefaans se .450 uit die bench uit te skiet!

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 3:24 pm
by rudib
PM asb die bank details vir my.

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 4:52 pm
by Penkop
Hi Ian,

Watter nommers is nog beskikbaar?

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 5:19 pm
by Stefan764
Dankie vir julle ondersteuning.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO:62358488792
250053

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Thu Jan 30, 2014 8:44 pm
by Ian
[quote="Ian"]DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

KYK LAASTE POS

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 31, 2014 8:52 am
by James Wright
Ian,

indien nommer 1 en 2 nog beskikbaar is vat ek hulle.anders enige 2 asb Ian.Eft reeds gedoen.

Dankie vir die e-pos met die link Stefan,
ek glo nes ek is daar heelwat manne wit bitter min op die forum kom en die ernstige saak wat ons almal se ondersteuning nodig het gaan ongesiens verby.is daar nie manier dat daar in die toekoms e-posse uitgestuur kan word aan al die lede vir hierdie tipe inisiatief nie,net om die manne se onmiddelike aandag te kry.

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 31, 2014 11:42 am
by Henry 7
Hoeveel nommers is nog oop?

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 31, 2014 12:18 pm
by Ian
As ek so vinnig tel is daar nog 21 nommers oop. As daar nie 'n nommer by die naam staan nie is daardie nommer nog beskikbaar.

Skenkings is ook welkom. Daar is klaar twee persone wat nie kaartjies soek nie en het 'n skenking gedoen. Dankie aan DWB.

Dankie vir almal se hulp sovêr.

JARACAL familie groete

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Posted: Fri Jan 31, 2014 8:31 pm
by Ian
DIE KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

Kyk laaste po op bl 3, dankie.